370 <strong>DIE</strong> MODERNE ONGELOOF na die mense en die woorde en die dade wat getuienis aflê ten gunste van die bonatuurliLe; ooL na die Persoon, die werLe en die woorde van Jesus. Met die ontLenning van die moontllkheid van die bonatuurlitr
372 DIË MODERNE ONCL].OOF die -orele L*aad, net soos die fisies" kwaad, ook deur Qo{ gewil_ word. ,,Deur eersgenoemde bereik God sy doel" (ek haal aan uit Opzoomer) ,,deur middel van llegaamliLe oorsaLe en die magte van die natuur: in die geval vatt Iaasgenoemde (geestelile Lwaad), deur geestelile oorsake, die magte van die siel van die mens, sy rede, sy gevoel en sy wil." Die sonde word een van die natuurwette. Die eerste sonde was 'n voorwaartse stap in die ontwilkeling van die mens. Die Christelike stelsel spreeL tot ons van God as 'n Koning, 'n sedelil(e Heerser, 'n Wetgewer en 'n Regter. Qie moderne_ teologie- Lan vir hi".Jie opvattings geen plek vind in hul wêreldbesl{ouing nie; dif het g""" ll"k gevind v_ir 'n troon daarbo waÀr God kan regeer nie. Deur hul leer van die sonde word ,,Gods heiligf,eid" (ek haal weer aan uit Opzoomer) ,,slegs 'n relatiéwe term; vir God self Lan dit geen betelenis hê nie." In die vaste natuurorde, met inbegrip van die natuur van die mens, was daar een finale afhondiging van al sy wette; en 'n wet wat_later bykom, of 'n inlassing waa"volgens anders geoordeel en gestraf word as d"nr di" *árLing .rnan die natuurwette, is net so onmoontlil. Die Christelike stelsel openbaar - dit is die middelpunt en die heerlikheid ïuu.rnur, -'n Goddelile verlossing. Dit vertel van genade en barmhartigheid wat neerbuig oor die gevalle mens, en wat hulself-openbaar in die gawe van ewige Iiefde - Gods eniggeborà Seun. Dit vertel van die ggheimenis van sy ,ol""r*otdirrg, lnrn sy openbaring van die lieÍde en die wil van die Vud"t deur woord en daad, deur lewe en dood, en van die bereiking van- die groot doel in sy opstanding, sy opvaar na die hemel, en die gawe van sy eie Gees, die Gees van God in die Lerk en in die Woord, om op die aarde te woon en _die-onderpand te wees van sy eiË, bly*ettde teenwoordig-heid. Van dit alles Lan die moderne íeologi" nie een enlele woord aanneem nie. Hulle mag prÀat <strong>DIE</strong> MODERNE TEOLOGIE van Gods goedheid en liefde, maar hulle weet niks van genade en barmhartigheid nie; daar word in die natuur niLs geleer omtrent 'n ewige Seun van God nie, en hulle Lan Hom nie aênneem nie; JIJ 'n verlossingswerL wat spesiaal deur Christus volbring is, is net so onnodig as wat dit onmoontlil is. Jesus is die Seun van Josef en Maria, 'n sondige mens net soos ons, maar die grootste van die gelowiges onder ons, die beste van alle mense. En eindeliL skuiwe die Christelike stelsel die gordyn van _die toekoms weg en bied ons die hoop aan van altyd me_t die_ Here ,te wees, waar Hy is en net soos Hy is. Dit het die gedagte aan 'n onsigbare wêreld en 'n toekomstige lewe vir vele gelowiges net so bekend en helder voorgestel soos die naam van 'n Vader se huis dit Lan maak, en in hierdie wêreld van droefheid en smart het dit vir tienduisende harte geleer om selfs onder die pyn van n martelaarsdood te sing soos hulle gedoen het: ,,Om heen te Eêan en met Christus te wees is v_erreweg die beste." Die modeine teologie probeer om die leer van 'n toeLomstige lewe te behou, maa" verde. erLen hulle hul totale onkunde omtrent alles wat oorlant die graf is. Moontlil dinL u dat ek net woorde verspil om te bewys wat so helder is soos dte dag. U meen dat daar tog geen twyfel Lan bestaan oor die vraag of dit die Christelil(e Ieer is nie. Verwyder die Christus vatt God, die Gesalfde na wie al die beloftes van die Pa.advs af heenwys, in wie die hemel vir ons geopen is en Gód geopenbaar word en die saligheid nabygebring word, van wie die Lerk sy nêam ontvang, asook sy Gees en sy Lrag - verwyder die Christus van God, die Lewende, en dan Lan daar gewis geen vraag meer wees of so 'n geloof die Christelike is nie. Verwyder selfs die naam van Christus - want of hulle ook al sê dat Jesus nooit die titel van Messias, clie Christus, aanEeneem het nie. oÍ dat Hy in die swakheid ,ran entoesiasme HomselÍ