04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

366

DIË MODERNE ONGELOOF

noodsaaLliL is dat 'n hoër wet 'n laer een moet ophef

nie - en dit sou al genoeg wees om die moontlikheid

van die wonders te bewys È maar nog meer: hoe dat

daar ooL 'n volmaakte harmonie is tussen die gewone

heerskappy en die inmenging af en toe. Daardie mo.ele

teorie van die heelal is die redeliLe doel van God met

sy redelike slepping; en net soos dit in 'n huisgesin o[

in

'n skool, \Maar die doeleindes gewoonlik die beste

bereilc word deur die getroue handhawing vên die

gereelde sisteem en roetine, in sommige gevalle

noodsaaklik is dat die vader of die onderwyser spesiaal

sal ingryp om die volle bereiking van daardie doelstellings

te verkry, so sal die teorie van 'n Goddelike doelstelling

die inmenging van God in die natuurwette regverdig, eÀ

aantoon dat dit nie 'n daad van willeLeur is nie, maar 'n

nuw-e verseLering van die onafgebrole heetsLappy van

die hoogste wet. Die ortodoksie glo net .o vus-Àan die

universele heerslappy van wet as die wetensLap, en sy

wagwoord, natuurlih.e ontwihhelíng in elhe sfeer is ons

gewillig om ook ons eie te maak. Maar Iaat dit dan

getrou gehandhaaf word * elke afsonderlike sfeer met sy

eie aard en sy eie ontwikkeling; dan moet die wet van

die fisiese nie die wet van die geestelike gemaaL word

soos die moderne teologie probeer doen nie.

U sal opgemerk het dat wat ek gesê het, niLs doen

om die wonders te bewys nie; dit het slegs ten doel om

die weg te berei vir die bewys dat, aangesien hul oorsaLe

mag afkomstig wees uit 'n hoër sfeer as dié van die

natuur, geen ftsiese teorie van die heelal geregtig is om

hulle vir onmoontlik te verLlaar nie. Di"-*"t"nrLapliL"

Lan sy getuienis afê ten gunste van die standvastigheid

van die natuurorde soos hy dlt gevind het; op die vraag

of daar ooit 'n -aE of '.t r"dá bestaan h"t *mrd",tr

hie"die wette tydelif opg"hef kon word, Lan hy geen

pntwoord gee nie. Die natuur soos hy dit bestudeer

het, maak- daar geen melding our, ,rí", die natuur-

rft

l.

Í

DIE MODERNE TEOLOGIÊ

367

wetenskap ,kan nie sê of die wonder Lan plaasvind of

plaasgevind het nie. Dit is 'n vraagstul vir àie historiese

wetenstrrap, nie vir die natuurwetenslap nie.

_Dit bring ons by 'n tweede aspeL van die moderne

teologie: SY VERHOUDING TOT DIE BYBEL AS

DIE GESKIEDENIS VAN DIE OPENBARING,

EN TOT DIE TEOLOGIESE WETENSKAP WAT

DIT MOET INTERPRETEER.

Die natuurwetensLap mag dikwels skepties wees,

eenvoudig omdat $it die openbaring van'die Bybei

lgnoreer en verwaarloos, Dit weet daar nils van nie, en

het_ ook _geen begeerte om te weet nie. Di" *od"rrr"

teologie het vir ons gesê- dat hul _spesiale roeping is om

die wetenskap en die godsdiens te harmoniseer, Dit neem

in aalmerLing die twee ,"eLse van feite, wat die

wetenskap noem as gv qntdeLLings, en wat die godsdiens

as sy bewyse aanbied. Dit het onderneem- om die

verho,.rding van die twee aan te toon. Ons sou verwas

dat die gehoor wat dit gee êan die sesLiederri, lrri

die godsdiens, en veral aan die Bybelge;ldedenis, net so

onpartydig sou wees as sy o.,d".rÀk van wat die

wetenskap op^sy 9ie_ eelied rap_porteer. Maar hier blv dit

in _geb_rele. Sy hele behandeling van die ,ogerraa*d"

geskiedenis van die Go_ddelike openbaring is gegrond

9p n_a priori ver-ond-erstellin_g. Nadat h..lle eers váslestel

het dat 'n wonder binne die gebigd van die *.g- lmt

die natuur onmoontlil is, verklaar hulle da[ die

bonatuurliLe in elle sfeer ontoelaatbaar is, en so maak

hulle 'n onpartydige ondersoel van die getuienis van

die gesLiedenis -onmoontlik. Terwyl hulle voorgee dat

hulle die wetenslap eer en sy bevele uitvoer, is hul hele

metode 'n verlragting van die grondbeginsel van alle

induktiewe wetensLap. I)aardie beginsel is dat geen wet

as finaal mag beskou word totd.t al die moontlike

getuienis wat beskikbaar is, eers ondersoek is nie. Die

openbaring bied aatt om sy wonders te laat ondersoek

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!