04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DIE MODERNE ONGELOOF

3;62

'n

hoë dunL wat in harmonie was met die ou stelsel, maar

wat in die modeme teorie van die heelal heeltemal

misplaas is."

Hierdie aatthalings, meen eL, is voldoende om ons

in staat te stel om 'n oordeel te vorm van die beginsels

wat ten grondslag Iê van die moderne teologie en van

die wyse wearop die Christelike stelsel da.rde,-,r moes

herbore word. Ons is nou in die geleentheid om daatdie

beginsels duideliler te beskou, om trrennis te neem

'n 'n

van

paar van die hooftrelke van die stelsel as geheel,

en om die neigings daa"van te beoordeel.

Ons moet noodwendig begin deur te Iet op sy

VERHOUDING TEENOOR DIE WETENSKAP.

Die groot klagte teen die geloof in die bonatuurlike is

dat dit nie in harmonie is met die moderne wetenslap

nie; die moderne teologie kondig aan as sy voorgestelde

doel die versoening van wetensLap ett godsdiens. Sv

verhouding tot die wetenslap is die terrein waarop ons

die eerste moet soek vir die waarheid wat dit Lan

openbaar, oÍ vir die d*ulitrg wat ons noodsaal om dit

te verwerp. En dit is juis hier dat ons die Íundamentele

dwaling ontdeL waarmee dit begin: dit maak die

onsigbare ondergeskik aan die sigbare, en die morele

ondergeslil aan die fisiese. Die hipotese waarmee dit

begin, naamliL dat ons Lennis van die wette van die

natuur die maatstaf moet wees waarvolgens ons die dinge

van die geestelike wêreld moet beoordeel, is onwaar, en

derhalwe moet die gevolgtrelLings daarvan noodwendig

onï!íaar wees.

Neem nou die geval van wat ons verneem het

omtrent die sonnestelsel en die teorie .ran die heelal wat

daaruit ontstaan, Omdat daa, ,rou in ons astronomie

geen

'n

plel is vir bo oI onder nie, en omdat geen

telesloop in die gebied van die oneindige ruimte tekens

ontdek het van 'n wêreld buite die bereiL van ons wette

van swaartelrag en aantreklingsLrag nie, doorom - u sal

DIE MODERNE TEOLOGIE

365

opgemerk het dat dit die argument was H daarom moet

nie alleen populêre opvattings wat hulself mag ve"bind

het aan die hemel as 'n bepaalde pleL, verwerp word

nie, maar ook die geestelile waarheid van die teenwoordigheid

van God, waar Hy Homself spesiaal openbaar,

asook alles wat daarmee in verband staan. Omdat die

fisiese wetensLap van geen hemel weet nie behalwe die

hemel van die telesLoop, daarom sou die hemel van

die Bybel, met sy Iig en heerliLheid, nie bestaan nie!

Omdat die SLrif vir ons verhaal dat Jesus van die

Olyfberg opEevaar het, en dat Hy in die hemel opgeneem

is, en omdat die moderne wetenskaplike nie Lan of wil

verstaan hoe dat hierdie lolale vertrek en die feit dat

Hy op 'n sigbare punt in die wolLe van die hemel

verdwyn het, slegs die laaste stap is van daardie

wonderlike selfbeperLitrg waaraan die Seun van God

onderwerp is toe Hy ingetree het onder die menslil{e

omstandighede; en hoe dat sy bestaan, nadat Hv

weEgeneem is uit ons gesig, kan onderhewig wees aan

die wette van daa.die geestelike wêreld waaromtrent die

natuurwetenskap niks ontdek het nie en ons ook niks

kan leer nie, daarom word die hemelvaart 'n fabel, en

sy terugkeer op die wolLe om te oordeel, wannee" elLe

oog Hom sal sien, 'n onmoontliLheid. Omdat, sover as

die onthullings van die astronomie gaan, die aarde 'n

onaÍhanLlike Iid is van die groot stelsel, of, om dit in

duidelike wootde te sê, net so goed is as enige ander deel

van die groot heelal en o.rderhewig aan dieselfde wette,

en omdat geen aanduiding gevind word uit die lig wat

skyn van die verste sterre, dat daar ande. wette heers

en dat 'n beter lewe te vind is nie, daarom word dit vi,

ons gesê dat die gedagte van 'n ander wêreld met sy

Bybel-werkliLhede, met sy hede en toekoms, slegs 'n

droom is, en dat dit selfs een van die groot foute van

Jesus was dat Hy 'tt valse waarde geheg het aan n

toekomstige lewe. Ons teenswoordige wêreld is die bewys

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!