04.05.2013 Views

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

Dr Andrew Murrayos lecture On Modern TheologY DIE ... - Zuiddam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

558

DlE MODERNE ONGELOOF

werLe in l{olland ingevoer is deur BusLen Huet, 'n ander

een van di" leiers da.r, en baie goedkeuring weggedra

het nie, maar omdat hy ons 'n stap vorentoe neem en

ons help om hierdie moderne kosmologie duidelik te

verbind met die versLillende leerstellings v&n h,tl

teologiese stelsel.

,,À. ott. probeer orn in 'n ettkele woord uit te druL

wat dit is wat hierdie mode"ne tye onderskei van die

ouer opvattings omtrent die heelal, dan kan ons nie

een vind wat Lorter en meer juis is nie as hietdie: die

Copernikaanse stelsel. In werLlikheid vloei alles voort

uit die ontdekling van Copernicus; hierdie eett moedige

bliL in die heelal word gevolg deur duisend wat nog

dieper indring, en versprei meer lig oor aarde en hemel,

oor God en mens. I)ie laar 1532, waarin Copernicus

die ware verhoudittgs van die sonnestelsel ontdek het,

verdeel die gesLiedenis van godsdie.,sbeskouing in twee

gedeeltes wát met betrelking tot die getal iare, baie

ongelyL is. AIle ou godsdiensstelsels het die vorige

wêreldbesl(ouing as hul fondament gehad, met die hemel

bokant, die aarde in die middel en 'n onderwêreld

onderkant die wêreld. Met die ontdelling van Copernicus

het 'n nuwe tydperL in die geskiedenis van die godsdiensbeskouing

aangebreeL. En di" feit dat hierdie groot,

vérreiLende ontdelLing wat vir 3oo iaar blootgestel is aan

die volle lig van kennis, nog nie algemene heetsLappy

uitgeoefen het oor die verandering van godsdiensbetouings

nie, moet toegeskryf word aat die sterle-mag

lr.t godsdi"nstige vooroordele ett die gebreL aan denkvermoë

bv die massas.

,,Dit ir maLlik om 'n paar van die ittvloede va.t die

Copernikaanse stelsel aan te wys.

,,1. Die onderskeiding wat d;e ou godsd-ienste

gemaal het tussen he-el ett aarde, val weg. Die hemel

staan nie Ianger buite en bo die aarde nie, maar is

onderhewig mn diu universele wette van die bepetLittgs

DIE MODERNE TEOLOGIE

359

van die n-atuur; die aarde het nou 'n deel van die hemel

geword; dit is een van die hemelliggame wat in o""irrJi;;

ruimte beweeg. Daar is nie langer 'n 6o of 'n b"i"E"

nie; wat vandag bo is, is m6re benede; die sterre is onder

ons voete sowel as bo ons hoof. Daar is nie meer twee

wêrelde nie; in die ruimtes van die hemel het ."; Ji;r;ifJ;

wêreld met dieselfde noodwendige natuurw"tt". EIL"""

kan insien hoe dat. baie .-"rg"t"*"iá" g;e;dt;ri;;;

b,eskouines met hierdie wêreldb-esko"i"j ,io"t ;A;1,

altans vir diegene wêt dink. En al mag ons in die

alledaagse_ taal praat van bo en orrd"r, is dit toE

onmoontlik op op, sulle alledaagse uitdruLlings op tË

bg-rr _n

geloot in die -leerstellings omtrent 'n God wat

afdaal van die hemel, of van"'n man *.t àr*tr""" -

opvaar, of van 'n_Lom in die wolLe van ar" fr"-ài.

gou. 'n ongehoorde selfbedrog qees om Cop"."iLuu"*

besLouings te Jruldig.en tog ËrselfdertyJ t" á""" duf ï

mens kan bly qy die bybelse opvatting van die heelal, en

dit as maatstat van nadink

-e1 geloof Lan aarrvaar.

,,2. Saam met die hemel bo-o.rs as 'n aparte ruimte

wat oor die aarde uitgespan is soos 'n 'n boog,'";rÍ";; ;;;

ook _die teenoorgestelde,

wêreld orrd", orrï, À;i ;;t

al die inwoners waarmee die fantasie van vorige eeue

dit gevul het.

h3. -'r. Veranderde opvatting van die heelal oefen

natuurliL invloed uit op ons leskouing omtrent God. ,EL

het die hele hemel deursoel, -au. ,rê""rx h"t "L óoJ

gevind nie.' Hierdie woo.de van Lalande is die yuiste

weergawe van die moderne kosmologie. God, soos hulle

Hom in die ou tyd voorgestel het, as 'n bonatuurlike

Persoon wat as 'n afsonderlike wese bestaan buite die

ander wesens van die heelal om, wat hul sake bestuur

vanuit sy woning bokant die wêreld - niemand wat

werklik nadinL, kan vir hom so 'n God voorstel nie. God

is in die wêreld as die rLeppende oo.saal daarvan.

,,4. Hieruit volg weer die onmoontlikheid van 'n

nii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!