03.05.2013 Views

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

c. Die eugaristie of nagmaal is die geleentheid waarby vir Rome die =

brood en wyn verander in die liggaam en bloed van Christus en waar

Christus se liggaam in die Mis telkens weer vir ons sondes geoffer

word. =

d. Die Bieg, is vir Rome ook 'n sakrament. Daarvoor moet die

sondaar met =

hartlike berou sy skuld met die mond bely en bereid wees om tydelike

strawwe daarvoor uit te dien. Dan vergewe die priester die sondaar

sy =

sonde in die naam van God.

e. Die laaste Oliesel: Is wanneer 'n sieke in sterwensgevaar is dat die

priester die Sakrament van die sterwendes bedien. Die sieke word

gesalf =

en die sondes word vergewe ter voorbereiding vir die dood.

f. Die huwelik word ook deur Rome 'n sakrament genoem. Die

getroudes =

ontvang so besondere genade en krag om liefde en trou te betoon en

hulle =

kinders in die vrees van die Here groot te maak.

g. Die priesterwyding: Hiertydens kry die priester die (tower)mag om

brood en wyn te verander in die liggaam en bloed van die Here, en

om =

sondes te kan vergewe.

By Rome kan niemand dus al die sakramente ontvang nie, want

enersyds =

word nie almal priesters nie, en andersyds kan geen priesters trou

nie. =

=20

Maar gemeente. Ons word nie geroep om ons met so 'n skouspel

van =

selfgefabriseerde tekens en se=EBls op te hou nie. Die twee tekens

wat =

Christus beveel het, is heeltemal genoeg as ons die genade en die

troos =

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!