03.05.2013 Views

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

onderhou wat =

Hy hulle beveel het nie. Die Woordverkondiging en die Sakramente

hoort =

juis saam omdat beide op die enige offerhande van Christus wys.

Die =

Woordverkondiging word gerig na ons ore, die sakramente word

gerig na =

ons o=EB en ander sintuie. Die Woord ontleed vir ons die boodskap

van =

God, die Sakramente sit die saak van God meteens in 'n teken

saam. Tog =

wys albei na die enige offerhande van Christus. En omdat die twee

saam =

hoort, mag ons dit nie skei nie, en veral mag ons nie die =

belangrikheid van die een bo die ander verhef nie. By Rome het die

sakramente in eie reg saligmakende krag. Soos pille en inspuitings =

genesingskrag sou h=EA. Maar ook ons kan die fout maak as ons

dink om =

die sakramente meer ywerig by te woon as wanneer slegs die Woord

bedien =

word. =20

3. Die eintlike definisie van wat sakramente is

Dit is immers sigbare tekens en se=EBls van 'n inwendige en

onsigbare =

saak,=20

en deur middel daarvan werk God in ons deur die krag van die

Heilige =

Gees.=20

Die tekens is dus nie sonder sin en sonder inhoud=20

om ons te bedrieg of te mislei nie;=20

hulle waarheid is juis gele=EB in Jesus Christus,=20

sonder wie hulle geheel en al betekenisloos sou wees.=20

Dit is ook hoedat Abraham die besnydenis as 'n Goddelike teken

ontvang =

het. Daarin het God die betekenis laat verpak dat sy geregtigheid =

alleen in die soenoffer van Christus verkry kan word. =20

Dit is hoe Paulus die saak aan die gemeente van Rome verduidelik.

Dit =

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!