03.05.2013 Views

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

vir =

ons dien soos wat die besnydenis vir Abraham gedien het: Die teken

van =

die besnydenis as 'n se=EBl van die evangeliebelofte dat mens

alleen =

vryspraak by God kan kry deur die geloof in Christus. =20

2. Die regte konteks waarin ons die sakramente moet gebruik=20

Hy het dit by die Woord van die evangelie gevoeg=20

om vir ons uitwendige sintuie des te beter voor te stel=20

wat Hy aan ons deur sy Woord te kenne gee=20

en wat Hy inwendig in ons hart doen.=20

So bekragtig Hy in ons die heil wat Hy aan ons meedeel.=20

Wanneer die Heidelbergse Kategismus in So 25, v&a 65 vra: Waar

kom die =

ware geloof vandaan, is die antwoord: Die Heilige Gees werk dit in

ons =

harte deur die verkondiging van die heilige Evangelie en versterk dit

deur die gebruik van die sakramente. So kom die behandeling van

die =

twee genademiddele van die Heilige Gees ook in die Kategismus aan

die =

orde. Aan die een kant het Jesus beveel dat sy evangelie

verkondig =

moet word. Sy dissipels moet sy getuies wees tot aan die einde van

die =

w=EAreld, en andersyds het Hy ook by die instelling van die

nagmaal =

beveel: So dikwels as julle dit doen, verkondig julle my dood totdat

ek =

kom... en Hy het ook met sy sendingopdrag vir hulle aanges=EA om

diegene uit al die nasies wat tot geloof kom in die naam van die =

drie-enige God te doop. So weet ons dat die Nagmaal daardie aand

in die =

bovertrek ingestel was terwyl Jesus uitgebreid die evangelie aan sy =

dissipels verkondig het. So weet ons ook dat Hy die doop nie beveel

het =

sonder om daarby te voeg om die mense te leer om alles te

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!