03.05.2013 Views

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Egipte uit te lei. Die volk Israel in die woestyn kon hoegenaamd nie =

funksioneer sonder die kragtige tekens wat God voor hulle o=EB

gedoen =

het nie. Sedert die Woestyntog, was dit nie net 'n kenteken van die

verbondsvolk nie, maar dit het selfs later die verwytende spot-roep =

geword - die Jode soek na tekens. =20

Wel dit is met hierdie bewese erkentlikheid van ons menslike

swakheid =

dat ons in art 33 weer terugwys op die eienskappe van God wat ons

in art =

1 bely het. Hy is ons goeie God. Toe die sekere skrifgeleerde by =

geleentheid vir Jesus as Goeie Meester aangespreek het, het Jesus

dadelik vermaan: Waarom noem jy my goed... dit is alleen God wat

goed =

is. So bely ons ook in art 1 dat onse God die alleroorvloedigste Bron

is van alles wat goed is. Dit is Hy wat in Groot geduld met die rigter =

- Gideon, se kleingeloof rekening gehou het en tekens gegee het.

Wat =

met die priester, Sagaria, die vader van Johannes die doper, se =

kleingeloof rekening gehou het en stomheid as 'n teken gegee het.

Ons =

werklike goeie Leermeerster en goeie Herder, die Here Jesus wat te

dikwels in groot geduld die mense se stompsinnigheid tegemoet

gekom het, =

en melaatses gesond gemaak, duiwels uitgedryf, en dooies

opgewek het. =

Daarom het Hy in groot geduld vir Thomas nadergenooi om tog te

kom kyk =

en sy vinger te kom steek in die wonde van sy kruisoffer - om nie

langer =

ongelowig te wees nie, maar gelowig. Sodat Thomas die belydenis

kon =

uitspreek: My Here en my God! Presies hierdie is dan ook die rede =

waarom Jesus vir sy Nuwe Testamentiese kerk sakramente verorden

het. Hy =

wil sy beloftes aan ons verse=EBl met sy waarborgtekens. Dit moet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!