03.05.2013 Views

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

NGB Art 33 - Kandelaar

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

=20

1. Die motief waarom God die sakramente vir ons ingestel het:=20

Ons glo dat ons goeie God,=20

omdat Hy met ons stompsinnigheid en swakheid rekening hou,=

20

die sakramente vir ons ingestel het=20

om sy beloftes aan ons te bese=EBl,=20

om tekens van sy goedheid en genade teenoor ons te wees=20

en om ons geloof te voed en in stand te hou.=20

In die jare wat mens jou in die kennis van God se Woord verdiep,

kom =

daar gereeld die beklemmende gedagte op: Sal ons ooit die werklike

skade =

en ellende waarin ons ons by die sondeval ingedompel het kan

bereken? =

Die mens wat na die heerlike beeld en gelykenis van God geskape is,

het =

homself van daardie heerlikheid beroof en sy kennis van God het in

'n =

duistere blindheid en 'n tragiese stompsinnigheid verander. Selfs die

enkele persone wat in die Bybel vir ons as besondere godsmanne en

vroue =

uitgelig word, het ook hulle oomblikke van twyfel, oomblikke van =

moedeloosheid, oomblikke van swakheid en sonde geken.

Kleingeloof is =

'n swakheid wat die kerkvolk altyd weer soos wintergriep oorval, en

dan =

het ons behoefte aan Goddelike waarborge. So was die

verstorwenheid van =

Abraham en Sara vir hulle 'n krisis wat hulle na ander uitwe=EB laat

soek het totdat God met die waarborgteken van die besnydenis sy

belofte =

aan hom verse=EBl het. Moses moes allerlei kragtige tekens uit God

se =

hand ontvang voordat hy finaal oorreed kon word om die Israeliete uit

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!