NGB Art 33 - Kandelaar
NGB Art 33 - Kandelaar
NGB Art 33 - Kandelaar
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
NGB Artikel 33 2003

DIE SAKRAMENTE=20

Lees Rom 4

Teks NGB art 33

Lofsang Ps 89: 1, 2, 6

Belydenis Ps 50: 1

GebedsliedPs 78: 1, 2

Preeklied Ps 146: 1, 3, 8

Slotlied Ps 111: 1, 3, 5

Geliefde gemeente van die Here Jesus Christus. Ons het enkele

artikels =

tevore (art 28, 29) redelik omstandig by die merktekens van die Ware

Kerk stilgestaan, en daar het ons die drie merktekens uit die Skrif =

herken: Dat die Evangelie suiwer gepreek word, dat die sakramente

suiwer bedien word en dat die kerklike tug suiwer bedien word. In

die =

tussentyd het ons in samehang met artikels 2 - 7 by artikel 31 die =

dienswerk van predikante bespreek wat verantwoordelik is daarvoor

om die =

evangelie suiwer te bedien. Ons het ook by artikel 32 bespreek

hoedat =

die christelike dissipline in die gemeente suiwer hanteer moet word. =

20

En hier by art 33 - 35 word die suiwer bediening van die sakramente

behandel.

Art 33 wil 'n inleidende artikel wees wat die bestaan, die nut en =

betekenis van die sakramente in die algemeen wil bespreek. Ja en

binne =

die artikel kom die volgende argumente agtereenvolgens aan die

orde:

1. Die motief waarom God die sakramente vir ons ingestel het.=20

2. Die regte konteks waarin ons die sakramente moet gebruik.

3. Die eintlike definisie van wat sakramente is.

4. Die hoeveelheid sakramente waarmee ons tevrede moet wees.=20
=20

1. Die motief waarom God die sakramente vir ons ingestel het:=20

Ons glo dat ons goeie God,=20

omdat Hy met ons stompsinnigheid en swakheid rekening hou,=

20

die sakramente vir ons ingestel het=20

om sy beloftes aan ons te bese=EBl,=20

om tekens van sy goedheid en genade teenoor ons te wees=20

en om ons geloof te voed en in stand te hou.=20

In die jare wat mens jou in die kennis van God se Woord verdiep,

kom =

daar gereeld die beklemmende gedagte op: Sal ons ooit die werklike

skade =

en ellende waarin ons ons by die sondeval ingedompel het kan

bereken? =

Die mens wat na die heerlike beeld en gelykenis van God geskape is,

het =

homself van daardie heerlikheid beroof en sy kennis van God het in

'n =

duistere blindheid en 'n tragiese stompsinnigheid verander. Selfs die

enkele persone wat in die Bybel vir ons as besondere godsmanne en

vroue =

uitgelig word, het ook hulle oomblikke van twyfel, oomblikke van =

moedeloosheid, oomblikke van swakheid en sonde geken.

Kleingeloof is =

'n swakheid wat die kerkvolk altyd weer soos wintergriep oorval, en

dan =

het ons behoefte aan Goddelike waarborge. So was die

verstorwenheid van =

Abraham en Sara vir hulle 'n krisis wat hulle na ander uitwe=EB laat

soek het totdat God met die waarborgteken van die besnydenis sy

belofte =

aan hom verse=EBl het. Moses moes allerlei kragtige tekens uit God

se =

hand ontvang voordat hy finaal oorreed kon word om die Israeliete uit

Egipte uit te lei. Die volk Israel in die woestyn kon hoegenaamd nie =

funksioneer sonder die kragtige tekens wat God voor hulle o=EB

gedoen =

het nie. Sedert die Woestyntog, was dit nie net 'n kenteken van die

verbondsvolk nie, maar dit het selfs later die verwytende spot-roep =

geword - die Jode soek na tekens. =20

Wel dit is met hierdie bewese erkentlikheid van ons menslike

swakheid =

dat ons in art 33 weer terugwys op die eienskappe van God wat ons

in art =

1 bely het. Hy is ons goeie God. Toe die sekere skrifgeleerde by =

geleentheid vir Jesus as Goeie Meester aangespreek het, het Jesus

dadelik vermaan: Waarom noem jy my goed... dit is alleen God wat

goed =

is. So bely ons ook in art 1 dat onse God die alleroorvloedigste Bron

is van alles wat goed is. Dit is Hy wat in Groot geduld met die rigter =

- Gideon, se kleingeloof rekening gehou het en tekens gegee het.

Wat =

met die priester, Sagaria, die vader van Johannes die doper, se =

kleingeloof rekening gehou het en stomheid as 'n teken gegee het.

Ons =

werklike goeie Leermeerster en goeie Herder, die Here Jesus wat te

dikwels in groot geduld die mense se stompsinnigheid tegemoet

gekom het, =

en melaatses gesond gemaak, duiwels uitgedryf, en dooies

opgewek het. =

Daarom het Hy in groot geduld vir Thomas nadergenooi om tog te

kom kyk =

en sy vinger te kom steek in die wonde van sy kruisoffer - om nie

langer =

ongelowig te wees nie, maar gelowig. Sodat Thomas die belydenis

kon =

uitspreek: My Here en my God! Presies hierdie is dan ook die rede =

waarom Jesus vir sy Nuwe Testamentiese kerk sakramente verorden

het. Hy =

wil sy beloftes aan ons verse=EBl met sy waarborgtekens. Dit moet
vir =

ons dien soos wat die besnydenis vir Abraham gedien het: Die teken

van =

die besnydenis as 'n se=EBl van die evangeliebelofte dat mens

alleen =

vryspraak by God kan kry deur die geloof in Christus. =20

2. Die regte konteks waarin ons die sakramente moet gebruik=20

Hy het dit by die Woord van die evangelie gevoeg=20

om vir ons uitwendige sintuie des te beter voor te stel=20

wat Hy aan ons deur sy Woord te kenne gee=20

en wat Hy inwendig in ons hart doen.=20

So bekragtig Hy in ons die heil wat Hy aan ons meedeel.=20

Wanneer die Heidelbergse Kategismus in So 25, v&a 65 vra: Waar

kom die =

ware geloof vandaan, is die antwoord: Die Heilige Gees werk dit in

ons =

harte deur die verkondiging van die heilige Evangelie en versterk dit

deur die gebruik van die sakramente. So kom die behandeling van

die =

twee genademiddele van die Heilige Gees ook in die Kategismus aan

die =

orde. Aan die een kant het Jesus beveel dat sy evangelie

verkondig =

moet word. Sy dissipels moet sy getuies wees tot aan die einde van

die =

w=EAreld, en andersyds het Hy ook by die instelling van die

nagmaal =

beveel: So dikwels as julle dit doen, verkondig julle my dood totdat

ek =

kom... en Hy het ook met sy sendingopdrag vir hulle aanges=EA om

diegene uit al die nasies wat tot geloof kom in die naam van die =

drie-enige God te doop. So weet ons dat die Nagmaal daardie aand

in die =

bovertrek ingestel was terwyl Jesus uitgebreid die evangelie aan sy =

dissipels verkondig het. So weet ons ook dat Hy die doop nie beveel

het =

sonder om daarby te voeg om die mense te leer om alles te
onderhou wat =

Hy hulle beveel het nie. Die Woordverkondiging en die Sakramente

hoort =

juis saam omdat beide op die enige offerhande van Christus wys.

Die =

Woordverkondiging word gerig na ons ore, die sakramente word

gerig na =

ons o=EB en ander sintuie. Die Woord ontleed vir ons die boodskap

van =

God, die Sakramente sit die saak van God meteens in 'n teken

saam. Tog =

wys albei na die enige offerhande van Christus. En omdat die twee

saam =

hoort, mag ons dit nie skei nie, en veral mag ons nie die =

belangrikheid van die een bo die ander verhef nie. By Rome het die

sakramente in eie reg saligmakende krag. Soos pille en inspuitings =

genesingskrag sou h=EA. Maar ook ons kan die fout maak as ons

dink om =

die sakramente meer ywerig by te woon as wanneer slegs die Woord

bedien =

word. =20

3. Die eintlike definisie van wat sakramente is

Dit is immers sigbare tekens en se=EBls van 'n inwendige en

onsigbare =

saak,=20

en deur middel daarvan werk God in ons deur die krag van die

Heilige =

Gees.=20

Die tekens is dus nie sonder sin en sonder inhoud=20

om ons te bedrieg of te mislei nie;=20

hulle waarheid is juis gele=EB in Jesus Christus,=20

sonder wie hulle geheel en al betekenisloos sou wees.=20

Dit is ook hoedat Abraham die besnydenis as 'n Goddelike teken

ontvang =

het. Daarin het God die betekenis laat verpak dat sy geregtigheid =

alleen in die soenoffer van Christus verkry kan word. =20

Dit is hoe Paulus die saak aan die gemeente van Rome verduidelik.

Dit =
is die kernboodskap van die Romeinebrief: Dat die geregtigheid by

God =

alleen verkry kan word deur die geloof in Christus Jesus. Daarvan is

die Ou Testamentiese geloofsvader Abraham, vir ons 'n voorganger.

En =

daarvoor was die sakrament van die Besnydenis bedoel. As dit nie

vir =

die offergawe van Christus was nie, sou die besnydenis geen

waarde =

hoegenaamd gehad het nie. Maar aangesien Abraham en saam met

hom sy =

vrou Sara hierdie verbondsteken van God gehad het, daarom kon

hulle ook =

teen hoop op hoop glo in Hom wat selfs in staat is om uit die dode op

te =

wek en om dinge in aansyn te roep wat nog nie bestaan nie. Omdat

God in =

sy Seun vir ons die genadeverbond bekragtig het, daarom wil sy

Gees =

deur die sakramente in ons werk, sodat ons kan verstaan, en met

die =

hart kan omhels wat God aan geestelike se=EBninge vir ons gegee

het. =20

4. Die hoeveelheid sakramente?=20

Verder is ons tevrede met die aantal sakramente wat Christus, ons =

Meester, vir ons ingestel het en wat slegs twee is, naamlik die =

sakrament van die doop en die heilige nagmaal van Jesus Christus.=

20

Rome het sewe sakramente ingestel. Sommer self uitgedink:

a. Die doop moet die skuld en smet van die mens wegneem en die

beginsel =

van die heiligheid in die siel plant.

b. Die vormsel, is 'n soort handoplegging of salwing. Die gedoopte =

ontvang hiermee die krag om die lewensbeginsel wat hy by die doop

ontvang het te bewaar en die geloof standvastig te kan bely met

woord en =

daad - 'n soort belydenisaflegging.
c. Die eugaristie of nagmaal is die geleentheid waarby vir Rome die =

brood en wyn verander in die liggaam en bloed van Christus en waar

Christus se liggaam in die Mis telkens weer vir ons sondes geoffer

word. =

d. Die Bieg, is vir Rome ook 'n sakrament. Daarvoor moet die

sondaar met =

hartlike berou sy skuld met die mond bely en bereid wees om tydelike

strawwe daarvoor uit te dien. Dan vergewe die priester die sondaar

sy =

sonde in die naam van God.

e. Die laaste Oliesel: Is wanneer 'n sieke in sterwensgevaar is dat die

priester die Sakrament van die sterwendes bedien. Die sieke word

gesalf =

en die sondes word vergewe ter voorbereiding vir die dood.

f. Die huwelik word ook deur Rome 'n sakrament genoem. Die

getroudes =

ontvang so besondere genade en krag om liefde en trou te betoon en

hulle =

kinders in die vrees van die Here groot te maak.

g. Die priesterwyding: Hiertydens kry die priester die (tower)mag om

brood en wyn te verander in die liggaam en bloed van die Here, en

om =

sondes te kan vergewe.

By Rome kan niemand dus al die sakramente ontvang nie, want

enersyds =

word nie almal priesters nie, en andersyds kan geen priesters trou

nie. =

=20

Maar gemeente. Ons word nie geroep om ons met so 'n skouspel

van =

selfgefabriseerde tekens en se=EBls op te hou nie. Die twee tekens

wat =

Christus beveel het, is heeltemal genoeg as ons die genade en die

troos =
wat Hy ons daarin gee met 'n gelowige hart omhels, want daarin

ontvang =

ons die volle Here Jesus christus, en die volledige skat van sy =

verdienste, die volkome geregtigheid en heiligheid, en die =

onverbreeklike gemeenskap met God. In die Doop is die

verbondskind =

daarvan verseker en by die Nagmaal word die verbondskind

voortdurend =

daarin bevestig en versterk. In die Doop en die Nagmaal soos wat =

Christus dit ingestel het, besit die protestantse Christen oneindig =

meer as wat die Roomse met hulle sewe sakramente het, want dit is

nie =

die aantal sakramente wat die waarde bepaal nie, maar die instelling

van Christus en die volheid van genade wat Hy aan ons meedeel.=20

------=_NextPart_001_0047_01C3A771.C2DCD020

Content-Type: text/html;

charset="iso-8859-1"

Content-Transfer-Encoding: quoted-printable

NGB Artikel 33 2003

Print

Clean

6 pt

2

2

MicrosoftInternetExplorer4

mso-fareast-font-family:"Times New Roman";

mso-ansi-language:AF;

mso-no-proof:yes;}

p.MsoFooter, li.MsoFooter, div.MsoFooter

{margin:0mm;

margin-bottom:.0001pt;

mso-pagination:widow-orphan;

tab-stops:center 216.0pt right 432.0pt;

font-size:12.0pt;

font-family:"Times New Roman";

mso-fareast-font-family:"Times New Roman";

mso-ansi-language:AF;

mso-no-proof:yes;}

@page Section1

{size:612.0pt 792.0pt;

margin:72.0pt 89.85pt 72.0pt 89.85pt;

mso-header-margin:36.0pt;

mso-footer-margin:20.0mm;

mso-footer:url("cid:header.htm\@01C3A771.C2CF1480") f1;

mso-paper-source:0;}

div.Section1

{page:Section1;}

/* List Definitions */

@list l0

{mso-list-id:514226877;

mso-list-type:hybrid;

mso-list-template-ids:1802905528 67698713 67698713

67698715 67698703 =

67698713 67698715 67698703 67698713 67698715;}

@list l0:level1

{mso-level-number-format:alpha-lower;

mso-level-tab-stop:36.0pt;

mso-level-number-position:left;

text-indent:-18.0pt;}

ol

{margin-bottom:0mm;}

ul

{margin-bottom:0mm;}

/* Style Definitions */=20

table.MsoNormalTable

{mso-style-name:"Table Normal";

mso-tstyle-rowband-size:0;

mso-tstyle-colband-size:0;

mso-style-noshow:yes;

mso-style-parent:"";

mso-padding-alt:0mm 5.4pt 0mm 5.4pt;

mso-para-margin:0mm;

mso-para-margin-bottom:.0001pt;

mso-pagination:widow-orphan;

font-size:10.0pt;

font-family:"Times New Roman";}

NGB

Artikel 33 =

2003

DIE SAKRAMENTE

lang=3DNL =

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;mso-ansi-language:NL;mso-noproof:

no'>Lees =A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0=A0 =

Rom 4

Teks =A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0 =

NGB art 33

Lofsang=A0=A0=A0=A0=A0

Ps 89: =

1, 2, 6

Belydenis=A0=A0 Ps

50: =

1

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;mso-ansi-language:NL;mso-noproof:

no'>Gebedslied Ps 78: 1, =

2

Preeklied=A0=A0=A0

Ps 146: 1, =

3, 8

Slotlied=A0=A0=A0=A0=A0

Ps =

111: 1, 3, 5

no'>Geliefde gemeente van die Here Jesus Christus.=A0 Ons het enkele artikels

tevore =

(art 28, 29)

redelik omstandig by die merktekens van die Ware Kerk stilgestaan,

=A0 en daar het ons die drie =

merktekens uit die

Skrif herken: Dat die Evangelie suiwer gepreek word,=A0 dat die sakramente suiwer

bedien =

word en dat

die kerklike tug suiwer bedien word.=A0

=A0In die tussentyd het ons in

samehang met

artikels 2 – 7 by artikel 31 die dienswerk van predikante

bespreek =

wat

verantwoordelik is daarvoor om die evangelie suiwer te bedien.=A0 Ons het ook by artikel 32

bespreek =

hoedat die

christelike dissipline in die gemeente suiwer hanteer moet word.

=A0

En hier by art 33 – 35 word die suiwer bediening van die

sakramente

behandel.

Art 33 wil 'n inleidende artikel wees wat die bestaan, die nut en =

betekenis

van die sakramente in die algemeen wil bespreek. Ja en binne die

artikel =

kom

die volgende argumente agtereenvolgens aan die =

orde:

1. Die motief waarom God die

sakramente vir =

ons

ingestel het.

no'>2. Die regte konteks waarin ons die =

sakramente moet

gebruik.

3. Die eintlike definisie van wat

sakramente =

is.

4. Die hoeveelheid sakramente waarmee

ons =

tevrede

moet wees.

Roman">=A0

1. Die motief waarom God die sakramente vir ons

ingestel het:

Ons glo dat ons goeie God, =

=A0=A0=A0

=A0=A0=A0 =

omdat Hy met ons

stompsinnigheid en swakheid rekening hou, =

die sakramente vir ons ingestel het =

om sy beloftes aan ons

te =

bese=EBl,

lang=3DNL

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;mso-ansi-language:NL;fontstyle:ita=

lic;

mso-bidi-font-style:normal;mso-no-proof:no'>om tekens van sy

goedheid en =

genade

teenoor ons te wees

en om ons geloof te

voed en =

in

stand te hou.

no'>In die jare wat mens jou in die kennis van God se Woord =

verdiep,=A0 kom daar gereeld die

beklemmende =

gedagte op:

Sal ons ooit die werklike skade en ellende waarin ons ons by die =

sondeval

ingedompel het kan bereken?

=A0 =

Die mens wat

na die heerlike beeld en gelykenis van God geskape is,=A0 het homself van daardie =

heerlikheid beroof en

sy kennis van God het in 'n duistere blindheid en 'n tragiese =

stompsinnigheid

verander.=A0 Selfs die

enkele =

persone wat

in die Bybel vir ons as besondere godsmanne en vroue uitgelig word,

=A0 het ook hulle oomblikke

van =

twyfel,=A0 oomblikke van

moedeloosheid,=A0 oomblikke van swakheid

en sonde =

geken.=A0 Kleingeloof is 'n swakheid

wat die =

kerkvolk

altyd weer soos wintergriep oorval,=A0

en

dan het ons behoefte aan Goddelike waarborge.=A0

So was die verstorwenheid van Abraham en Sara vir hulle 'n

krisis =

wat

hulle na ander uitwe=EB laat soek het totdat God met die

waarborgteken =
van die

besnydenis sy belofte aan hom verse=EBl het.=A0

Moses moes allerlei kragtige tekens uit God se hand ontvang

voordat hy finaal

oorreed kon word om die Israeliete uit Egipte uit te lei.=A0 Die volk Israel in die

woestyn kon =

hoegenaamd

nie funksioneer sonder die kragtige tekens wat God voor hulle o=EB

gedoen het

nie.=A0 Sedert die =

Woestyntog,=A0 was dit nie net 'n kenteken

van =

die

verbondsvolk nie,=A0

maar dit =

het selfs later

die verwytende spot-roep geword – die Jode soek na tekens.

=A0

Wel dit is met hierdie bewese erkentlikheid van ons menslike =
swakheid dat

ons in art 33 weer terugwys op die eienskappe van God wat ons in

art 1 =

bely

het.=A0 Hy is ons goeie

God.=A0 Toe die sekere

skrifgeleerde by =

geleentheid

vir Jesus as Goeie Meester aangespreek het,=A0

het Jesus dadelik vermaan:=A0

Waarom

noem jy my goed... dit is alleen God wat goed is.=A0 So bely ons ook in art 1

dat onse =

God die

alleroorvloedigste Bron is van alles wat goed is.=A0 Dit is Hy wat in Groot

geduld met =

die rigter

– Gideon,=A0 se

kleingeloof rekening

gehou het en tekens gegee het.

=A0 =

Wat met

die priester, Sagaria,=A0

die =

vader van

Johannes die doper, se kleingeloof rekening gehou het en stomheid

as 'n =

teken

gegee het.=A0 Ons

werklike goeie

Leermeerster en goeie Herder,

=A0 =

die Here

Jesus wat te dikwels in groot geduld die mense se stompsinnigheid =
tegemoet

gekom het,=A0 en

melaatses =

gesond

gemaak,=A0 duiwels =

uitgedryf,=A0 en dooies opgewek het.

=A0 Daarom het Hy in groot

geduld vir =

Thomas

nadergenooi om tog te kom kyk en sy vinger te kom steek in die

wonde van =

sy

kruisoffer – om nie langer ongelowig te wees nie,=A0 maar gelowig.=A0

Sodat Thomas die belydenis kon uitspreek: My Here en my

God!=A0 Presies hierdie is dan ook

die =

rede waarom

Jesus vir sy Nuwe Testamentiese kerk sakramente verorden het.

=A0 Hy wil sy beloftes aan ons

verse=EBl met sy

waarborgtekens. Dit moet vir ons dien soos wat die besnydenis vir =

Abraham

gedien het: Die teken van die besnydenis as 'n se=EBl van die =

evangeliebelofte

dat mens alleen vryspraak by God kan kry deur die geloof in =

Christus.=A0

proof:

no'>

2. Die regte konteks waarin ons die sakramente

moet =

gebruik

Hy het dit by die Woord van die evangelie gevoeg

om vir ons uitwendige =

sintuie des

te beter voor te stel

style=3D'mso-bidi-font-style:normal'>wat Hy aan ons deur sy Woord te kenne gee =

en wat Hy inwendig in ons hart doen. =

So bekragtig Hy in ons die heil wat Hy aan ons

meedeel. =

proof:

no'>

Wanneer die Heidelbergse Kategismus in So 25, v&a 65

=A0 vra: Waar kom die ware

geloof =

vandaan,=A0 is die antwoord: Die

Heilige Gees =

werk dit in

ons harte deur die verkondiging van die heilige Evangelie en versterk

dit deur

die gebruik van die sakramente.

=A0 =

So kom

die behandeling van die twee genademiddele van die Heilige Gees

ook in =

die

Kategismus aan die orde.=A0

=A0=A0 =

Aan die een

kant het Jesus beveel dat sy evangelie verkondig moet word.=A0 Sy dissipels moet sy

getuies wees =

tot aan die

einde van die w=EAreld,=A0

en =

andersyds het

Hy ook by die instelling van die nagmaal beveel: So dikwels as julle

dit

doen,=A0 verkondig julle

my dood =

totdat ek
kom...=A0 en Hy het ook

met sy

sendingopdrag vir hulle aanges=EA om diegene uit al die nasies wat

tot =

geloof kom

in die naam van die drie-enige God te doop.=A0

So weet ons dat die Nagmaal daardie aand in die bovertrek =

ingestel was

terwyl Jesus uitgebreid die evangelie aan sy dissipels verkondig =

het.=A0 So weet ons ook dat Hy

die doop =

nie beveel

het sonder om daarby te voeg om die mense te leer om alles te

onderhou =

wat Hy

hulle beveel het nie.=A0=A0

Die

Woordverkondiging en die Sakramente hoort juis saam omdat beide

op die =

enige

offerhande van Christus wys.=A0

Die

Woordverkondiging word gerig na ons ore,=A0

die sakramente word gerig na ons o=EB en ander sintuie.

=A0 Die Woord ontleed vir ons

die =

boodskap van

God,=A0 die

Sakramente sit die =

saak van God

meteens in 'n teken saam.=A0

Tog =

wys albei

na die enige offerhande van Christus.=A0 En

omdat die twee saam hoort,=A0

mag ons dit

nie skei nie,=A0 en veral

mag =

ons nie die

belangrikheid van die een bo die ander verhef nie.=A0 =A0By

Rome het die sakramente in eie reg saligmakende krag. Soos pille en

inspuitings

genesingskrag sou h=EA.=A0

Maar =

ook ons kan

die fout maak as ons dink om die sakramente meer ywerig by te

woon as =

wanneer

slegs die Woord bedien word.

=A0=A0 =

3. Die eintlike definisie van wat sakramente =

is

Dit is immers sigbare tekens en se=EBls van 'n =

inwendige en

onsigbare saak,

en deur middel daarvan werk God in ons deur die

krag =

van die

Heilige Gees.

mal;

mso-no-proof:no'>Die tekens is dus nie sonder sin en sonder inhoud

om ons te bedrieg of te

mislei nie;

hulle waarheid is juis gele=EB in Jesus Christus, =

sonder wie hulle geheel

en =

al

betekenisloos sou wees.
color=3Dblack>

Dit is ook hoedat Abraham die besnydenis as 'n Goddelike teken

ontvang

het.=A0 Daarin het God

die =

betekenis laat

verpak dat sy geregtigheid alleen in die soenoffer van Christus verkry

kan

word.=A0 =

Dit is hoe Paulus die saak aan die gemeente van Rome =

verduidelik.=A0 Dit is die kernboodskap

van die =

Romeinebrief:

Dat die geregtigheid by God alleen verkry kan word deur die geloof in

Christus

Jesus.=A0 Daarvan is

die Ou =

Testamentiese
geloofsvader Abraham, vir ons 'n voorganger.=A0

En daarvoor was die sakrament van die Besnydenis=A0 bedoel.=A0

As dit nie vir die offergawe van Christus was nie,=A0 sou die besnydenis geen

waarde =

hoegenaamd

gehad het nie.=A0 Maar

aangesien =

Abraham en

saam met hom sy vrou Sara hierdie verbondsteken van God gehad

het,=A0 daarom kon hulle ook teen

hoop op =

hoop glo in

Hom wat selfs in staat is om uit die dode op te wek en om dinge in =

aansyn te

roep wat nog nie bestaan nie.

=A0 =

Omdat God

in sy Seun vir ons die genadeverbond bekragtig het,=A0 daarom wil sy Gees deur

die =

sakramente in ons

werk,=A0 sodat ons kan

verstaan,=A0 en met die hart kan omhels

wat God =

aan

geestelike se=EBninge vir ons gegee het.=A0

proof:

no'>

4. Die hoeveelheid sakramente? =

Verder is ons tevrede met die aantal sakramente

wat =

Christus,

ons Meester, vir ons ingestel het en wat slegs twee is, naamlik die =

sakrament

van die doop en die heilige nagmaal van Jesus Christus. =

lang=3DNL =

style=3D'font-size:16.0pt;color:black;mso-ansi-language:NL;mso-noproof:

no'>Rome het sewe sakramente ingestel.=A0

Sommer self uitgedink:

a.

Die doop moet die skuld en smet van die mens wegneem en die beginsel

van die

heiligheid in die siel plant.

style=3D'mso-list:Ignore'>b.

Die vormsel,=A0 is 'n soort =

handoplegging of

salwing.=A0 Die

gedoopte ontvang =

hiermee

die krag om die lewensbeginsel wat hy by die doop ontvang het te

bewaar =

en die

geloof standvastig te kan bely met woord en daad – 'n soort

belydenisaflegging.

c.

style=3D'font-size:16.0pt;

color:black;mso-ansi-language:NL;font-style:italic;mso-bidi-fontstyle:no=

rmal;

mso-no-proof:no'>Die eugaristie of nagmaal is die geleentheid waarby vir Rome die brood

en wyn

verander in die liggaam en bloed van Christus en waar Christus se =

liggaam in

die Mis telkens weer vir ons sondes geoffer word. =

d.

Die Bieg, is vir Rome ook 'n sakrament. Daarvoor moet die sondaar met =

hartlike
erou sy skuld met die mond bely en bereid wees om tydelike

strawwe =

daarvoor

uit te dien. Dan vergewe die priester die sondaar sy sonde in die

naam =

van God.

e.

Die laaste Oliesel: Is wanneer 'n sieke in sterwensgevaar is dat die priester die =

Sakrament

van die sterwendes bedien.=A0

Die sieke

word gesalf en die sondes word vergewe ter voorbereiding vir die =

dood.

tab-stops:list 36.0pt'>f.

Die huwelik word ook deur Rome 'n sakrament genoem. Die getroudes

ontvang so =

besondere

genade en krag om liefde en trou te betoon en hulle kinders in die

vrees =

van

die Here groot te maak.

g.

style=3D'mso-bidi-font-style:

normal'>Die priesterwyding: Hiertydens kry die priester die (tower)mag om brood en wyn te

verander in

die liggaam en bloed van die Here,=A0

en om

sondes te kan vergewe.

By Rome kan niemand dus al die sakramente ontvang nie,=A0 want enersyds word nie

almal =

priesters

nie,=A0 en andersyds

kan geen =

priesters
trou nie.=A0 =

Maar gemeente.=A0

Ons word =

nie geroep

om ons met so 'n skouspel van selfgefabriseerde tekens en se=EBls

op te =

hou

nie.=A0 Die twee tekens

wat =

Christus beveel

het,=A0 is heeltemal

genoeg as =

ons die

genade en die troos wat Hy ons daarin gee met 'n gelowige hart =

omhels,=A0 want daarin ontvang ons

die volle =

Here Jesus

christus,=A0 en die

volledige =

skat van sy

verdienste,=A0 die

volkome =

geregtigheid en

heiligheid,=A0 en die =
onverbreeklike

gemeenskap met God.=A0

In die =

Doop is die

verbondskind daarvan verseker en by die Nagmaal word die

verbondskind

voortdurend daarin bevestig en versterk. In die Doop en die Nagmaal

soos =

wat

Christus dit ingestel het,=A0 =

besit die

protestantse Christen oneindig meer as wat die Roomse met hulle

sewe =

sakramente

het,=A0 want dit is nie

die =

aantal sakramente

wat die waarde bepaal nie,=A0 =

maar die

instelling van Christus en die volheid van genade wat Hy aan ons =

meedeel.

------=_NextPart_001_0047_01C3A771.C2DCD020--

------=_NextPart_000_0046_01C3A771.C2DCD020

Content-Type: text/html;

name="header.htm"

Content-Transfer-Encoding: quoted-printable

Content-ID:

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0

=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=A0=

=A0=A0 -
1 -

------=_NextPart_000_0046_01C3A771.C2DCD020--