Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

‘n Geordende lewe: Ons het ook gekom in die tyd waar tot ‘n groot mate die begrip van die ou tyd waar jy gepraat het van ‘n “square deal” en ‘n “square meal”, waar ‘n man se woord nog sy wet was, verby is. Niemand kan iemand feitlik meer vertrou nie. Wat ‘n ontwrigte wêreld; omdat ons weggedwaal het van God se orde. Net God kan nog die mens in orde hou. “Only God can keep your boat and your ship on course”. Geliefdes ons kan maar kyk na die groot skepe op die see. Dit kan maar so magtig wees as wat dit wil maar indien dit nie onder ferme beheer staan nie, kom ‘n dag dat ‘n storm dit op die rotse dryf. Dit kan nie alleen teen die storms staan nie. So kan jou skippie ook nie teen die storm staan nie. Jy kan nie sê: “Dit is my wil” en “ek is ek” nie. Nee! Jy moet jouself onderwerp aan God en alleen in God en deur jouself aan die Here oor te gee, word jy vry. “Only in losing yourself, you really find yourself”. Dit is waar wat Jesus gesê het: “dat hy wat homself wil vind, sal homself verloor, maar hy wat homself verloor sal homself vind” - (Matt. 10:39; Matt. 16:25). Verhoudings: Paulus praat oor diep dinge wat geleerdes groot meningsverskille oor het. Een ding wat hy baie duidelik hier maak is die orde van die verhouding van die vrou teenoor die man en die man teenoor die vrou. Hy wys daarop dat die Here gemaak het dat die man die hoof van die vrou moet wees. Dit beteken nou glad nie dat die man nou die groot meneer is soos in die heiden wêreld nie, en dat hy op die enigste donkie ry en dat die ander en die vrou en die kinders nou maar agterna moet loop nie. Ek het so baie keer al vir mense vertel dat toe ek in die Tweede Wêreldoorlog in die Midde-Ooste was, daar in die woestyn, is een van die dinge wat my die eerste getref het, dat hierdie wêreld so agterlik is. Hier was die man nou werklik die groot meneer. Hy het vooruit geloop, en die vrou en die kinders moes ‘n ent agter hom loop, want hy is nou die heer. Toe die oorlog egter kom en die plekke vol myne gelê was, moes die vrou voor loop sodat sy eerste die myn kon aftrap, want die vrou, sy beteken niks volgens die heidense gebruike, “She is expendable”. Geliefdes, die Christelike Geloof het gekom en die vrou opgehef en aan haar die regte plek gegee. Sy staan nou langs die man, maar nogtans met die man as die hoof, nie die groot meneer nie. Volgens die Godsplan moet die man die persoon wees na wie die vrou met trots kan opkyk. Sy moet met trots en met blydskap haar sekuriteit in haar man kan vind; dat haar man vir haar kan sorg, dat hy vir haar kan raad gee; dat hulle saam kan besin, maar dat die man die sterk persoon sal wees. Die vaderfiguur wat die finale besluit neem. 7

Wat vind ons egter vandag geliefdes? Omdat die orde afgebreek het, is in baie opsigte die vrou die baas in die huis. In baie opsigte is die kinders die baas in die huis. Ek weet nie of die verskynsel u al getref het en of u al daaraan gedink het waarom so baie vroue vandag eerste ministers in die wêreld is nie. Kyk hoe baie Burgemeesters is vandag in die wêreld vroue. God se orde: Hoekom is dit? Dit is omdat die man so sleg geword het. Dit is omdat die man sy posisie verloor het. Waarom het die man sy posisie verloor, geliefdes? Omdat hy nie God se orde gehandhaaf het nie. So het ons vandag die kreet, en ek sou sê tot ‘n groot mate sou ek daarmee saamstem, gelyke betaling vir gelyke werk. As ‘n man bv. ‘n ingenieur is en ‘n brug bou en ‘n vrou word ‘n ingenieur, en baie vroue word vandag ingenieurs, en sy ontwerp daardie selfde brug, waarom sal sy nie dieselfde daarvoor betaal word nie? Dit is heeltemal regverdig. Geliefdes, as ons egter die saak in sy geheel beskou, is dit nie die vrou se plek nie en het die hele samelewing buite orde geraak omdat ons uit die orde van God geraak het. Dit is deel van die einde van die eeu. Kom ons kyk nou na my teksvers. Ek wil vir u sê dat hier waar Paulus praat van ‘n vrou wat haar hoof moet bedek en waar hy sê: Daarom moet die vrou ‘n aanduiding van gesag op die hoof hê, ter wille van die engele - (1 Kor. 11:10)., Dit is nie sonder betekenis nie. Wat beteken dit egter? Ek het vir u gewys hoedat ons gekom het by die toestand waarin ons vandag is, omdat ons in opstand gekom het teen die Gods orde. Kyk hoe begin Paulus - 1 Kor. 11:2-3. As ons nie aan die lering van God se Woord vashou nie, sal ons net soos daardie ou skippie op die see wat sonder beheer is, nie in staat wees om al die storms en branders te trotseer nie. Ek wil vir u sê dat alhoewel ons kan sê: “Here, ek redeneer, ek is ‘n mens, ek het ‘n verstand gekry, ek het miskien ‘n geleerdheid gekry”, moet ons besef dat die mens se verstand net so ver gaan. By dit verby, ken jy nie die pad nie en moet jy luister na die stem van God en moet jy jouself onderwerp aan die dissipline van God en sy woord anders loop jy op die rotse. Het dit u nog nooit getref dat oral waar jy in die Bybel lees en in hierdie jongste tyd, waar engele weer aan mense verskyn, dat daar nog nooit ‘n vroue-engel verskyn het nie? Al die engele was manspersone omdat die man in die beeld van God is en die engele ook in die beeld van God is. Hier is ‘n belangrike saak. Onthou hy sê dat die vrou ‘n aanduiding van gesag op die hoof moet hê “ter wille van die engele”. Wat beteken dit? 8

Wat vind ons egter vandag geliefdes? Omdat die orde afgebreek het, is in baie

opsigte die vrou die baas in die huis. In baie opsigte is die kinders die baas in die

huis. Ek weet nie of die verskynsel u al getref het en of u al daaraan gedink het

waarom so baie vroue vandag eerste ministers in die wêreld is nie. Kyk hoe baie

Burgemeesters is vandag in die wêreld vroue.

God se orde:

Hoekom is dit? Dit is omdat die man so sleg geword het. Dit is omdat die man sy

posisie verloor het. Waarom het die man sy posisie verloor, geliefdes? Omdat hy

nie God se orde gehandhaaf het nie.

So het ons vandag die kreet, en ek sou sê tot ‘n groot mate sou ek daarmee

saamstem, gelyke betaling vir gelyke werk. As ‘n man bv. ‘n ingenieur is en ‘n

brug bou en ‘n vrou word ‘n ingenieur, en baie vroue word vandag ingenieurs, en

sy ontwerp daardie selfde brug, waarom sal sy nie dieselfde daarvoor betaal word

nie? Dit is heeltemal regverdig. Geliefdes, as ons egter die saak in sy geheel

beskou, is dit nie die vrou se plek nie en het die hele samelewing buite orde

geraak omdat ons uit die orde van God geraak het. Dit is deel van die einde van

die eeu.

Kom ons kyk nou na my teksvers. Ek wil vir u sê dat hier waar Paulus praat van

‘n vrou wat haar hoof moet bedek en waar hy sê:

Daarom moet die vrou ‘n aanduiding van gesag op die hoof hê, ter wille

van die engele - (1 Kor. 11:10).,

Dit is nie sonder betekenis nie. Wat beteken dit egter?

Ek het vir u gewys hoedat ons gekom het by die toestand waarin ons vandag is,

omdat ons in opstand gekom het teen die Gods orde.

Kyk hoe begin Paulus - 1 Kor. 11:2-3.

As ons nie aan die lering van God se Woord vashou nie, sal ons net soos daardie

ou skippie op die see wat sonder beheer is, nie in staat wees om al die storms en

branders te trotseer nie.

Ek wil vir u sê dat alhoewel ons kan sê: “Here, ek redeneer, ek is ‘n mens, ek het

‘n verstand gekry, ek het miskien ‘n geleerdheid gekry”, moet ons besef dat die

mens se verstand net so ver gaan. By dit verby, ken jy nie die pad nie en moet jy

luister na die stem van God en moet jy jouself onderwerp aan die dissipline van

God en sy woord anders loop jy op die rotse.

Het dit u nog nooit getref dat oral waar jy in die Bybel lees en in hierdie jongste

tyd, waar engele weer aan mense verskyn, dat daar nog nooit ‘n vroue-engel

verskyn het nie? Al die engele was manspersone omdat die man in die beeld van

God is en die engele ook in die beeld van God is.

Hier is ‘n belangrike saak. Onthou hy sê dat die vrou ‘n aanduiding van gesag op

die hoof moet hê “ter wille van die engele”. Wat beteken dit?

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!