03.05.2013 Views

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wanneer ons nou kyk na die einde van die eeu, soos ons vanoggend met mekaar

gepraat het en soos die prediking vandag al in die hele kerk deurgaan, dan is die

koms van Jesus voor die deur.

Ek het vanoggend vir u gesê: “Ons moet nie net sê dat die koms van Jesus voor

die deur is nie, ons moet ook kyk wat daarmee saamgaan”. Ons moet ook kyk

wat daarnatoe oploop. Dan sal ons sien dat dit wat daarmee saamgaan, die

opstand van die duiwel en die opstand van die nasies is. Geliefdes dit is die

laaste pogings van Satan om hierdie hele aarde te verwoes en te vernietig en die

ganse Godsplan omver te werp sodat hy nie sy ewige straf kan ondergaan nie.

Dit is die groot patroon waarin ons die kleinere patrone almal moet inpas.

As ons kyk in hierdie afgelope tyd van opstand en wegval van die Godsplan en

die verset teen die wil en plan van God en van sy woord, dan gaan hierdie

volgende name wat ek vir u noem, party waarvan al op die agtergrond begin raak

het, vir u baie bekend klink want dit is dinge en fasette van ons tyd.

Opstandigheid:

As ek vir u die woord “eendstert”. “duck tails”, noem, dit is nou al so ‘n klompie

jare gelede, wat was die oorsaak? Wanneer jy kyk wat die “duck tail”- kultus is,

dan sal jy sien dit was ‘n opstand en verset teen die orde van die samelewing. O,

nee, hierdie gewone, hierdie “great society”, o, die ordelike dinge, ons wil daar

niks mee te doen hê nie. Ons verset ons teen ons ouers. Ons verset ons teen

die polisie. Ons verset ons teen die orde van die samelewing. Ons wil anders

wees. Dit is ‘n opstand en ‘n verset. Ek sê nie alle verset het nie ‘n rede nie. Ek

sê nie die “great society” is in alles reg nie. U moet mooi verstaan geliefdes, en

daarom kan ons ook nie vir onsself die vroom baadjie aantrek en sê as ek nie een

van diesulkes is nie, dan is ek op die regte pad. Glad nie! Dit is ‘n eenvoudige en

misleidende afleiding.

Ons moet kyk na die geheel patroon en ons moet kyk waar ons almal afgewyk het

van die Godsplan en dat die Here kom om orde te skep uit hierdie chaos. Die

Here Jesus het gesê dat as hierdie dae nie verkort word nie, sal geen vlees gered

word nie want dit is ‘n tyd van opstand teen God. Die mens sal homself vernietig

as die Here nie tussenbeide tree nie.

Ons ken die hippie-kultus. Ons ken die verskyning van die Beatles. Die

jeugopstand. Dit sal miskien by party ‘n teer punt aanraak maar kom dat ons

maar so reguit loop soos ek dit verstaan. Die denimbroeke en die denimrokke.

Die kort broekies en dan moet daar nog rafels ook uitkom. Die kaal voete en die

lang hare en die vuil gesigte. O, nee, dit is die “society” se manier om hulleself te

bad. As ek vuil is en my ou broek hang hier eenkant met dalk nog ‘n paar skeure

in, dan wys ek, ek is iets anders. Ek is nie daardie geordende ou klompie wat

maar net mooi in gelid loop soos die groot base en die groot menere en die groot

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!