03.05.2013 Views

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

O ja, hulle weet wat God gedoen het maar hulle wil weet en hulle wil sien of ons

dit weet. Ons moet dit aan hulle demonstreer. Dit maak nie veel saak of hulle dit

weet of nie, sover dit u en my betref nie. Die saak is, weet ek dit? Weet ek dit dat

ek heerskappy in Jesus gekry het? Weet ek dit dat die Here ons verlos het? Ons

moet dit aan hulle demonstreer.

Hulle was ongehoorsaam aan God. Hulle het God se orde omvergewerp. Kom

kyk hulle nou by ons, dan sien hulle dat ons die orde van God misken. Ons sê

die vrou en die man is gelyk. Daar is geen verskil meer tussen die man en die

vrou nie. Sy kan dieselfde werk doen. Sy kan alles doen. Sy is baie keer selfs

die hoof van die huis.

Geliefdes, moet my asseblief nie verkeerd verstaan nie. Ons leef in ‘n baie

moeilike en ingewikkelde tyd. Daar is omstandighede vandag juis as gevolg van

die hele verwarring van die sisteem dat die vrou soms in ‘n baie beter posisie is

en dat sy ‘n baie groter salaris trek as haar man. Dit behoort nie so te wees nie

maar dit is vandag so. Dit is so dat die vrou sekere skofte werk en in sekere

posisies is of dat die man sekere skofte werk en die vrou ‘n baie goeie werk het

en die man baie keer by die huis is, dat die vrou nie eers die tyd het om die

wasgoed te doen nie - dat die man die wasgoed doen - die wasgoed ophang. Ek

het al self baie keer die wasgoed opgehang.

Dit is die soort tyd waarin ons lewe maar dat ons in die gemeente aan die

owerhede en die magte sê: “Ons ken die Gods struktuur. Ons ken die Gods

plan”.

Ons weet ook dat hierdie rebelse engele voor die sondvloed vir hulle die

gedaante van ‘n mens aangeneem het en hoedat hulle gemeenskap gehad het

met die vroue van die mens en hoedat daar ‘n rebelse, opstandige geslag gebore

was wat God alleen met die sondvloed kon uitwis.

U sien geliefdes, die hele saak van die Satan is ‘n saak van opstand teen God. Is

‘n saak van, om God se orde omver te werp. So ook moet ons in die gemeente,

as die plek op aarde waar ons die ganse Godsplan, die Gods liefde, die Gods

verlossing verkondig, siele tot redding bring. Om die Gods plan te demonstreer,

moet ons sorg dat ons dit in die orde van God doen, ter wille van die engele

sodat, geliefdes, ons aan die owerhede en aan die magte kan demonstreer dat

ons God se plan ken.

Jesus het gesê:

En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek sal my gemeente

bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie –

(Matt. 16:18).

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!