Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Paulus sê aan hierdie selfde Korinthiërs: Weet julle nie dat ons engele gaan oordeel nie, hoeveel te meer die alledaagse dinge? – 1 Kor. 6:3). Ons gaan oor die engele regeer. Ons gaan die hoof van die engele wees en nou sien die engele by ons net mooi ‘n omverwerping van die gesagstruktuur van God. Ps 103:20; Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in die gehoorsaamheid aan die stem van sy woord. Jesus sê in Getsémané vir Petrus: “Ag Petrus, sit maar terug daardie swaard. As Ek Myself wou verdedig dan het Ek nou twaalf legioene van engele geroep om My te kom beskerm”. ‘n Romeinse legioen in die tyd van Jesus was 6,000 man. Hy kon dus 72,000 engele ontbied het om Hom te beskerm. Ons lees in 2 Kon. 19:35 en Jes. 37:26 dat een engel 185,000 Assiriërs verslaan het. 72,000 engele sal dan in staat wees om 13,320,000,000 man te verslaan Magtige helde wat sy woord volbring. Joël sê in verband met die eindtyd: “ - - - - - Laat u helde, HERE, daarheen aftrek! - (Joël 3:11). Dit is alleen die engele, geliefdes wat ons tot hulp gaan kom in hierdie eindtyd en nou moet die gemeente aan die engele die Godsplan demonstreer. Ek het egter vir u gesê dat daar nie net goeie engele is nie. Daar is ook bose engele. Nou wil ek vir u wys hoedat die gemeente ook aan die bose engele demonstreer. Ons moet tog besef dat ons nie net in ‘n sienlike wêreld leef nie. Ons is omring van die onsienlike. Efésiërs 3:10; sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word, Die gemeente moet aan die owerhede en aan die magte die menigvuldige wysheid van God bekend maak. Efésiërs 6:12; Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug. Hierdie owerhede en magte is dus die bose magte. Daardie deel van die engele, wat toe Satan gerebelleer het en die rebel geword het, agter hom aangegaan het en ook in opstand teen God is, hulle kyk na ons en ons moet aan hulle vertel die heerlikheid van God en die Godsplan. Ken hulle dit dan nie? Weet hulle dan nie wat God gedoen het nie? 11

O ja, hulle weet wat God gedoen het maar hulle wil weet en hulle wil sien of ons dit weet. Ons moet dit aan hulle demonstreer. Dit maak nie veel saak of hulle dit weet of nie, sover dit u en my betref nie. Die saak is, weet ek dit? Weet ek dit dat ek heerskappy in Jesus gekry het? Weet ek dit dat die Here ons verlos het? Ons moet dit aan hulle demonstreer. Hulle was ongehoorsaam aan God. Hulle het God se orde omvergewerp. Kom kyk hulle nou by ons, dan sien hulle dat ons die orde van God misken. Ons sê die vrou en die man is gelyk. Daar is geen verskil meer tussen die man en die vrou nie. Sy kan dieselfde werk doen. Sy kan alles doen. Sy is baie keer selfs die hoof van die huis. Geliefdes, moet my asseblief nie verkeerd verstaan nie. Ons leef in ‘n baie moeilike en ingewikkelde tyd. Daar is omstandighede vandag juis as gevolg van die hele verwarring van die sisteem dat die vrou soms in ‘n baie beter posisie is en dat sy ‘n baie groter salaris trek as haar man. Dit behoort nie so te wees nie maar dit is vandag so. Dit is so dat die vrou sekere skofte werk en in sekere posisies is of dat die man sekere skofte werk en die vrou ‘n baie goeie werk het en die man baie keer by die huis is, dat die vrou nie eers die tyd het om die wasgoed te doen nie - dat die man die wasgoed doen - die wasgoed ophang. Ek het al self baie keer die wasgoed opgehang. Dit is die soort tyd waarin ons lewe maar dat ons in die gemeente aan die owerhede en die magte sê: “Ons ken die Gods struktuur. Ons ken die Gods plan”. Ons weet ook dat hierdie rebelse engele voor die sondvloed vir hulle die gedaante van ‘n mens aangeneem het en hoedat hulle gemeenskap gehad het met die vroue van die mens en hoedat daar ‘n rebelse, opstandige geslag gebore was wat God alleen met die sondvloed kon uitwis. U sien geliefdes, die hele saak van die Satan is ‘n saak van opstand teen God. Is ‘n saak van, om God se orde omver te werp. So ook moet ons in die gemeente, as die plek op aarde waar ons die ganse Godsplan, die Gods liefde, die Gods verlossing verkondig, siele tot redding bring. Om die Gods plan te demonstreer, moet ons sorg dat ons dit in die orde van God doen, ter wille van die engele sodat, geliefdes, ons aan die owerhede en aan die magte kan demonstreer dat ons God se plan ken. Jesus het gesê: En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek sal my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie – (Matt. 16:18). 12

Paulus sê aan hierdie selfde Korinthiërs:

Weet julle nie dat ons engele gaan oordeel nie, hoeveel te meer die

alledaagse dinge? – 1 Kor. 6:3).

Ons gaan oor die engele regeer. Ons gaan die hoof van die engele wees en nou

sien die engele by ons net mooi ‘n omverwerping van die gesagstruktuur van

God.

Ps 103:20;

Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in die

gehoorsaamheid aan die stem van sy woord.

Jesus sê in Getsémané vir Petrus: “Ag Petrus, sit maar terug daardie swaard. As

Ek Myself wou verdedig dan het Ek nou twaalf legioene van engele geroep om

My te kom beskerm”. ‘n Romeinse legioen in die tyd van Jesus was 6,000 man.

Hy kon dus 72,000 engele ontbied het om Hom te beskerm.

Ons lees in 2 Kon. 19:35 en Jes. 37:26 dat een engel 185,000 Assiriërs verslaan

het. 72,000 engele sal dan in staat wees om 13,320,000,000 man te verslaan

Magtige helde wat sy woord volbring.

Joël sê in verband met die eindtyd:

“ - - - - - Laat u helde, HERE, daarheen aftrek! - (Joël 3:11).

Dit is alleen die engele, geliefdes wat ons tot hulp gaan kom in hierdie eindtyd en

nou moet die gemeente aan die engele die Godsplan demonstreer.

Ek het egter vir u gesê dat daar nie net goeie engele is nie. Daar is ook bose

engele. Nou wil ek vir u wys hoedat die gemeente ook aan die bose engele

demonstreer. Ons moet tog besef dat ons nie net in ‘n sienlike wêreld leef nie.

Ons is omring van die onsienlike.

Efésiërs 3:10;

sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele

die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word,

Die gemeente moet aan die owerhede en aan die magte die menigvuldige

wysheid van God bekend maak.

Efésiërs 6:12;

Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die

owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van

hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.

Hierdie owerhede en magte is dus die bose magte. Daardie deel van die engele,

wat toe Satan gerebelleer het en die rebel geword het, agter hom aangegaan het

en ook in opstand teen God is, hulle kyk na ons en ons moet aan hulle vertel die

heerlikheid van God en die Godsplan.

Ken hulle dit dan nie?

Weet hulle dan nie wat God gedoen het nie?

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!