03.05.2013 Views

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1 Petrus 1:10-12;

10 Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die

genade wat vir julle bestem is. ondersoek en nagevors,

11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus

wat in hulle was. gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor

Christus sou kom en die heerlikheid daarna.

12 Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié

dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie

aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel gestuur is -

dinge waarin die engele begerig is om in te sien.

Elke keer wanneer die gemeente bymekaarkom, praat ons oor baie dinge in die

Godsplan. Maar geliefdes een van die kernpunte is die verlossing en die redding

van onse siele. Die engele wil dit graag verstaan. Die engele wat God

gehoorsaam is, het nooit tot ‘n val gekom nie. Hulle kan dus nie Gólgota verstaan

nie. Hulle kan nie die bloed van Jesus verstaan nie, want hulle was nie gered nie.

Dit was nie vir hulle nodig om gered te word nie. Hulle wil dit egter graag

verstaan.

Nou wys baie ander plekke in God se Woord, soos ook hier in 1 Kor. 11:10, dat

die engele teenwoordig is. Ons, die gemeente moet die engele leer. Wat is een

van die belangrikste dinge in die Godsplan? Hoe het dit begin? Een van die

belangrikste dinge in die Godsplan en dit is waarteen die duiwel gerebelleer het,

is orde.

Die ordelikheid van die Godsplan is dat die man die hoof van die vrou is en

Christus die Hoof van die man en God die Hoof van Christus. Nie dat die een die

ander moet verkleineer nie. Nie dat die een die ander minderwaardig maak nie.

Dit beteken glad nie dat die vrou minderwaardig is teenoor die man nie. Dit is

glad nie die Gods bedoeling nie.

Die Gods bedoeling is dat die man die leiding moet neem en die beskerming

moet verleen, maar dat hy daarvoor bekwaam moet wees en nie ‘n weg hardloper

moet wees nie. Nou moet die gemeente aan hierdie engele wat gehoorsaam is

aan God die Gods orde demonstreer. Hierdie engele wat in die byeenkomste van

die gemeente teenwoordig is, sien vroue sonder hoofbedekking kom. Met ander

woorde hulle het geen aanduiding dat hulle erken dat die man die hoof is nie.

Hulle het geen aanduiding dat hulle God se orde erken nie. Hulle het weggedoen

met God se orde.

Nou is die engele nie net teleurgesteld nie, maar, ek sou sê, dat die engele in ‘n

mate van verwarring is want, ons is ‘n trappie hoër as die engele in die opsig dat

ons ‘n saligheid en ‘n verlossing het wat hulle nie het nie en waarin hulle begerig

is om in te sien.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!