Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

1 Kor. 1:8-9; 8 Want die man is nie uit die vrou nie, maar die vrou uit die man. 9 Want die man is ook nie ter wille van die vrou geskape nie, maar die vrou ter wille van die man. Daar is vandag groot rebellie daarteen soos daar rebellie is teen baie ander van God se planne. Die man is nie ter wille van die vrou nie; die vrou is ter wille van die man. Dit beteken glad nie dat die man moet maak soos die heidene nie. Juis omdat die vrou ter wille van die man is en as die man onderdanig is aan Christus, soos Christus onderdanig is aan God, sal die man sy vrou behandel soos hy haar behoort te behandel in die Here. Dit is daarom dat, as jy in die wêreld kyk, dan is dit net die Christelike Geloof wat die vrou geëmansipeer het. Oral waar die Christelike geloof nog nie gekom het nie, is die vrou sommer niks. Dit is alleen die Evangelie van Jesus wat die vrou gemaak het en gebring het op die plek waar sy is en waar sy behoort te wees. Maar wat het ons nou gemaak? Ons het die heidendom in die Christendom laat kom, en sonder dat ons dit weet het ons die vrou begin uithaal onder die orde van God. Waar is daar ‘n slimmer en fyner manier as om vir die mense te sê: “Daar is nie ‘n verskil tussen die man en die vrou nie. Die vrou is net so bekwaam soos die man. Die vrou het net soveel sê as die man. Die vrou het dieselfde posisie ens.”. Die omverwerping van die orde van God - daardeur stort die huis en die samelewing en die volk in duie. Ter wille van die engele: Nou geliefdes, ter wille van die engele. Wie is die engele? Ek het alreeds ‘n boekie oor engele geskrywe wat u kan bestudeer. Die engele is ‘n deel van God se orde in die hemel. Die engele is ‘n deel van God se orde oor die ganse aarde. Hebreërs 1:14 sê dat die engele dienende geeste is wat uitgestuur word ter wille van die wat die saligheid beërwe. Die engele is diensknegte van God en deur God ook diensknegte van die kinders van God. Ek wil vir u sê dat hierdie vergadering is vol van die engele van God. So is die vergadering ook vol van die bose geeste wat ook probeer om hulle inkom kans te kry. Ons sal nooit ons plek kan volstaan in hierdie tyd aan die einde van hierdie dae, as ons God nie op sy woord neem nie. Geliefdes, God se Woord bedoel wat dit sê. Daardie engele is God se dienende geeste. Nou het God dit so wonderlik verordineer dat die Here aan die gemeente die voorreg en die geleentheid gegee het om die groot verlossingsplan van God aan die engele te demonstreer. 9

1 Petrus 1:10-12; 10 Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die genade wat vir julle bestem is. ondersoek en nagevors, 11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus wat in hulle was. gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor Christus sou kom en die heerlikheid daarna. 12 Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel gestuur is - dinge waarin die engele begerig is om in te sien. Elke keer wanneer die gemeente bymekaarkom, praat ons oor baie dinge in die Godsplan. Maar geliefdes een van die kernpunte is die verlossing en die redding van onse siele. Die engele wil dit graag verstaan. Die engele wat God gehoorsaam is, het nooit tot ‘n val gekom nie. Hulle kan dus nie Gólgota verstaan nie. Hulle kan nie die bloed van Jesus verstaan nie, want hulle was nie gered nie. Dit was nie vir hulle nodig om gered te word nie. Hulle wil dit egter graag verstaan. Nou wys baie ander plekke in God se Woord, soos ook hier in 1 Kor. 11:10, dat die engele teenwoordig is. Ons, die gemeente moet die engele leer. Wat is een van die belangrikste dinge in die Godsplan? Hoe het dit begin? Een van die belangrikste dinge in die Godsplan en dit is waarteen die duiwel gerebelleer het, is orde. Die ordelikheid van die Godsplan is dat die man die hoof van die vrou is en Christus die Hoof van die man en God die Hoof van Christus. Nie dat die een die ander moet verkleineer nie. Nie dat die een die ander minderwaardig maak nie. Dit beteken glad nie dat die vrou minderwaardig is teenoor die man nie. Dit is glad nie die Gods bedoeling nie. Die Gods bedoeling is dat die man die leiding moet neem en die beskerming moet verleen, maar dat hy daarvoor bekwaam moet wees en nie ‘n weg hardloper moet wees nie. Nou moet die gemeente aan hierdie engele wat gehoorsaam is aan God die Gods orde demonstreer. Hierdie engele wat in die byeenkomste van die gemeente teenwoordig is, sien vroue sonder hoofbedekking kom. Met ander woorde hulle het geen aanduiding dat hulle erken dat die man die hoof is nie. Hulle het geen aanduiding dat hulle God se orde erken nie. Hulle het weggedoen met God se orde. Nou is die engele nie net teleurgesteld nie, maar, ek sou sê, dat die engele in ‘n mate van verwarring is want, ons is ‘n trappie hoër as die engele in die opsig dat ons ‘n saligheid en ‘n verlossing het wat hulle nie het nie en waarin hulle begerig is om in te sien. 10

1 Kor. 1:8-9;

8 Want die man is nie uit die vrou nie, maar die vrou uit die man.

9 Want die man is ook nie ter wille van die vrou geskape nie, maar die vrou

ter wille van die man.

Daar is vandag groot rebellie daarteen soos daar rebellie is teen baie ander van

God se planne. Die man is nie ter wille van die vrou nie; die vrou is ter wille van

die man. Dit beteken glad nie dat die man moet maak soos die heidene nie. Juis

omdat die vrou ter wille van die man is en as die man onderdanig is aan Christus,

soos Christus onderdanig is aan God, sal die man sy vrou behandel soos hy haar

behoort te behandel in die Here.

Dit is daarom dat, as jy in die wêreld kyk, dan is dit net die Christelike Geloof wat

die vrou geëmansipeer het. Oral waar die Christelike geloof nog nie gekom het

nie, is die vrou sommer niks. Dit is alleen die Evangelie van Jesus wat die vrou

gemaak het en gebring het op die plek waar sy is en waar sy behoort te wees.

Maar wat het ons nou gemaak? Ons het die heidendom in die Christendom laat

kom, en sonder dat ons dit weet het ons die vrou begin uithaal onder die orde van

God. Waar is daar ‘n slimmer en fyner manier as om vir die mense te sê: “Daar is

nie ‘n verskil tussen die man en die vrou nie. Die vrou is net so bekwaam soos

die man. Die vrou het net soveel sê as die man. Die vrou het dieselfde posisie

ens.”.

Die omverwerping van die orde van God - daardeur stort die huis en die

samelewing en die volk in duie.

Ter wille van die engele:

Nou geliefdes, ter wille van die engele.

Wie is die engele?

Ek het alreeds ‘n boekie oor engele geskrywe wat u kan bestudeer. Die engele is

‘n deel van God se orde in die hemel. Die engele is ‘n deel van God se orde oor

die ganse aarde.

Hebreërs 1:14 sê dat die engele dienende geeste is wat uitgestuur word ter wille

van die wat die saligheid beërwe.

Die engele is diensknegte van God en deur God ook diensknegte van die kinders

van God. Ek wil vir u sê dat hierdie vergadering is vol van die engele van God.

So is die vergadering ook vol van die bose geeste wat ook probeer om hulle

inkom kans te kry.

Ons sal nooit ons plek kan volstaan in hierdie tyd aan die einde van hierdie dae,

as ons God nie op sy woord neem nie. Geliefdes, God se Woord bedoel wat dit

sê. Daardie engele is God se dienende geeste. Nou het God dit so wonderlik

verordineer dat die Here aan die gemeente die voorreg en die geleentheid gegee

het om die groot verlossingsplan van God aan die engele te demonstreer.

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!