03.05.2013 Views

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

Ter wille van die Engele pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ter Wille

van

Die Engele

‘n Boodskap vir vandag!

‘n Transkripsie van Kasset no. B311B van 22 Maart 1981

Teksverse uit 1953 Vertaling

Deur: F.W.C. Neser, M.Sc.

1

Ter Wille van Die Engele

Outeur F.W.C. Neser

Kopiereg F.W.C. Neser

Uitgewer F.W.C. Neser

Posbus 31571

Wonderboompoort

0033

Tel / Faks: (012) 379-8954

e-pos: ekklesia@telkomsa.net

Kantoorure: Maandag,Dinsdag

Donderdag,Vrydag

09:00-12:00

Drukker Jotha Drukkers,

CK95/28940/23

Tel: (012) 46-5964

(083) 453-0969

Nuwe Druk 2006

ISBN

2

Ter Wille van Die Engele

Skriflesing: Oor die gedrag van die vrou in die gemeente.

1 Korinthiërs 11:1-16;

1 WEES my navolgers, soos ek dit ook van Christus is.

2 En ek prys julle, broeders, dat julle in alles aan my dink en aan die leringe

vashou soos ek dit aan julle oorgelewer het.

3 Maar ek wil hê dat julle moet weet dat Christus die hoof is van elke man,

en die man die hoof van die vrou, en God die hoof van Christus.

4 Elke man wat bid of profeteer met iets op sy hoof, doen sy hoof oneer

aan;

5 maar elke vrou wat bid of profeteer met onbedekte hoof, doen haar hoof

oneer aan; want dit is een en dieselfde asof haar hoof geskeer is.

6 Want as ‘n vrou se hoof nie bedek is nie, laat sy dan ook haar hare afsny;

maar as dit vir ‘n vrou lelik is om haar hare af te sny of te skeer, laat sy

haar hoof bedek.

7 Want ‘n man moet die hoof nie bedek nie, omdat hy die beeld en

heerlikheid van God is; maar die vrou is die heerlikheid van die man.

8 Want die man is nie uit die vrou nie, maar die vrou uit die man.

9 Want die man is ook nie terwille van die vrou geskape nie, maar die vrou

ter wille van die man.

10 Daarom moet die vrou ‘n aanduiding van gesag op die hoof he ter wille

van die engele.

11 En tog, in die Here is die man nie sonder die vrou nie, en die vrou ook nie

sonder die man nie.

12 Want soos die vrou uit die man is, so is ook die man deur middel van die

vrou; maar alles is uit God.

13 Oordeel self: Is dit betaamlik dat ‘n vrou met onbedekte hoof tot God bid?

14 Of leer ook die natuur self julle nie dat as ‘n man lang hare dra, dit vir hom

‘n oneer is nie;

15 maar as ‘n vrou lang hare dra, dit vir haar ‘n eer is, omdat die lang hare

vir haar gegee is as ‘n bedekking?

16 Maar as iemand meen om twisgierig te wees, ons het nie so ‘n gewoonte

nie, en ook die gemeentes van God nie.

Geliefdes ek het ‘n besonderse boodskap om met u te deel. Dit is ‘n boodskap

waarop u miskien lankal ‘n antwoord wou gehad het en ek wil u elkeen vra om vir

my u onverdeelde en u onpartydige aandag te gee. As daar aspekte van hierdie

boodskap is wat u nie onmiddellik mee saamstem nie, moet u asseblief nie

afskakel vir die res van die boodskap nie. Laat ons die saak uithoor. Dit is van

baie groot belang.

3

Ek dank God geliefdes dat ek nooit in hierdie plek staan om net ‘n preek te lewer

nie. Ek kom om ‘n boodskap te bring. Ek kom om iets uit God se Woord uit te

haal wat ek glo wat God vir my gegee het om aan u te gee.

Geliefdes daar is baie gepraat, daar is baie opinies uitgespreek, daar is baie

geredeneer en ook al baie gestry oor hierdie saak. Ek wil vir u die hart en die

kern daarvan bring, soos ek glo dat God dit aan my geopenbaar het.

Ek wil hê u moet baie mooi kyk en u moet baie versigtig wees. Daar is ‘n Engelse

spreekwoord wat sê:

“Often you can’t see the wood for the trees”.

Baie keer as jy op die kant van ‘n woud staan dan kyk jy jouself so vas teen die

eerste paar bome dat jy glad nie eers die woud raaksien nie.

So is dit ook met baie dinge in die Godsaak en in die wêreld. ‘n Mens raak so

maklik op ‘n syspoor uitgerangeer en dan sal jy groot sake daarvan maak en

groot redenasies daaroor voer en dan is dit nie eers die hoofsaak nie.

Ek wil dan ook dadelik vir u sê terwyl ek vir u vra om waarlikwaar u aandag te

gee, want dit is werklik ‘n kwessie van bome en ‘n woud. Ek wil vir u sê dat dit nie

in die eerste instansie ‘n saak is of die vrou ‘n hoed moet ophê wanneer sy in die

erediens is en of sy nie ‘n hoed moet ophê nie. Dit is maar die boom.

Ek wil hê ons moet ook kyk na die woud. Ons moet kyk wat is die onderliggende

betekenis en die agtergrond daarvan en dan wil ek dit vir u bring in die konteks

van die tyd waarin ons lewe.

Dit is nie baie lank gelede dat niemand eers daaraan gedink het dat ‘n vrou

sonder ‘n hoed na ‘n diens toe kan kom nie. U moet mooi dink wat het alles

daarmee saam begin en dit is wat ek vir u op wil wys. Ek wil vir u wys dat dit alles

saamloop en een patroon volg: ‘n hoed of nie ‘n hoed nie!

‘n Hoed of nie ‘n hoed nie!

Geliefdes, wat is die kern? Ek wil dan vir u sê, kom ons begin met laasgenoemde.

Ek wil vir u sê die kern, die fondament, die hoofsaak van hierdie hele saak is dat

dit gaan om die orde en die dissipline van die Godsplan. Hier het ‘n teken gekom

dat hier aan die einde van die eeu, en God se Woord wys dit vir ons, daar ‘n

opstand sal kom teen die Godsgesag, ‘n rebellie teen God.

Satan, dié rebel, het opgestaan teen God en hy is uitgewerp uit die hemel, anders

sou hy anargie en wanorde in die hemel geskep het. Hy is uitgewerp na die

aarde en daar het hy die sonde gebring en daar geliefdes, het hy verwarring op

die aarde gebring sodat ons vandag in ‘n Babiloniese stelsel lewe. Babilon

beteken chaos, dit beteken wanorde, dit beteken anargie.

4

Wanneer ons nou kyk na die einde van die eeu, soos ons vanoggend met mekaar

gepraat het en soos die prediking vandag al in die hele kerk deurgaan, dan is die

koms van Jesus voor die deur.

Ek het vanoggend vir u gesê: “Ons moet nie net sê dat die koms van Jesus voor

die deur is nie, ons moet ook kyk wat daarmee saamgaan”. Ons moet ook kyk

wat daarnatoe oploop. Dan sal ons sien dat dit wat daarmee saamgaan, die

opstand van die duiwel en die opstand van die nasies is. Geliefdes dit is die

laaste pogings van Satan om hierdie hele aarde te verwoes en te vernietig en die

ganse Godsplan omver te werp sodat hy nie sy ewige straf kan ondergaan nie.

Dit is die groot patroon waarin ons die kleinere patrone almal moet inpas.

As ons kyk in hierdie afgelope tyd van opstand en wegval van die Godsplan en

die verset teen die wil en plan van God en van sy woord, dan gaan hierdie

volgende name wat ek vir u noem, party waarvan al op die agtergrond begin raak

het, vir u baie bekend klink want dit is dinge en fasette van ons tyd.

Opstandigheid:

As ek vir u die woord “eendstert”. “duck tails”, noem, dit is nou al so ‘n klompie

jare gelede, wat was die oorsaak? Wanneer jy kyk wat die “duck tail”- kultus is,

dan sal jy sien dit was ‘n opstand en verset teen die orde van die samelewing. O,

nee, hierdie gewone, hierdie “great society”, o, die ordelike dinge, ons wil daar

niks mee te doen hê nie. Ons verset ons teen ons ouers. Ons verset ons teen

die polisie. Ons verset ons teen die orde van die samelewing. Ons wil anders

wees. Dit is ‘n opstand en ‘n verset. Ek sê nie alle verset het nie ‘n rede nie. Ek

sê nie die “great society” is in alles reg nie. U moet mooi verstaan geliefdes, en

daarom kan ons ook nie vir onsself die vroom baadjie aantrek en sê as ek nie een

van diesulkes is nie, dan is ek op die regte pad. Glad nie! Dit is ‘n eenvoudige en

misleidende afleiding.

Ons moet kyk na die geheel patroon en ons moet kyk waar ons almal afgewyk het

van die Godsplan en dat die Here kom om orde te skep uit hierdie chaos. Die

Here Jesus het gesê dat as hierdie dae nie verkort word nie, sal geen vlees gered

word nie want dit is ‘n tyd van opstand teen God. Die mens sal homself vernietig

as die Here nie tussenbeide tree nie.

Ons ken die hippie-kultus. Ons ken die verskyning van die Beatles. Die

jeugopstand. Dit sal miskien by party ‘n teer punt aanraak maar kom dat ons

maar so reguit loop soos ek dit verstaan. Die denimbroeke en die denimrokke.

Die kort broekies en dan moet daar nog rafels ook uitkom. Die kaal voete en die

lang hare en die vuil gesigte. O, nee, dit is die “society” se manier om hulleself te

bad. As ek vuil is en my ou broek hang hier eenkant met dalk nog ‘n paar skeure

in, dan wys ek, ek is iets anders. Ek is nie daardie geordende ou klompie wat

maar net mooi in gelid loop soos die groot base en die groot menere en die groot

5

gewoontes vir my gesê het nie. Ek gaan anders wees. Ek gaan myself verset.

Dit is alles deel daarvan.

Dan wil ek vir u sê dat as u kyk na die mensdom, baie mense sê: “Aag, die vere

maak nie die voël nie”. Ek verskil daarmee. Ek sê: “Die vere maak die voël”. Ek

sê: “Soos jy buitekant lyk, so lyk jy binnekant”. Daar is ook uitsonderings wat ek

daarin moet maak. Dit is nie almal wat pragtig en netjies aangetrek is, wat ‘n

mooi en skoon hart het nie. O, dit is ‘n wêreld van misleiding. Daaromtrent moet

ons nie ‘n fout maak nie maar geliefdes as my hart reg is met God en waar ek

ookal beweeg, sal ek ten minste in die eerste instansie, selfrespek hê.

Net gister het ek geluister na ‘n band terwyl ek gery het en die persoon het ‘n baie

eenvoudige en tog vir my so ‘n wonderlike illustrasie gegee. Hy het gepraat oor

Christen wees en hy het gesê dat ons mooi moet kyk of ons opregte Christene is.

Doen ons sekere dinge omdat sekere mense na ons kyk en doen jy ander dinge

omdat niemand na jou kyk nie. Met ander woorde doen jy dinge omdat jy meer

bewus is van die mens as van God. Laat dit vir jou ‘n standaard wees.

Kom ons praat van ons eie Christelike mense. Baie mense as hy ‘n prediker is of

selfs as hy in die kerk moet bid, ook van ons Pinkstermense dan het hy ‘n

heeltemal ander spreekstem. Hy het ‘n heeltemal ander manier van bid. Hy draai

sy stem en sy woorde wat hy vorm - want hy bid mos nou in die kerk en hy praat

in die kerk en hy preek ens.

O, ons ou mensies is darem maar so broos. Ons is so kwesbaar. Geliefdes, ons

laat ons darem so maklik beïnvloed. Baie van ons mense, juis omdat ons dan sê

en ‘n denkpatroon ontwikkel het van “ek is ‘n indiwidu, ek gaan my nie deur die

samelewing laat rond “shunt” nie” - ag, arme mens, sonder dat jy dit beset

reageer jy juis op wat jy dink wat die mense sê.

Nou probeer jy na die ander uiterste toe, anders wees. Hoekom is jy nie natuurlik

nie. Jy kan alleen natuurlik wees as jy waarlik reg is met God! Ons het so ontwrig

geraak, ons is so uit harmonie met God dat ons nie onsself is nie. Jy is altyd

besig om te reageer.

Jy is altyd besig om toneel te speel Om hierdie een te beïndruk of om daardie

een te weerstaan. Om nie met hierdie een saam te stem nie en dit vir hom te wys

en om te wys dat ek die groot indiwidualis is. Ag, geliefdes, ons ou mensies het

so verlore geraak en ons kan alleen ons balans in die Here Jesus Christus vind.

Daarom moet ons terugkeer na God se orde.

6

‘n Geordende lewe:

Ons het ook gekom in die tyd waar tot ‘n groot mate die begrip van die ou tyd

waar jy gepraat het van ‘n “square deal” en ‘n “square meal”, waar ‘n man se

woord nog sy wet was, verby is. Niemand kan iemand feitlik meer vertrou nie.

Wat ‘n ontwrigte wêreld; omdat ons weggedwaal het van God se orde. Net God

kan nog die mens in orde hou.

“Only God can keep your boat and your ship on course”.

Geliefdes ons kan maar kyk na die groot skepe op die see. Dit kan maar so

magtig wees as wat dit wil maar indien dit nie onder ferme beheer staan nie, kom

‘n dag dat ‘n storm dit op die rotse dryf. Dit kan nie alleen teen die storms staan

nie. So kan jou skippie ook nie teen die storm staan nie. Jy kan nie sê: “Dit is my

wil” en “ek is ek” nie. Nee! Jy moet jouself onderwerp aan God en alleen in God

en deur jouself aan die Here oor te gee, word jy vry.

“Only in losing yourself, you really find yourself”.

Dit is waar wat Jesus gesê het: “dat hy wat homself wil vind, sal homself verloor,

maar hy wat homself verloor sal homself vind” - (Matt. 10:39; Matt. 16:25).

Verhoudings:

Paulus praat oor diep dinge wat geleerdes groot meningsverskille oor het. Een

ding wat hy baie duidelik hier maak is die orde van die verhouding van die vrou

teenoor die man en die man teenoor die vrou. Hy wys daarop dat die Here

gemaak het dat die man die hoof van die vrou moet wees. Dit beteken nou glad

nie dat die man nou die groot meneer is soos in die heiden wêreld nie, en dat hy

op die enigste donkie ry en dat die ander en die vrou en die kinders nou maar

agterna moet loop nie.

Ek het so baie keer al vir mense vertel dat toe ek in die Tweede Wêreldoorlog in

die Midde-Ooste was, daar in die woestyn, is een van die dinge wat my die eerste

getref het, dat hierdie wêreld so agterlik is. Hier was die man nou werklik die

groot meneer. Hy het vooruit geloop, en die vrou en die kinders moes ‘n ent agter

hom loop, want hy is nou die heer. Toe die oorlog egter kom en die plekke vol

myne gelê was, moes die vrou voor loop sodat sy eerste die myn kon aftrap, want

die vrou, sy beteken niks volgens die heidense gebruike, “She is expendable”.

Geliefdes, die Christelike Geloof het gekom en die vrou opgehef en aan haar die

regte plek gegee. Sy staan nou langs die man, maar nogtans met die man as die

hoof, nie die groot meneer nie. Volgens die Godsplan moet die man die persoon

wees na wie die vrou met trots kan opkyk.

Sy moet met trots en met blydskap haar sekuriteit in haar man kan vind; dat haar

man vir haar kan sorg, dat hy vir haar kan raad gee; dat hulle saam kan besin,

maar dat die man die sterk persoon sal wees. Die vaderfiguur wat die finale

besluit neem.

7

Wat vind ons egter vandag geliefdes? Omdat die orde afgebreek het, is in baie

opsigte die vrou die baas in die huis. In baie opsigte is die kinders die baas in die

huis. Ek weet nie of die verskynsel u al getref het en of u al daaraan gedink het

waarom so baie vroue vandag eerste ministers in die wêreld is nie. Kyk hoe baie

Burgemeesters is vandag in die wêreld vroue.

God se orde:

Hoekom is dit? Dit is omdat die man so sleg geword het. Dit is omdat die man sy

posisie verloor het. Waarom het die man sy posisie verloor, geliefdes? Omdat hy

nie God se orde gehandhaaf het nie.

So het ons vandag die kreet, en ek sou sê tot ‘n groot mate sou ek daarmee

saamstem, gelyke betaling vir gelyke werk. As ‘n man bv. ‘n ingenieur is en ‘n

brug bou en ‘n vrou word ‘n ingenieur, en baie vroue word vandag ingenieurs, en

sy ontwerp daardie selfde brug, waarom sal sy nie dieselfde daarvoor betaal word

nie? Dit is heeltemal regverdig. Geliefdes, as ons egter die saak in sy geheel

beskou, is dit nie die vrou se plek nie en het die hele samelewing buite orde

geraak omdat ons uit die orde van God geraak het. Dit is deel van die einde van

die eeu.

Kom ons kyk nou na my teksvers. Ek wil vir u sê dat hier waar Paulus praat van

‘n vrou wat haar hoof moet bedek en waar hy sê:

Daarom moet die vrou ‘n aanduiding van gesag op die hoof hê, ter wille

van die engele - (1 Kor. 11:10).,

Dit is nie sonder betekenis nie. Wat beteken dit egter?

Ek het vir u gewys hoedat ons gekom het by die toestand waarin ons vandag is,

omdat ons in opstand gekom het teen die Gods orde.

Kyk hoe begin Paulus - 1 Kor. 11:2-3.

As ons nie aan die lering van God se Woord vashou nie, sal ons net soos daardie

ou skippie op die see wat sonder beheer is, nie in staat wees om al die storms en

branders te trotseer nie.

Ek wil vir u sê dat alhoewel ons kan sê: “Here, ek redeneer, ek is ‘n mens, ek het

‘n verstand gekry, ek het miskien ‘n geleerdheid gekry”, moet ons besef dat die

mens se verstand net so ver gaan. By dit verby, ken jy nie die pad nie en moet jy

luister na die stem van God en moet jy jouself onderwerp aan die dissipline van

God en sy woord anders loop jy op die rotse.

Het dit u nog nooit getref dat oral waar jy in die Bybel lees en in hierdie jongste

tyd, waar engele weer aan mense verskyn, dat daar nog nooit ‘n vroue-engel

verskyn het nie? Al die engele was manspersone omdat die man in die beeld van

God is en die engele ook in die beeld van God is.

Hier is ‘n belangrike saak. Onthou hy sê dat die vrou ‘n aanduiding van gesag op

die hoof moet hê “ter wille van die engele”. Wat beteken dit?

8

1 Kor. 1:8-9;

8 Want die man is nie uit die vrou nie, maar die vrou uit die man.

9 Want die man is ook nie ter wille van die vrou geskape nie, maar die vrou

ter wille van die man.

Daar is vandag groot rebellie daarteen soos daar rebellie is teen baie ander van

God se planne. Die man is nie ter wille van die vrou nie; die vrou is ter wille van

die man. Dit beteken glad nie dat die man moet maak soos die heidene nie. Juis

omdat die vrou ter wille van die man is en as die man onderdanig is aan Christus,

soos Christus onderdanig is aan God, sal die man sy vrou behandel soos hy haar

behoort te behandel in die Here.

Dit is daarom dat, as jy in die wêreld kyk, dan is dit net die Christelike Geloof wat

die vrou geëmansipeer het. Oral waar die Christelike geloof nog nie gekom het

nie, is die vrou sommer niks. Dit is alleen die Evangelie van Jesus wat die vrou

gemaak het en gebring het op die plek waar sy is en waar sy behoort te wees.

Maar wat het ons nou gemaak? Ons het die heidendom in die Christendom laat

kom, en sonder dat ons dit weet het ons die vrou begin uithaal onder die orde van

God. Waar is daar ‘n slimmer en fyner manier as om vir die mense te sê: “Daar is

nie ‘n verskil tussen die man en die vrou nie. Die vrou is net so bekwaam soos

die man. Die vrou het net soveel sê as die man. Die vrou het dieselfde posisie

ens.”.

Die omverwerping van die orde van God - daardeur stort die huis en die

samelewing en die volk in duie.

Ter wille van die engele:

Nou geliefdes, ter wille van die engele.

Wie is die engele?

Ek het alreeds ‘n boekie oor engele geskrywe wat u kan bestudeer. Die engele is

‘n deel van God se orde in die hemel. Die engele is ‘n deel van God se orde oor

die ganse aarde.

Hebreërs 1:14 sê dat die engele dienende geeste is wat uitgestuur word ter wille

van die wat die saligheid beërwe.

Die engele is diensknegte van God en deur God ook diensknegte van die kinders

van God. Ek wil vir u sê dat hierdie vergadering is vol van die engele van God.

So is die vergadering ook vol van die bose geeste wat ook probeer om hulle

inkom kans te kry.

Ons sal nooit ons plek kan volstaan in hierdie tyd aan die einde van hierdie dae,

as ons God nie op sy woord neem nie. Geliefdes, God se Woord bedoel wat dit

sê. Daardie engele is God se dienende geeste. Nou het God dit so wonderlik

verordineer dat die Here aan die gemeente die voorreg en die geleentheid gegee

het om die groot verlossingsplan van God aan die engele te demonstreer.

9

1 Petrus 1:10-12;

10 Aangaande hierdie saligheid het die profete wat geprofeteer het oor die

genade wat vir julle bestem is. ondersoek en nagevors,

11 en hulle het nagespeur op watter of hoedanige tyd die Gees van Christus

wat in hulle was. gewys het, toe Hy vooruit getuig het van die lyde wat oor

Christus sou kom en die heerlikheid daarna.

12 Aan hulle is geopenbaar dat hulle nie vir hulleself nie, maar vir ons dié

dinge bedien het wat julle nou aangekondig is deur dié wat die evangelie

aan julle verkondig het in die Heilige Gees wat van die hemel gestuur is -

dinge waarin die engele begerig is om in te sien.

Elke keer wanneer die gemeente bymekaarkom, praat ons oor baie dinge in die

Godsplan. Maar geliefdes een van die kernpunte is die verlossing en die redding

van onse siele. Die engele wil dit graag verstaan. Die engele wat God

gehoorsaam is, het nooit tot ‘n val gekom nie. Hulle kan dus nie Gólgota verstaan

nie. Hulle kan nie die bloed van Jesus verstaan nie, want hulle was nie gered nie.

Dit was nie vir hulle nodig om gered te word nie. Hulle wil dit egter graag

verstaan.

Nou wys baie ander plekke in God se Woord, soos ook hier in 1 Kor. 11:10, dat

die engele teenwoordig is. Ons, die gemeente moet die engele leer. Wat is een

van die belangrikste dinge in die Godsplan? Hoe het dit begin? Een van die

belangrikste dinge in die Godsplan en dit is waarteen die duiwel gerebelleer het,

is orde.

Die ordelikheid van die Godsplan is dat die man die hoof van die vrou is en

Christus die Hoof van die man en God die Hoof van Christus. Nie dat die een die

ander moet verkleineer nie. Nie dat die een die ander minderwaardig maak nie.

Dit beteken glad nie dat die vrou minderwaardig is teenoor die man nie. Dit is

glad nie die Gods bedoeling nie.

Die Gods bedoeling is dat die man die leiding moet neem en die beskerming

moet verleen, maar dat hy daarvoor bekwaam moet wees en nie ‘n weg hardloper

moet wees nie. Nou moet die gemeente aan hierdie engele wat gehoorsaam is

aan God die Gods orde demonstreer. Hierdie engele wat in die byeenkomste van

die gemeente teenwoordig is, sien vroue sonder hoofbedekking kom. Met ander

woorde hulle het geen aanduiding dat hulle erken dat die man die hoof is nie.

Hulle het geen aanduiding dat hulle God se orde erken nie. Hulle het weggedoen

met God se orde.

Nou is die engele nie net teleurgesteld nie, maar, ek sou sê, dat die engele in ‘n

mate van verwarring is want, ons is ‘n trappie hoër as die engele in die opsig dat

ons ‘n saligheid en ‘n verlossing het wat hulle nie het nie en waarin hulle begerig

is om in te sien.

10

Paulus sê aan hierdie selfde Korinthiërs:

Weet julle nie dat ons engele gaan oordeel nie, hoeveel te meer die

alledaagse dinge? – 1 Kor. 6:3).

Ons gaan oor die engele regeer. Ons gaan die hoof van die engele wees en nou

sien die engele by ons net mooi ‘n omverwerping van die gesagstruktuur van

God.

Ps 103:20;

Loof die HERE, sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring, in die

gehoorsaamheid aan die stem van sy woord.

Jesus sê in Getsémané vir Petrus: “Ag Petrus, sit maar terug daardie swaard. As

Ek Myself wou verdedig dan het Ek nou twaalf legioene van engele geroep om

My te kom beskerm”. ‘n Romeinse legioen in die tyd van Jesus was 6,000 man.

Hy kon dus 72,000 engele ontbied het om Hom te beskerm.

Ons lees in 2 Kon. 19:35 en Jes. 37:26 dat een engel 185,000 Assiriërs verslaan

het. 72,000 engele sal dan in staat wees om 13,320,000,000 man te verslaan

Magtige helde wat sy woord volbring.

Joël sê in verband met die eindtyd:

“ - - - - - Laat u helde, HERE, daarheen aftrek! - (Joël 3:11).

Dit is alleen die engele, geliefdes wat ons tot hulp gaan kom in hierdie eindtyd en

nou moet die gemeente aan die engele die Godsplan demonstreer.

Ek het egter vir u gesê dat daar nie net goeie engele is nie. Daar is ook bose

engele. Nou wil ek vir u wys hoedat die gemeente ook aan die bose engele

demonstreer. Ons moet tog besef dat ons nie net in ‘n sienlike wêreld leef nie.

Ons is omring van die onsienlike.

Efésiërs 3:10;

sodat nou deur die gemeente aan die owerhede en magte in die hemele

die menigvuldige wysheid van God bekend gemaak kan word,

Die gemeente moet aan die owerhede en aan die magte die menigvuldige

wysheid van God bekend maak.

Efésiërs 6:12;

Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die

owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van

hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.

Hierdie owerhede en magte is dus die bose magte. Daardie deel van die engele,

wat toe Satan gerebelleer het en die rebel geword het, agter hom aangegaan het

en ook in opstand teen God is, hulle kyk na ons en ons moet aan hulle vertel die

heerlikheid van God en die Godsplan.

Ken hulle dit dan nie?

Weet hulle dan nie wat God gedoen het nie?

11

O ja, hulle weet wat God gedoen het maar hulle wil weet en hulle wil sien of ons

dit weet. Ons moet dit aan hulle demonstreer. Dit maak nie veel saak of hulle dit

weet of nie, sover dit u en my betref nie. Die saak is, weet ek dit? Weet ek dit dat

ek heerskappy in Jesus gekry het? Weet ek dit dat die Here ons verlos het? Ons

moet dit aan hulle demonstreer.

Hulle was ongehoorsaam aan God. Hulle het God se orde omvergewerp. Kom

kyk hulle nou by ons, dan sien hulle dat ons die orde van God misken. Ons sê

die vrou en die man is gelyk. Daar is geen verskil meer tussen die man en die

vrou nie. Sy kan dieselfde werk doen. Sy kan alles doen. Sy is baie keer selfs

die hoof van die huis.

Geliefdes, moet my asseblief nie verkeerd verstaan nie. Ons leef in ‘n baie

moeilike en ingewikkelde tyd. Daar is omstandighede vandag juis as gevolg van

die hele verwarring van die sisteem dat die vrou soms in ‘n baie beter posisie is

en dat sy ‘n baie groter salaris trek as haar man. Dit behoort nie so te wees nie

maar dit is vandag so. Dit is so dat die vrou sekere skofte werk en in sekere

posisies is of dat die man sekere skofte werk en die vrou ‘n baie goeie werk het

en die man baie keer by die huis is, dat die vrou nie eers die tyd het om die

wasgoed te doen nie - dat die man die wasgoed doen - die wasgoed ophang. Ek

het al self baie keer die wasgoed opgehang.

Dit is die soort tyd waarin ons lewe maar dat ons in die gemeente aan die

owerhede en die magte sê: “Ons ken die Gods struktuur. Ons ken die Gods

plan”.

Ons weet ook dat hierdie rebelse engele voor die sondvloed vir hulle die

gedaante van ‘n mens aangeneem het en hoedat hulle gemeenskap gehad het

met die vroue van die mens en hoedat daar ‘n rebelse, opstandige geslag gebore

was wat God alleen met die sondvloed kon uitwis.

U sien geliefdes, die hele saak van die Satan is ‘n saak van opstand teen God. Is

‘n saak van, om God se orde omver te werp. So ook moet ons in die gemeente,

as die plek op aarde waar ons die ganse Godsplan, die Gods liefde, die Gods

verlossing verkondig, siele tot redding bring. Om die Gods plan te demonstreer,

moet ons sorg dat ons dit in die orde van God doen, ter wille van die engele

sodat, geliefdes, ons aan die owerhede en aan die magte kan demonstreer dat

ons God se plan ken.

Jesus het gesê:

En Ek sê vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek sal my gemeente

bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie –

(Matt. 16:18).

12

Ek vra u: “Weet u van ‘n gebou wat, as dit nie volgens die spesifikasies, volgens

die plan, gebou is nie, of daardie gebou bly staan?” As God dan sy gemeente

bou, moet dit gebou wees volgens God se patroon en orde.

As ons die aanslag van hierdie eindtyd waar die duiwel sy laaste poging gaan

aanwend, wil weerstaan, dan moet ons staan volgens God se orde anders sal

ons nie bly staan nie.

Mag die HERE genade gee, geliefdes, dat u ook hierdie boodskap, wat ‘n moeilike

boodskap is, met groot begrip sal hanteer. Baie vrae is oor hierdie saak gevra en

ek is gevra om ‘n antwoord daarop te gee. Dit is my antwoord en dit is my

verduideliking uit God se Woord. Dink daaroor en maak die saak uit tussen u en

die HERE. Die hoofsaak is, onderwerp uself aan die orde en aan die wil van God.

Amen.

13

DIE BOODSKAP VAN F.W.C. NESER—

“ISRAEL MOET HOOR!”

lets oor die Skrywer

F.W.C. Neser is as wetenskaplike opgelei maar is ‘n toegewyde Christen vanaf sy

kinderjare. Vir hom is die Bybel die Woord van God vanaf Génesis tot

Openbaring.

Reeds vroeg in sy lewe was hy daarvan oortuig dat die mens self daarvoor

verantwoordelik is dat daar oorloë, depressies, hongersnood, droogtes. siektes

en ellende op aarde is.

Hy het gesien dat God sy volmaakte Wet aan sy volk Israel gegee het, en aan

hulle gesê het dat as hulle daarvolgens sou lewe, daar nie een van hierdie rampe

sou wees nie; en ook dat Israel as God se demonstrasievolk op aarde is. Dit was

egter vir hom duidelik dat hierdie volk nie die Jood of die Kerk is of kan wees nie.

Mettertyd het hy tot sy groot blydskap ontdek dat die Angel-Saksies, Keltiese en

Germaanse nasies inderdaad die nakomelinge van die Huis van Israel is.

By die Wederkoms van Christus (nou op hande) sal hierdie nasies tot ‘n ware

wedergeboorte kom, met die Heilige Gees vervul word en met Jesus die Christus

as hul Heer en Koning hierdie wêreld teruglei na volkome harmonie met God.

Met die oog daarop dat die Bybelse boodskap aangaande Israel uitgedra moet

word aan al die nakomelinge van die Huis van Israel, het F.W.C. Neser die

onderstaande werke tot stand gebring sodat ISRAEL KAN HOOR!

Bylae:

Boeke beskikbaar van Ekklesia.

No Titel

1 Afrikaner -- ‘n Unieke Volk Die

2 Apartheid -- Wat sê die Skrif?

3 Bedienings Gawes van Jesus Christus Die

4 Berou en Bekering

5 Bybel is Waar Die

6 Christendom en Kommunisme

7 Daniël Die Boek van

8 Daniël se 70ste Week

9 Derde dag Opstanding van Christus Die

10 Deur Lyding na Volmaaktheid

11 Die Brief van die Apostel Paulus aan die Efésiërs

12 Die Bybel Voorspel Atoomoorlog

13 Doop Die

14

No Titel

14 Doop, in watter Naam (pamflet) Die

15 Doping in die Heilige Gees Die

16 Duiwel Die

17 Engele

18 Fondament van die Christelike Lewe Die

19 Gawes van die Heilige Gees Die

20 God se Groot Week

21 Goddelike Genesing

22 Hoséa Die Profeet

23 Israel in die Nuwe Testament

24 Israelwaarheid - TV Onderhoud Die

25 Jesaja Die Boek van

26 Jesus van Nasaret

27 Joël Die Boek van

28 Kerk van Rome en die Mens van Sonde Die

29 Kruis Die

30 Insig in die Verlede en die Hede bring Uitsig op die Toekoms

31 Moses en sy Kusitiese Vrou

32 Na die Dood – Wat Dan?

33 Name van God Die

34 Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde Die

35 Openbaring Die Boek van

36 Openbaringe van die Apostel Paulus Die

37 Opraping Die

38 Romeine Die Brief aan die

39 Rusland in Profesie

40 Sabbat Die

41 Slang van Génesis 3 Die

42 Sommige Aspekte van die Werk van die Heilige Gees

43 Terwille van die Engele

44 Twee Sade op Aarde. Die

45 Tyd van die Heiden Die

46 Verdrukking Die Groot

47 Verlore Tien Stamme van Israel Deel 1 Die

48 Verlore Tien Stamme van Israel Die

49 Vrug van die Heilige Gees Die

50 Waar het Kain sy Vrou Gekry?

51 Waarom die Bybel die Eet van Varkvleis Verbied

15

No Titel

52 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Heilige Gees

53 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Mens

54 Wat die Bybel ons Leer Aangaande God

55 Wederkoms van Christus Die

56 Wet van die Here Die

57 Wie is my Naaste?

58 Wie was Hulle?

59 Wêreldgebeure

No Titel

1 After Death What Then?

2 Apartheid – What saith the Scripture?

3 Bible Predicts "Atomic War" The

4 Book of Joel The

5 Book of Revelation The

6 Christianity and Communism

7 Daniel’s 70 th week

8 Great Tribulation The

9 Israel Truth T.V. Interview The

10 Lost Ten Tribes Of Israel Part 1 The

11 Lost Ten Tribes of Israel The

12 New Heavens and the New Earth The

13 Origin, History and Destiny of the White Race The

14 Past the Present and the Future in the Light of Scripture The

15 Rapture The

16 Russia in Prophecy

17 Serpent of Genesis 3 The

18 Why the Bible Prohibits Pork

19 World Affairs

16

Ander boeke beskikbaar (ander Skrywers).

Die Vrou in Onderdanigheid / Pta. Ekklesia Susters

Wat is Regtig sy naam / J.A.Dreyer

The Bible Distinction between the House of Israel / House of Juda /

F.F.Bosworth

F.W.C. Neser, 'n Lewensbeskrywing / R. Searle

Pilate's Report to Caesar of the Arrest, Trail and Crucifixion of Jesus

The Master Plan / Revd. Albion S. Gaunt

Pastor F.W.C.Neser, A Biography (abridged) / R. Searle

Wêreldgebeure

Sedert 1986 publiseer F.WC. Neser ‘n kwartaallikse oorsig in Afrikaans onder die

titel “Wêreldgebeure” en in Engels onder die titel “World Affairs”.

‘n Biografie van F.W.C. Neser

Vir diegene wat meer oor F.W.C. Neser te wete wil kom is daar ‘n biografie

beskikbaar wat deur Richard Searle geskryf is.

Oudiokassette / CD’s en Videobande

Daar is sowat 2000 oudiokassette / CD’s en ‘n videobande beskikbaar waarin

pastoor F.W.C. Neser se boodskappe vasgelê is.

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!