Die duiwel pdf - Ecclesia

Die duiwel pdf - Ecclesia Die duiwel pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Hoe om Die Duiwel te Oorwin Daar is drie “Magtige Wapens”: (1) Die Naam van Jesus Christus (2) Die Bloed van Jesus Christus (3) Die Woord van GOD (1) Die Naam van Jesus Christus: Byvoorbeeld - Hand. 16:18. Die Naam van Jesus bring Hom persoonlik op die toneel. Peins diep oor hierdie groot werklikheid, die Kerk het dit feitlik verloor. Sien Filip. 2:10; Efé. 1:19-20 en baie ander Skrifte. (2) Die Bloed van Jesus: Lees Openbaring 12:11. Die Bloed is ons oorwinning en Satan se neerlaag. (3) Die Woord van God: Lees Efé. 6:17; 1 Joh. 2:14. Die Woord van God moet ryklik in ons woon, sodat ons ‘n goeie voorraad voorhande het wanneer die aanval kom, soos bv. Jesus toe Satan Hom in die Wildernis versoek het - (Matt. 4:1-10). Sien ook Rom. 8:37; 1 Joh. 4:4; Efé. 6:10; 1 Kor. 15:57; Filip. 4:13, ens. Wees beslis en sê aan Satan: “Jy is vir hierdie toestand verantwoordelik, en op hierdie oomblik weerstaan ek jou aangaande hierdie ding in die Naam van Jesus, deur die Krag van Sy Bloed, op grond van God’s Woord, en jy VLUG NOU WEG! Staan dan VAS ten spyte van alle teenaanvalle van die vyand - 1 Pet. 5:9. Moet nooit ‘n duim van jou grondgebied aan die duiwel afstaan nie, want anders sal hy ‘n hele myl neem - Efé. 4:27. Satan se Eindbestemming en Straf (1) Génesis 3:14-15; 14 Toe sê die HERE God aan die slang: Omdat jy dit gedoen het, is jy vervloek onder al die vee en al die diere van die veld. Op jou buik moet jy seil, en stof moet jy eet al die dae van jou lewe. 15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt. Vanaf die dag dat hy die mens versoek het, het daar nog altyd ‘n spesiale vloek op Satan gerus. Vergelyk Jesaja 65:25, wat tipies aan ons wys dat die slang geen deel sal hê aan die komende verlossing van selfs die diere-wêreld nie. 25 Die wolf en die lam sal saam wei, en die leeu sal strooi eet soos ‘n bees, en stof sal die voedsel van die slang wees; hulle sal geen kwaad doen of 14

verderf aanrig op my hele heilige berg nie, sê die HERE. (2) Matthéüs 25:41: Die ewige vuur is vir die duiwel en sy engele berei. 41 Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele. (3) Openbaring 20:1-3; 1 EN ek het ‘n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die afgrond en ‘n groot ketting in sy hand. 2 En hy het die draak gegryp – die ou slang wat die duiwel en die Satan is – en hy het hom gebind duisend jaar lank, 3 en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël, sodat hy die nasies nie meer sou verlei totdat die duisend jaar voleindig is nie. Daarna moet hy dan ‘n kort tydjie ontbind word. Met die koms van Jesus Christus sal Satan met ‘n groot ketting gebind word en in die afgrond gewerp word vir ‘n duisend jaar. (4) Openbaring 20:7-8; 7 EN wanneer die duisend jaar voleindig is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word; 8 en hy sal uitgaan om die nasies te verlei wat in die vier hoeke van die aarde is, die Gog en die Magog, om hulle te versamel vir die oorlog; en hulle getal is soos die sand van die see. Aan die einde van die duisend jaar sal Satan ontbind word uit sy gevangenis en dan uitgaan om die nasies te verlei. Dit sal wees om te sien wie onder hulle gedurende Christus se duisendjarige vredesryk aan Hom net lippediens bewys het. Almal dan wat in hulle wese nie van Jesus se skape is nie - (Joh. 10), maar van die addergeslag is (jou saad: Gén. 3:15), die Gog en Magog, sal dan van die vier hoeke van die aarde (nie die uithoeke van die noorde van Eségiël 38:6 en Joël 2:20 nie; dis Armageddon voor die duisendjarige vrederyk) toestroom op die geroep van die Satan om op te ruk teen die laer van heiliges en die geliefde stad omsingel. Vuur sal dan van God uit die hemel neerdaal en hulle verslind - (Open. 20:9). (5) Openbaring 20:10; En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid. Uiteindelik, die duiwel wat hulle verlei het, sal dan in die poel van vuur en swawel 15

verderf aanrig op my hele heilige berg nie, sê die HERE.

(2) Matthéüs 25:41:

Die ewige vuur is vir die duiwel en sy engele berei.

41 Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand sê: Gaan weg van My, julle

vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele.

(3) Openbaring 20:1-3;

1 EN ek het ‘n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die

afgrond en ‘n groot ketting in sy hand.

2 En hy het die draak gegryp – die ou slang wat die duiwel en die Satan is

– en hy het hom gebind duisend jaar lank,

3 en hom in die afgrond gewerp en hom toegesluit en dit bo hom verseël,

sodat hy die nasies nie meer sou verlei totdat die duisend jaar voleindig

is nie. Daarna moet hy dan ‘n kort tydjie ontbind word.

Met die koms van Jesus Christus sal Satan met ‘n groot ketting gebind word en

in die afgrond gewerp word vir ‘n duisend jaar.

(4) Openbaring 20:7-8;

7 EN wanneer die duisend jaar voleindig is, sal die Satan uit sy gevangenis

ontbind word;

8 en hy sal uitgaan om die nasies te verlei wat in die vier hoeke van die

aarde is, die Gog en die Magog, om hulle te versamel vir die oorlog; en

hulle getal is soos die sand van die see.

Aan die einde van die duisend jaar sal Satan ontbind word uit sy gevangenis en

dan uitgaan om die nasies te verlei. Dit sal wees om te sien wie onder hulle

gedurende Christus se duisendjarige vredesryk aan Hom net lippediens bewys

het. Almal dan wat in hulle wese nie van Jesus se skape is nie - (Joh. 10), maar

van die addergeslag is (jou saad: Gén. 3:15), die Gog en Magog, sal dan van die

vier hoeke van die aarde (nie die uithoeke van die noorde van Eségiël 38:6 en

Joël 2:20 nie; dis Armageddon voor die duisendjarige vrederyk) toestroom op die

geroep van die Satan om op te ruk teen die laer van heiliges en die geliefde stad

omsingel. Vuur sal dan van God uit die hemel neerdaal en hulle verslind - (Open.

20:9).

(5) Openbaring 20:10;

En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel

gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag

gepynig word tot in alle ewigheid.

Uiteindelik, die duiwel wat hulle verlei het, sal dan in die poel van vuur en swawel

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!