03.05.2013 Views

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en

haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen

byt.

Ons sien in vers 13: “die slang het my bedrieg, en ek het geëet”.

Hierdie woord “bedrieg”, in die oorspronklike Hebreeus staan dit “nasha”.

Volgens “Strong’s Analytical Concordance” beteken dit:-

“to lead astray - that is mentally to delude, or morally to seduce, to beguile, to

deceive, to greatly and utterly lead astray, seduce, mislead, deceive”.

Met ander woorde as jy sê ‘n man het ‘n vrou verlei of andersom, dan weet jy wat

dit beteken:- “to seduce”.

Eva het dus gesê: “die duiwel het my onteer, verlei, hy het met my gemeenskap

gehad”.

Dit is een van die swaarste dinge vir die mens om in te neem, maar dit is die

belangrikste. Wat daar in die begin van die saaityd gebeur het, toe die saad

geplant is, bepaal wat in die oestyd aan die einde sal gebeur. Ons wat in die

oestyd is, in die tyd van die maaiers en die engele, ons moet weet wat gebeur het

toe die saad op die aarde gesaai is.

Kom ons stel dit so: daar is so baie bespiegelinge oor hierdie “boom” van Génesis

3:3. Een ding is seker, dit was nie ‘n appelboom nie, want dit staan nie in die

Bybel nie. Maar wat ‘n feit is, is dat die Here gesê het, Adam en Eva mag nie van

daardie boom eet nie. Met ander woorde, as hulle van daardie boom sou eet sou

hulle direk en letterlik en oop-en-bloot aan God ongehoorsaam wees. Die

oomblik toe Eva ongehoorsaam was aan God, het dit haar blootgestel om deur

die duiwel eers mislei en toe verlei te word. Wat het nou met haar gebeur?

Die duiwel was eers die aartsengel van God. Hyself het in opstand teen God

gekom.

Lees dit self in Jesaja 14 en Eségiël 28.

Hy het gesê: “Ek sal word soos God, ek sal op die godeberg klim, myself

gelykstel met die Allerhoogste”. Daarom het die Here hom toe uit die hemel

gewerp. Hy het toe op die grond kom rondkruip en vandaar het hy die Duiwel,

Satan, Teëstander, Verleier geword. Terselfdertyd het hy die lig wat hy by God

gehad het verloor en het hy duisternis en “die prins van die duisternis”, geword.

Maar God wat alwetend en almagtig is, het geweet voor Hy vir Adam geskape

het, omdat Hy die einde van die begin af ken, dat Adam gaan sondig. Die Lam is

vir ons geslag voor die grondlegging van die wêreld. In die Raadsale van die

hemel het die Vader bepaal dat die Here Jesus uit ‘n vrou gebore sou word om vir

die val van Adam versoening te doen.

Die duiwel het dit geweet. Hy was ook daar in die Raadsaal van die hemel, en

daarom het hy gekom om vir Eva te verlei. Nadat hy vir Eva mislei het en

daardeur haar verstand benewel het, het hy haar verlei deur aan haar as ‘n

pragtige manlike persoon te verskyn, as ‘n engel van die lig. Hy sê vir Eva: “Ek is

God self en ek sal vir jou daardie seun gee waarvan daar besluit is in die

Raadsale voor die grondlegging van die wêreld”.

Lees 2 Korinthiërs 11:3-4;

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!