Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

43 Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor. Net soos die “oestyd” die voleinding van die wêreld is net so is die “saaityd” die begin van die wêreld. Met ander woorde, saaityd is die tyd toe God vir Adam en Eva geskape het en toe die sondeval gekom het. Dus moet ons gaan kyk wat daar gebeur het. Lees Génesis 3:1-15, ons gaan kyk wat het in die begin gebeur (daar is onkruid tussen die koring gesaai terwyl ‘n “sekere man” geslaap het”, soos ons gesien het in Matthéüs 13:25. Génesis 3:1-15; 1 MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE God gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle mag nie eet van al die bome van die tuin nie? 2 En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin mag ons eet, 3 maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin is, het God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders sal julle sterwe. 4 Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie; 5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle soos God sal wees deur goed en kwaad te ken. 6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ‘n lus was vir die oë, ja, ‘n boom wat ‘n mens kan begeer om verstand te verkry; en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en hy het geëet. 7 Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak. 8 En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy wandel in die tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin. 9 Toe roep die HERE God na die mens en sê vir hom: Waar is jy? 10 En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is naak; daarom het ek my verberg. 11 En Hy sê: Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is? Het jy geëet van die boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie? 12 En die mens antwoord: Die vrou wat U gegee het om by my te wees, sy het my van die boom gegee, en ek het geëet. 13 Daarop sê die HERE God aan die vrou: Wat het jy nou gedoen ? En die vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet. 14 Toe sê die HERE God aan die slang: Omdat jy dit gedoen het, is jy vervloek onder al die vee en al die diere van die veld. Op jou buik moet jy seil, en stof moet jy eet al die dae van jou lewe. 7

15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt. Ons sien in vers 13: “die slang het my bedrieg, en ek het geëet”. Hierdie woord “bedrieg”, in die oorspronklike Hebreeus staan dit “nasha”. Volgens “Strong’s Analytical Concordance” beteken dit:- “to lead astray - that is mentally to delude, or morally to seduce, to beguile, to deceive, to greatly and utterly lead astray, seduce, mislead, deceive”. Met ander woorde as jy sê ‘n man het ‘n vrou verlei of andersom, dan weet jy wat dit beteken:- “to seduce”. Eva het dus gesê: “die duiwel het my onteer, verlei, hy het met my gemeenskap gehad”. Dit is een van die swaarste dinge vir die mens om in te neem, maar dit is die belangrikste. Wat daar in die begin van die saaityd gebeur het, toe die saad geplant is, bepaal wat in die oestyd aan die einde sal gebeur. Ons wat in die oestyd is, in die tyd van die maaiers en die engele, ons moet weet wat gebeur het toe die saad op die aarde gesaai is. Kom ons stel dit so: daar is so baie bespiegelinge oor hierdie “boom” van Génesis 3:3. Een ding is seker, dit was nie ‘n appelboom nie, want dit staan nie in die Bybel nie. Maar wat ‘n feit is, is dat die Here gesê het, Adam en Eva mag nie van daardie boom eet nie. Met ander woorde, as hulle van daardie boom sou eet sou hulle direk en letterlik en oop-en-bloot aan God ongehoorsaam wees. Die oomblik toe Eva ongehoorsaam was aan God, het dit haar blootgestel om deur die duiwel eers mislei en toe verlei te word. Wat het nou met haar gebeur? Die duiwel was eers die aartsengel van God. Hyself het in opstand teen God gekom. Lees dit self in Jesaja 14 en Eségiël 28. Hy het gesê: “Ek sal word soos God, ek sal op die godeberg klim, myself gelykstel met die Allerhoogste”. Daarom het die Here hom toe uit die hemel gewerp. Hy het toe op die grond kom rondkruip en vandaar het hy die Duiwel, Satan, Teëstander, Verleier geword. Terselfdertyd het hy die lig wat hy by God gehad het verloor en het hy duisternis en “die prins van die duisternis”, geword. Maar God wat alwetend en almagtig is, het geweet voor Hy vir Adam geskape het, omdat Hy die einde van die begin af ken, dat Adam gaan sondig. Die Lam is vir ons geslag voor die grondlegging van die wêreld. In die Raadsale van die hemel het die Vader bepaal dat die Here Jesus uit ‘n vrou gebore sou word om vir die val van Adam versoening te doen. Die duiwel het dit geweet. Hy was ook daar in die Raadsaal van die hemel, en daarom het hy gekom om vir Eva te verlei. Nadat hy vir Eva mislei het en daardeur haar verstand benewel het, het hy haar verlei deur aan haar as ‘n pragtige manlike persoon te verskyn, as ‘n engel van die lig. Hy sê vir Eva: “Ek is God self en ek sal vir jou daardie seun gee waarvan daar besluit is in die Raadsale voor die grondlegging van die wêreld”. Lees 2 Korinthiërs 11:3-4; 8

43 Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle

Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.

Net soos die “oestyd” die voleinding van die wêreld is net so is die “saaityd” die

begin van die wêreld. Met ander woorde, saaityd is die tyd toe God vir Adam en

Eva geskape het en toe die sondeval gekom het. Dus moet ons gaan kyk wat

daar gebeur het.

Lees Génesis 3:1-15, ons gaan kyk wat het in die begin gebeur (daar is onkruid

tussen die koring gesaai terwyl ‘n “sekere man” geslaap het”, soos ons gesien het

in Matthéüs 13:25.

Génesis 3:1-15;

1 MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE God

gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle

mag nie eet van al die bome van die tuin nie?

2 En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin

mag ons eet,

3 maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin is, het

God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders

sal julle sterwe.

4 Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie;

5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle

soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.

6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ‘n lus

was vir die oë, ja, ‘n boom wat ‘n mens kan begeer om verstand te verkry;

en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en

hy het geëet.

7 Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en

hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak.

8 En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy wandel in die

tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die

aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin.

9 Toe roep die HERE God na die mens en sê vir hom: Waar is jy?

10 En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is

naak; daarom het ek my verberg.

11 En Hy sê: Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is? Het jy geëet van die

boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?

12 En die mens antwoord: Die vrou wat U gegee het om by my te wees, sy

het my van die boom gegee, en ek het geëet.

13 Daarop sê die HERE God aan die vrou: Wat het jy nou gedoen ? En die

vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.

14 Toe sê die HERE God aan die slang: Omdat jy dit gedoen het, is jy

vervloek onder al die vee en al die diere van die veld. Op jou buik moet jy

seil, en stof moet jy eet al die dae van jou lewe.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!