03.05.2013 Views

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dit was nie ‘n slang nie en sekerlik het Eva nie ‘n “appel” geëet nie. Dit staan

nêrens in God se Woord nie. Hoe baie word dit nie vir ons geleer in die kerke nie.

Dit staan nie daar nie! Hierdie slang was nie ‘n slang nie, dit was die duiwel self.

As jy na die oorspronklike taal gaan, die woord “nachash”, sal u sien dat dit ‘n

woord is waarmee die duiwel beskryf word as ‘n bedrieër, verblinder van mense

se sinne, “an enchanter!”

Openbaring 20:1-2;

1 EN ek het ‘n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die

afgrond en ‘n groot ketting in sy hand.

2 En hy het die ou draak gegryp - die ou slang wat die duiwel en die Satan

is - en hy het hom gebind duisend jaar lank,

Daar sê die Bybel vir ons duidelik wie die slang is.

Die Boek Openbaring, omdat dit die laaste boek van die Bybel is, sal dit ook die

opsomming van die hele Bybel wees en sal dit ook die beeldspraak en karakters

en al die dinge waarvan ons in die hele Bybel lees, opsom. Net soos enige boek,

as jy in sy laaste hoofstuk kom ontknoop die hele ding in die laaste hoofstuk. As

dit nie so is nie is daardie boek onverstaanbaar. Geen skrywer skryf so ‘n boek

nie en allermins God self wat hierdie ou Bybelboek geskryf het.

Dus hierdie karakter van Génesis 3:15, hierdie “slang”, hier sê dit wie die slang is!

Openbaring 12:9;

9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel

en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en

sy engele is saam met hom neergewerp.

Matthéüs 23:36;

36 Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom.

Hierdie geslag is dieselfde “slang, addergeslag” met wie Jesus besig is om te

praat in vers 36. Dit is die geslag wat teen God en teen die Godsplan op aarde

is. Wat verantwoordelik is vir al die bloed wat geval het. Van Abel af tot by die

laaste profeet en wat vandag nog verantwoordelik is vir die bloed van elke

martelaar.

Matthéüs 13:24-30;

24 ‘n ANDER gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van

die hemele is soos ‘n man wat goeie saad in sy land gesaai het;

25 maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die

koring gesaai en weggegaan.

[As jy na die oorspronklike Grieks toe gaan dan beteken dit:

“terwyl ‘n sekere man geslaap het, het ‘n sekere vyand gekom wat die onkruid

gesaai het”].

26 En toe die spruitjies opgeskiet en vrug gevorm het, toe verskyn die

onkruid ook.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!