Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

ecclesia.co.za
from ecclesia.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Die Twee Sade Op Aarde Lees Matthéüs 23:23-39; 23 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle gee tiendes van kruisement en anys en koljander, en die swaarste van die wet laat julle na: die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge behoort julle te doen sonder om die ander na te laat. 24 Blinde leiers, julle wat die muggie uitsif, maar die kameel insluk! 25 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle maak die buitekant van die beker en die skottel skoon, maar binnekant is dit vol roof en onmatigheid. 26 BIinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word. 27 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene en allerhande onreinheid is. 28 So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid. 29 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle bou die grafte van die profete en versier die grafstene van die regverdiges; 30 en julle sê: As ons in die dae van ons vaders geleef het, sou ons geen deel met hulle gehad het aan die bloed van die profete nie. 31 Julle gee dus teen julself getuienis dat julle kinders is van die wat die profete vermoor het. 32 Maak die maat van julle vaders dan vol! 33 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug? 34 Daarom, kyk, Ek stuur profete en wyse manne en skrifgeleerdes na julle toe, en julle sal sommige van hulle doodmaak en kruisig en sommige van hulle in jul sinagoges gésel en van die een stad na die ander vervolg, 35 sodat oor julle kan kom al die regverdige bloed wat vergiet is op die aarde, van die bloed van die regverdige Abel af tot op die bloed van Sagaría, die seun van Berégja, wat julle vermoor het tussen tempel en die altaar. 36 Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom. 37 Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en stenig dié wat na jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos ‘n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak, en julle wou nie! 38 Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat! 39 Want Ek sê vir julle: Julle sal My van nou af sekerlik nie sien nie totdat julle sal sê: Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here! 3

Dit is baie belangrik, Jesus het nooit, nooit iemand sleg gesê nie en daarom moet ‘n kind van God nooit iemand anders sleg sê nie. Dus as Jesus dan die Jode en Fariseërs, met wie Hy gepraat het “slange, addergeslag” noem, dit is sterk woorde, maar dit was nie slegsê woorde nie, dit was die waarheid. Jesus het hulle slange, addergeslag genoem omdat hulle ‘n geslag was wat uit die duiwel afkomstig was. Hier hou Jesus hierdie geslag, wat hy slange, addergeslag noem, verantwoordelik vir die dood van al die profete. Matthéüs 23:35; 35 sodat oor julle kan kom al die regverdige bloed wat vergiet is op die aarde, van die bloed van die regverdige Abel af tot die bloed van Sagaría, die seun van Berégja, wat julle vermoor het tussen die tempel en die altaar. Dit sou baie onregverdig van die Here Jesus wees, om die mense van daardie geslag wat gelewe het omtrent 4000jaar na Abel, wat deur Kain doodgeslaan is, verantwoordelik te hou vir die dood van Abel! Met ander woorde, hierdie mense was die nakomelinge én nageslag van Kain. Daarom is die spoor, wat deurloop van die begin af van diegene wat die profete doodmaak, diegene wat die Here Jesus ook uiteindelik doodgemaak het. Die wat al die dissipels na die Here Jesus, doodgemaak het tot vandag toe, dieselfde van een bepaalde familie. Hulle stam almal van daardie saad af wat die Here Jesus “slange, addergeslag”, noem. Dit is ‘n geslag wat nooit tot bekering sal kom nie want hulle het nie God se saad in hulle nie. Maar hulle het die duiwel se saad in hulle. Dit is baie belangrik! As die Here Jesus dan nou hier sê in: Matthéüs 23:31; 31 Julle gee dus teen julself getuienis dat julle kinders is van die wat die profete vermoor het. Dan beteken daardie woord “kinders” nou nie geestelike kinders nie. Ook nie figuurlike kinders nie, maar letterlike kinders. Hulle is dus die afstammelinge van diegene wat die profete doodmaak. Gaan na Matthéüs 12:34; Die Here Jesus praat weer met hulle. 34 Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit die oorvloed van die hart praat die mond. Die addergeslag is dus ‘n sekere geslag wat op die aarde is. Die Here spreek hulle weer so aan in: Génesis 3:15; 15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt. Die Here praat hier met die slang! Wie was hierdie slang”? 4

Die Twee Sade Op Aarde

Lees Matthéüs 23:23-39;

23 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle gee

tiendes van kruisement en anys en koljander, en die swaarste van die

wet laat julle na: die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge

behoort julle te doen sonder om die ander na te laat.

24 Blinde leiers, julle wat die muggie uitsif, maar die kameel insluk!

25 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle maak die

buitekant van die beker en die skottel skoon, maar binnekant is dit vol

roof en onmatigheid.

26 BIinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel

skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word.

27 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net

soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol

doodsbene en allerhande onreinheid is.

28 So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is

julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid.

29 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle bou die

grafte van die profete en versier die grafstene van die regverdiges;

30 en julle sê: As ons in die dae van ons vaders geleef het, sou ons geen

deel met hulle gehad het aan die bloed van die profete nie.

31 Julle gee dus teen julself getuienis dat julle kinders is van die wat die

profete vermoor het.

32 Maak die maat van julle vaders dan vol!

33 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?

34 Daarom, kyk, Ek stuur profete en wyse manne en skrifgeleerdes na julle

toe, en julle sal sommige van hulle doodmaak en kruisig en sommige

van hulle in jul sinagoges gésel en van die een stad na die ander

vervolg,

35 sodat oor julle kan kom al die regverdige bloed wat vergiet is op die

aarde, van die bloed van die regverdige Abel af tot op die bloed van

Sagaría, die seun van Berégja, wat julle vermoor het tussen tempel en

die altaar.

36 Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom.

37 Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en stenig dié wat na

jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos

‘n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak, en julle wou nie!

38 Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat!

39 Want Ek sê vir julle: Julle sal My van nou af sekerlik nie sien nie totdat

julle sal sê: Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!