03.05.2013 Views

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3 Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het,

julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid

teenoor Christus.

4 Want as iemand kom en ‘n ander Jesus verkondig as wat ons verkondig

het, of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle ontvang het, of ‘n ander

evangelie as wat julle aangeneem het, laat julle jul dit goed geval.

Die Nuwe Afrikaanse Vertaling sê in vers 3, “verlei”.

2 Korinthiërs 11:14;

14 En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in ‘n engel van

die lig.

Dit is as ‘n engel van die lig waar Satan daar aan Eva verskyn het en haar verlei

het en bevrug het. Kain was die duiwel se kind en hy was die vader van daardie

Satansaad wat Jesus ook van gepraat het. “Addergeslag, julle is kinders van die

duiwel”, en jy vind sy spoor dwarsdeur die Bybel.

As u die fyn besonderhede wil bestudeer sal dit u tot groot hulp wees om na die

reeks van 8 kassette “Insig in die verlede en héde, bring uitsig op die toekoms” te

luister. (Ook in ‘n boek beskikbaar, - vanaf 2004))

1 Timótheüs 2:14-15;

14 En Adam is nie verlei nie, maar die vrou het haar laat verlei en het in

oortreding gekom.

Daar sê dit duidelik: “die vrou het haar laat verlei en in oortreding gekom”

15 Maar sy sal gered word deur kinders te baar, as hulle bly in geloof en

liefde en heiligmaking, met ingetoënheid.

Hoeveel prediking en dwaling het daar nou nie al gekom uit hierdie verkeerde

vertaling nie? Die stryd teen bose geeste in die lug en verblinding is baie meer

aktueel as wat ons kan besef. Mense wat op universiteite Hebreeus en Grieks

leer, kon hulle dit dan nie lankal gesien het nie? Weet u wat hier staan?

Daar is al baie vrae gevra en dit was al ‘n twispunt: ‘n Vrou wat nooit trou nie, en

wat nie kinders baar nie, kan dan nie gered word nie! Dit is ‘n afleiding wat jy kan

maak want dit staan hier: “ ‘n Vrou sal alleen gered word deur kinders te baar”.

Nou, as sy nie kinders baar nie, is sy nie gered nie! Dit is mos nie so nie! Maar

dit is wat hier staan!

Nou wat staan hier werklik? As jy na die oorspronklike toe gaan dan staan dit

hier so, soos dit in die “New English Bible” staan:

“she shall be saved through the Birth of the Child”.

Die vrou sal gered word deur die geboorte van “die Kind”.

Watter kind? Die Here Jesus!

Net soos deur die vrou, die werklike eerste sonde gekom het, so sal uit die vrou

die Verlosser kom! Dit is wat God gesê het! Dit is wat hier geskrywe staan!

Die “Amplified New Testament” sê: “She shall be saved indeed through the

childbearing, that is by the birth of the divine Child”.

Nou kom die duiwel en hy wil vir God voorspring soos hy altyd vir God wil probeer

uitoorlê en dit is wat hy vir Eva gesê het: “Ek is God, en ek het gekom om aan jou

die kind te gee”.

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!