03.05.2013 Views

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

Die Twee Sade op Aarde pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Twee

Sade

Op Aarde

is

‘n sleutel om die Bybel te verstaan

Transkripsie gemaak van kasset no. 865

Deur: mev. E. van der Merwe

Teksverse geneem uit 1953 vertaling.

F.W.C.Neser, M.Sc.

1

Die Twee Sade Op Aarde

Outeur F.W.C. Neser

Kopiereg F.W.C. Neser

Uitgewer F.W.C. Neser

Posbus 31571

Wonderboompoort

0033

Tel / Faks: (012) 379-8954

e-pos: ekklesia@telkomsa.net

Kantoorure: Maandag,Dinsdag

Donderdag,Vrydag

09:00-12:00

Drukker Jotha Drukkers,

CK95/28940/23

Tel: (012) 46-5964

(083) 453-0969

Nuwe Druk 2006

ISBN 0-620-23439-3

2

Die Twee Sade Op Aarde

Lees Matthéüs 23:23-39;

23 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle gee

tiendes van kruisement en anys en koljander, en die swaarste van die

wet laat julle na: die reg en die barmhartigheid en die trou. Hierdie dinge

behoort julle te doen sonder om die ander na te laat.

24 Blinde leiers, julle wat die muggie uitsif, maar die kameel insluk!

25 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle maak die

buitekant van die beker en die skottel skoon, maar binnekant is dit vol

roof en onmatigheid.

26 BIinde Fariseër, maak eers die binnekant van die beker en die skottel

skoon, sodat ook die buitekant daarvan skoon kan word.

27 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net

soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol

doodsbene en allerhande onreinheid is.

28 So lyk julle ook van buite vir die mense wel regverdig, maar van binne is

julle vol geveinsdheid en ongeregtigheid.

29 Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle bou die

grafte van die profete en versier die grafstene van die regverdiges;

30 en julle sê: As ons in die dae van ons vaders geleef het, sou ons geen

deel met hulle gehad het aan die bloed van die profete nie.

31 Julle gee dus teen julself getuienis dat julle kinders is van die wat die

profete vermoor het.

32 Maak die maat van julle vaders dan vol!

33 Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?

34 Daarom, kyk, Ek stuur profete en wyse manne en skrifgeleerdes na julle

toe, en julle sal sommige van hulle doodmaak en kruisig en sommige

van hulle in jul sinagoges gésel en van die een stad na die ander

vervolg,

35 sodat oor julle kan kom al die regverdige bloed wat vergiet is op die

aarde, van die bloed van die regverdige Abel af tot op die bloed van

Sagaría, die seun van Berégja, wat julle vermoor het tussen tempel en

die altaar.

36 Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom.

37 Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en stenig dié wat na

jou gestuur is, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak net soos

‘n hen haar kuikens onder die vlerke bymekaarmaak, en julle wou nie!

38 Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat!

39 Want Ek sê vir julle: Julle sal My van nou af sekerlik nie sien nie totdat

julle sal sê: Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!

3

Dit is baie belangrik, Jesus het nooit, nooit iemand sleg gesê nie en daarom moet

‘n kind van God nooit iemand anders sleg sê nie. Dus as Jesus dan die Jode en

Fariseërs, met wie Hy gepraat het “slange, addergeslag” noem, dit is sterk

woorde, maar dit was nie slegsê woorde nie, dit was die waarheid. Jesus het

hulle slange, addergeslag genoem omdat hulle ‘n geslag was wat uit die duiwel

afkomstig was. Hier hou Jesus hierdie geslag, wat hy slange, addergeslag noem,

verantwoordelik vir die dood van al die profete.

Matthéüs 23:35;

35 sodat oor julle kan kom al die regverdige bloed wat vergiet is op die

aarde, van die bloed van die regverdige Abel af tot die bloed van Sagaría,

die seun van Berégja, wat julle vermoor het tussen die tempel en die

altaar.

Dit sou baie onregverdig van die Here Jesus wees, om die mense van daardie

geslag wat gelewe het omtrent 4000jaar na Abel, wat deur Kain doodgeslaan is,

verantwoordelik te hou vir die dood van Abel! Met ander woorde, hierdie mense

was die nakomelinge én nageslag van Kain.

Daarom is die spoor, wat deurloop van die begin af van diegene wat die profete

doodmaak, diegene wat die Here Jesus ook uiteindelik doodgemaak het. Die wat

al die dissipels na die Here Jesus, doodgemaak het tot vandag toe, dieselfde van

een bepaalde familie. Hulle stam almal van daardie saad af wat die Here Jesus

“slange, addergeslag”, noem. Dit is ‘n geslag wat nooit tot bekering sal kom nie

want hulle het nie God se saad in hulle nie. Maar hulle het die duiwel se saad in

hulle. Dit is baie belangrik!

As die Here Jesus dan nou hier sê in:

Matthéüs 23:31;

31 Julle gee dus teen julself getuienis dat julle kinders is van die wat die

profete vermoor het.

Dan beteken daardie woord “kinders” nou nie geestelike kinders nie. Ook nie

figuurlike kinders nie, maar letterlike kinders. Hulle is dus die afstammelinge van

diegene wat die profete doodmaak.

Gaan na Matthéüs 12:34;

Die Here Jesus praat weer met hulle.

34 Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is? Want uit

die oorvloed van die hart praat die mond.

Die addergeslag is dus ‘n sekere geslag wat op die aarde is.

Die Here spreek hulle weer so aan in:

Génesis 3:15;

15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en

haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen

byt.

Die Here praat hier met die slang! Wie was hierdie slang”?

4

Dit was nie ‘n slang nie en sekerlik het Eva nie ‘n “appel” geëet nie. Dit staan

nêrens in God se Woord nie. Hoe baie word dit nie vir ons geleer in die kerke nie.

Dit staan nie daar nie! Hierdie slang was nie ‘n slang nie, dit was die duiwel self.

As jy na die oorspronklike taal gaan, die woord “nachash”, sal u sien dat dit ‘n

woord is waarmee die duiwel beskryf word as ‘n bedrieër, verblinder van mense

se sinne, “an enchanter!”

Openbaring 20:1-2;

1 EN ek het ‘n engel uit die hemel sien neerdaal, met die sleutel van die

afgrond en ‘n groot ketting in sy hand.

2 En hy het die ou draak gegryp - die ou slang wat die duiwel en die Satan

is - en hy het hom gebind duisend jaar lank,

Daar sê die Bybel vir ons duidelik wie die slang is.

Die Boek Openbaring, omdat dit die laaste boek van die Bybel is, sal dit ook die

opsomming van die hele Bybel wees en sal dit ook die beeldspraak en karakters

en al die dinge waarvan ons in die hele Bybel lees, opsom. Net soos enige boek,

as jy in sy laaste hoofstuk kom ontknoop die hele ding in die laaste hoofstuk. As

dit nie so is nie is daardie boek onverstaanbaar. Geen skrywer skryf so ‘n boek

nie en allermins God self wat hierdie ou Bybelboek geskryf het.

Dus hierdie karakter van Génesis 3:15, hierdie “slang”, hier sê dit wie die slang is!

Openbaring 12:9;

9 En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel

en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en

sy engele is saam met hom neergewerp.

Matthéüs 23:36;

36 Voorwaar Ek sê vir julle, al hierdie dinge sal oor hierdie geslag kom.

Hierdie geslag is dieselfde “slang, addergeslag” met wie Jesus besig is om te

praat in vers 36. Dit is die geslag wat teen God en teen die Godsplan op aarde

is. Wat verantwoordelik is vir al die bloed wat geval het. Van Abel af tot by die

laaste profeet en wat vandag nog verantwoordelik is vir die bloed van elke

martelaar.

Matthéüs 13:24-30;

24 ‘n ANDER gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van

die hemele is soos ‘n man wat goeie saad in sy land gesaai het;

25 maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die

koring gesaai en weggegaan.

[As jy na die oorspronklike Grieks toe gaan dan beteken dit:

“terwyl ‘n sekere man geslaap het, het ‘n sekere vyand gekom wat die onkruid

gesaai het”].

26 En toe die spruitjies opgeskiet en vrug gevorm het, toe verskyn die

onkruid ook.

5

27 En die diensknegte van die huisheer het gekom en vir hom gesê: Meneer,

het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kry dit dan die

onkruid vandaan?

28 En hy antwoord hulle: ‘n Vyandige mens het dit gedoen: Toe sê die

diensknegte vir hom: Wil u dan hê dat ons dit moet gaan bymekaarmaak?

29 Maar hy antwoord: Nee, dat julle nie miskien, as julle die onkruid

bymekaarmaak, die koring daarmee saam uittrek nie.

30 Laat altwee saam groei tot die oes toe, en in die oestyd sal ek vir die

maaiers sê: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit in bondels om dit

te verbrand, maar bring die koring bymekaar in my skuur.

Dit is ‘n baie belangrike verklaring wat Jesus hier vanaf Matthéüs 13:36, aan sy

dissipels gegee het. Hy wou dit nie vir die ander mense gee nie.

Matthéüs 13:36-43;

36 NADAT Hy die skare weggestuur het, het Jesus huis toe gegaan; en sy

dissipels het na Hom gekom en gesê: Verklaar vir ons die gelykenis van

die onkruid in die saailand.

37 En Hy het geantwoord en vir hulle gesê: Hy wat die goeie saad saai, is

die Seun van die mens,

38 en die saailand is die wêreld. Die goeie saad - dit is die kinders van die

koninkryk, en die onkruid is die kinders van die Bose,

[Albei groepe is mense - een is mense van die koninkryk en die ander groep is

mense van die Bose.

Kan die duiwel tot bekering kom? NOOIT!

Kan sy kinders tot bekering kom? NOOIT!

Dit is wat jy vandag op die aarde het].

39 en die vyand wat dit gesaai het, is die duiwel. Die oes is die voleinding

van die wêreld, en die maaiers is die engele.

Hier, toe Jesus die gelykenis vertel het, het Hy in Matthéüs 13:28 gesê:

“ ‘n vyandige mens het dit gedoen”, toe hulle Hom vra.

Maar in die verklaring aan sy dissipels sê Hy in Matthéüs 13:39:

“die duiwel het dit gedoen!” Met ander woorde, die duiwel het homself

voorgedoen as ‘n “mens”. Hy het die gedaante van ‘n mens aangeneem. Dit is

van die uiterste belang!

Al die predikers sê ons is aan die voleinding van die wêreld, sien vers 39. Is ons

nie dus in die “oestyd” nie? Behoort ons dan nie hierdie dinge te verstaan nie?

En ons mense verstaan dit nie omdat dit nooit vir hulle verklaar word nie!

40 Net soos die onkruid dan bymekaargemaak en met vuur verbrand word,

so sal dit wees in die voleinding van hierdie wêreld:

41 die Seun van die mens sal sy engele uitstuur, en hulle sal uit sy koninkryk

bymekaarmaak al die struikelblokke en die wat die ongeregtigheid doen,

42 en sal hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en gekners van

tande.

6

43 Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle

Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.

Net soos die “oestyd” die voleinding van die wêreld is net so is die “saaityd” die

begin van die wêreld. Met ander woorde, saaityd is die tyd toe God vir Adam en

Eva geskape het en toe die sondeval gekom het. Dus moet ons gaan kyk wat

daar gebeur het.

Lees Génesis 3:1-15, ons gaan kyk wat het in die begin gebeur (daar is onkruid

tussen die koring gesaai terwyl ‘n “sekere man” geslaap het”, soos ons gesien het

in Matthéüs 13:25.

Génesis 3:1-15;

1 MAAR die slang was listiger as al die diere van die veld wat die HERE God

gemaak het. En hy sê vir die vrou: Is dit ook so dat God gesê het: Julle

mag nie eet van al die bome van die tuin nie?

2 En die vrou antwoord die slang: Van die vrugte van die bome in die tuin

mag ons eet,

3 maar van die vrugte van die boom wat in die middel van die tuin is, het

God gesê: Julle mag daarvan nie eet nie en dit nie aanroer nie, anders

sal julle sterwe.

4 Toe sê die slang vir die vrou: Julle sal gewis nie sterwe nie;

5 maar God weet dat as julle daarvan eet, julle oë sal oopgaan, sodat julle

soos God sal wees deur goed en kwaad te ken.

6 Toe sien die vrou dat die boom goed was om van te eet en dat hy ‘n lus

was vir die oë, ja, ‘n boom wat ‘n mens kan begeer om verstand te verkry;

en sy neem van sy vrugte en eet en gee ook aan haar man by haar, en

hy het geëet.

7 Toe gaan altwee se oë oop, en hulle word gewaar dat hulle naak is; en

hulle het vyeblare aanmekaargewerk en vir hulle skorte gemaak.

8 En hulle het die stem van die HERE God gehoor terwyl Hy wandel in die

tuin in die aandwindjie; en die mens en sy vrou het hulle verberg vir die

aangesig van die HERE God tussen die bome van die tuin.

9 Toe roep die HERE God na die mens en sê vir hom: Waar is jy?

10 En hy antwoord: Ek het u geruis gehoor in die tuin en gevrees, want ek is

naak; daarom het ek my verberg.

11 En Hy sê: Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is? Het jy geëet van die

boom waarvan Ek jou beveel het om nie te eet nie?

12 En die mens antwoord: Die vrou wat U gegee het om by my te wees, sy

het my van die boom gegee, en ek het geëet.

13 Daarop sê die HERE God aan die vrou: Wat het jy nou gedoen ? En die

vrou antwoord: Die slang het my bedrieg, en ek het geëet.

14 Toe sê die HERE God aan die slang: Omdat jy dit gedoen het, is jy

vervloek onder al die vee en al die diere van die veld. Op jou buik moet jy

seil, en stof moet jy eet al die dae van jou lewe.

7

15 En Ek sal vyandskap stel tussen jou en die vrou, en tussen jou saad en

haar saad. Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen

byt.

Ons sien in vers 13: “die slang het my bedrieg, en ek het geëet”.

Hierdie woord “bedrieg”, in die oorspronklike Hebreeus staan dit “nasha”.

Volgens “Strong’s Analytical Concordance” beteken dit:-

“to lead astray - that is mentally to delude, or morally to seduce, to beguile, to

deceive, to greatly and utterly lead astray, seduce, mislead, deceive”.

Met ander woorde as jy sê ‘n man het ‘n vrou verlei of andersom, dan weet jy wat

dit beteken:- “to seduce”.

Eva het dus gesê: “die duiwel het my onteer, verlei, hy het met my gemeenskap

gehad”.

Dit is een van die swaarste dinge vir die mens om in te neem, maar dit is die

belangrikste. Wat daar in die begin van die saaityd gebeur het, toe die saad

geplant is, bepaal wat in die oestyd aan die einde sal gebeur. Ons wat in die

oestyd is, in die tyd van die maaiers en die engele, ons moet weet wat gebeur het

toe die saad op die aarde gesaai is.

Kom ons stel dit so: daar is so baie bespiegelinge oor hierdie “boom” van Génesis

3:3. Een ding is seker, dit was nie ‘n appelboom nie, want dit staan nie in die

Bybel nie. Maar wat ‘n feit is, is dat die Here gesê het, Adam en Eva mag nie van

daardie boom eet nie. Met ander woorde, as hulle van daardie boom sou eet sou

hulle direk en letterlik en oop-en-bloot aan God ongehoorsaam wees. Die

oomblik toe Eva ongehoorsaam was aan God, het dit haar blootgestel om deur

die duiwel eers mislei en toe verlei te word. Wat het nou met haar gebeur?

Die duiwel was eers die aartsengel van God. Hyself het in opstand teen God

gekom.

Lees dit self in Jesaja 14 en Eségiël 28.

Hy het gesê: “Ek sal word soos God, ek sal op die godeberg klim, myself

gelykstel met die Allerhoogste”. Daarom het die Here hom toe uit die hemel

gewerp. Hy het toe op die grond kom rondkruip en vandaar het hy die Duiwel,

Satan, Teëstander, Verleier geword. Terselfdertyd het hy die lig wat hy by God

gehad het verloor en het hy duisternis en “die prins van die duisternis”, geword.

Maar God wat alwetend en almagtig is, het geweet voor Hy vir Adam geskape

het, omdat Hy die einde van die begin af ken, dat Adam gaan sondig. Die Lam is

vir ons geslag voor die grondlegging van die wêreld. In die Raadsale van die

hemel het die Vader bepaal dat die Here Jesus uit ‘n vrou gebore sou word om vir

die val van Adam versoening te doen.

Die duiwel het dit geweet. Hy was ook daar in die Raadsaal van die hemel, en

daarom het hy gekom om vir Eva te verlei. Nadat hy vir Eva mislei het en

daardeur haar verstand benewel het, het hy haar verlei deur aan haar as ‘n

pragtige manlike persoon te verskyn, as ‘n engel van die lig. Hy sê vir Eva: “Ek is

God self en ek sal vir jou daardie seun gee waarvan daar besluit is in die

Raadsale voor die grondlegging van die wêreld”.

Lees 2 Korinthiërs 11:3-4;

8

3 Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het,

julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van die opregtheid

teenoor Christus.

4 Want as iemand kom en ‘n ander Jesus verkondig as wat ons verkondig

het, of as julle ‘n ander gees ontvang as wat julle ontvang het, of ‘n ander

evangelie as wat julle aangeneem het, laat julle jul dit goed geval.

Die Nuwe Afrikaanse Vertaling sê in vers 3, “verlei”.

2 Korinthiërs 11:14;

14 En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in ‘n engel van

die lig.

Dit is as ‘n engel van die lig waar Satan daar aan Eva verskyn het en haar verlei

het en bevrug het. Kain was die duiwel se kind en hy was die vader van daardie

Satansaad wat Jesus ook van gepraat het. “Addergeslag, julle is kinders van die

duiwel”, en jy vind sy spoor dwarsdeur die Bybel.

As u die fyn besonderhede wil bestudeer sal dit u tot groot hulp wees om na die

reeks van 8 kassette “Insig in die verlede en héde, bring uitsig op die toekoms” te

luister. (Ook in ‘n boek beskikbaar, - vanaf 2004))

1 Timótheüs 2:14-15;

14 En Adam is nie verlei nie, maar die vrou het haar laat verlei en het in

oortreding gekom.

Daar sê dit duidelik: “die vrou het haar laat verlei en in oortreding gekom”

15 Maar sy sal gered word deur kinders te baar, as hulle bly in geloof en

liefde en heiligmaking, met ingetoënheid.

Hoeveel prediking en dwaling het daar nou nie al gekom uit hierdie verkeerde

vertaling nie? Die stryd teen bose geeste in die lug en verblinding is baie meer

aktueel as wat ons kan besef. Mense wat op universiteite Hebreeus en Grieks

leer, kon hulle dit dan nie lankal gesien het nie? Weet u wat hier staan?

Daar is al baie vrae gevra en dit was al ‘n twispunt: ‘n Vrou wat nooit trou nie, en

wat nie kinders baar nie, kan dan nie gered word nie! Dit is ‘n afleiding wat jy kan

maak want dit staan hier: “ ‘n Vrou sal alleen gered word deur kinders te baar”.

Nou, as sy nie kinders baar nie, is sy nie gered nie! Dit is mos nie so nie! Maar

dit is wat hier staan!

Nou wat staan hier werklik? As jy na die oorspronklike toe gaan dan staan dit

hier so, soos dit in die “New English Bible” staan:

“she shall be saved through the Birth of the Child”.

Die vrou sal gered word deur die geboorte van “die Kind”.

Watter kind? Die Here Jesus!

Net soos deur die vrou, die werklike eerste sonde gekom het, so sal uit die vrou

die Verlosser kom! Dit is wat God gesê het! Dit is wat hier geskrywe staan!

Die “Amplified New Testament” sê: “She shall be saved indeed through the

childbearing, that is by the birth of the divine Child”.

Nou kom die duiwel en hy wil vir God voorspring soos hy altyd vir God wil probeer

uitoorlê en dit is wat hy vir Eva gesê het: “Ek is God, en ek het gekom om aan jou

die kind te gee”.

9

Toe hy nou klaar gemeenskap gehad het met Eva, toe gee sy “van die boom” ook

vir Adam om te eet. Toe hou Adam ook met Eva gemeenskap. Toe word in haar

ingewande ook Abel verwek deur Adam net soos Kain deur die saad van Satan

verwek is.

Toe Kain en Abel gebore is, is hulle wel ‘n tweeling, maar die een is die saad van

die duiwel en die ander is die saad van Adam, hy wat die seun van God was!

Hier is jou twee sade. Dit is die stryd tussen hierdie “twee sade” wat tot vandag

toe voortduur!

Kain was die eerste moordenaar. Hoe kon hy uit Adam en Eva kom, wat albei

rein deur God geskape is? Werklikwaar, hulle eersgeborene is ‘n moordenaar!

Waar kry hy dit vandaan? Hy kry dit van sy vader af wat self ‘n moordenaar is,

Jesus self het so gesê. En toe slaan Kain vir Abel dood!

Nou is die Godsaad ook dood! Wat gebeur nou? Ons sal verderaan daarby kom

en daarmee aangaan.

Ons gaan na Génesis 4:1; Eva was swanger deur Satan en Adam en daar was ‘n

tweeling in haar skoot. Kain was eerste gebore. Kyk nou mooi.

1 EN die mens het sy vrou Eva beken, en sy het swanger geword en Kain

gebaar en gesê: Ek het ‘n man verkry met die hulp van die HERE.

Sy het gedink Kain is uit die HERE gebore want Satan het hom as die HERE

voorgedoen, as ‘n engel van die lig.

Génesis 4:2;

2 Daarna het sy ook sy broer Abel gebaar. En Abel het ‘n skaapherder

geword, en Kain ‘n landbouer.

Kom ons kyk na ‘n paar vertalings.

“Young’s Literal Translation” sê: “and she added to bear his brother Abel”.

Die “Ferrar Fenton” vertaling sê: “she afterwards gave birth to his brother Abel”.

Die “Ou Hollandse Vertaling” sê: “en zy voer voort te baren zynen broeder Habel”.

Met ander woorde, dit was ‘n tweeling.

Die “King James Engelse Bybel” sê: “she again bear his brother Abel”.

Daardie woord “again”, as jy hom in Hebreeus nagaan, dan sê “Strong’s” “to add,

or augment or to continue”, met ander woorde, “and she continued to bear his

brother Abel”.

“Young’s Analytical Concordance” sê: “Abel, apparently the twin brother of Cain”.

Nou lees ons uit die “Apokriewe Boek”, die Oer-evangelie van Jakobus, soos

vertaal deur Professor Jac. J. Müller van Stellenbosch.

Bladsy 7, paragraaf 13: En sy was in haar sesde maand, - - - -

dit is nou Maria,

- - - - en kyk, Josef keer terug van sy bouwerke en toe hy sy huis binnetree, vind

hy haar ver heen in swangerskap. En hy slaan homself op sy aangesig en werp

homself neer op die grond in roukleed en ween bitterlik en sê: Met hoe ‘n gesig

sal ek opkyk na die Here my God? En wat sal ek bid ten opsigte van daardie

meisie? Want ek het haar as ‘n maagd ontvang uit die tempel van die HERE en ek

het haar nie bewaak nie.

10

Wie is dit wat my bedrieg het? Wie het hierdie slegte ding gedoen in my huis en

hierdie maagd verontreinig? Word die geskiedenis van Adam tog nie by my

herhaal nie? Want soos in die uur van sy lofprysing, die slang gekom en Eva

alleen aangetref en verlei het, so het dit my ook oorgekom.

En Josef het opgestaan van sy roukleed en Maria geroep en vir haar gesê: O jy,

wat die voorwerp van Gods tere sorg was, waarom het jy dit gedoen en die Here

jou God vergeet? Waarom het jy jou siel verlaag, jy wat opgevoed is in die

Allerheiligste en voedsel ontvang het uit die hand van ‘n engel? Maar sy het

bitterlik geween en gesê: Ek is rein en ken geen man nie. Josef sê vir haar:

Vanwaar kom dit dan wat in jou skoot is? En sy sê: So waaragtig as die Here my

God leef, ek weet nie vanwaar dit tot my gekom het nie.

Met ander woorde, dit was vir Josef bekend wat met Eva gebeur het, en hy

vermoed dat die duiwel ook weer dieselfde kom doen het met Maria. Uit die

Apokriewe Boek van Henog, in die Boek Jakobus, verwys hy ook na Henog. Dus

is die Apokriewe Boek van Henog in daardie opsig deur die Bybel self bevestig.

Ons lees in “The Secrets of Enoch”, Chapter 31, page 93: “Adam has life on

earth, and I created a garden in Eden in the east, that he should observe the

testament and keep the command. I made the heavens open to him that he

should see the angels singing the song of victory, and the gloomless light. And

he was continuously in paradise, and the devil understood that I wanted to create

another world, because Adam was lord on earth, to rule and control it.

The devil is the evil spirit of the lower places, as a fugitive he made Sotona from

the heavens as his name was Satanail, thus he became different from the angels,

but his nature did not change his intelligence as far as his understanding of

righteous and sinfull things. And he understood his condemnation and the sin

which he had sinned before, therefore he conceived thought against Adam, in

such form he entered and seduced Eva, but did not touch Adam”.

U het nou uit beide die Bybel en die Apokriewe boeke gesien hoe Kain en Abel

gebore is en dat Kain ‘n kind van die duiwel was en die voorvader van die

Satansaad!

Nou lees ons uit 1 Johannes 3:12;

12 nie soos Kain wat uit die Bose was en sy broer doodgeslaan het nie. En

waarom het hy hom doodgeslaan? Omdat sy werke boos was en dié van

sy broer regverdig.

“Kain uit die Bose”, die woord “uit” hier in vers 12, moes as “vanuit” vertaal

gewees het, want dit is wat die Griekse woord “ek” beteken.

Nie soos Kain wat van binne-uit die duiwel was nie. Met ander woorde, hy is uit

die duiwel se saad gebore.

Daar sê Johannes dit ook self. Vir drie-en-’n-half jaar het Jesus se dissipels aan

sy voete gesit. Johannes sê self in:

Johannes 21:25;

11

25 En daar is nog baie ander dinge wat Jesus alles gedoen het; maar as

hulle een vir een beskrywe moes word sou die wêreld self, dink ek, die

geskrewe boeke nie bevat nie. Amen.

Met ander woorde, hoeveel oneindig meer wonderwerke het Jesus gedoen as

wat selfs in die Bybel staan? Hier is net genoeg geskryf vir ons om dit te weet.

Wat het Jesus nie alles met sy dissipels gepraat nie?

Wat het Hy hulle nie alles geleer nie.

Wat het Hy hulle nie alles gesê nie!

Ek is oortuig in my diepste wese, en die Gees van God getuig daarmee saam, dat

Hy vir hulle al hierdie dinge vertel het. Hulle het al hierdie dinge geweet. Daarom

moet u mooi die Bybel lees en kyk wat daar staan.

Kain is dus uit die Bose (die Satan) gebore.

Nou kom ons by die betekenis van Adam.

Adam beteken: “om te bloos, rooierig!”

Met ander woorde Adam was ‘n witman, ‘n blanke, en Adam was geskape na die

beeld van God. Dus waar God in die vlees verskyn het in ons Here Jesus, was

Hy dus ook blank! Jesus was dus ook blank! Jesus het behoort aan ‘n blanke

ras. Jesus was die Seun van Dawid.

In 1 Samuel 17:42 praat dit van Dawid, die jong seun wat rooierig was toe hy teen

Góliat gaan veg het. Het u al ooit ‘n swarte gesien wat rooi word as hy bloos? Hy

kan nie bloos nie, dit is die blanke wat bloos!

Ons is dus Adamiete! Dit is van die uiterste belang!

Geen wonder dat die duiwel ons wil uitroei en uitwis nie! En op watter manier sal

hy dit doen? Of deur uitwissing in hierdie uiteindelike oorlog, of deur verbastering

en dit is wat vandag aan die gang is. Dit is wat jy duidelik kan verstaan as jy die

patroon van die Bybel volg.

Nou gaan ons terug na Génesis 5.

Ek het vir u gesê, Kain het vir Abel doodgeslaan. Waar sal God nou weer ‘n

geslag op aarde kry? Hoe sal God se saad nou weer op aarde verskyn?

Hier is dit nou so betekenisvol in:

Génesis 5:3;

3 Toe Adam honderd-en-dertig jaar oud was, het hy ‘n seun verwek na sy

gelykenis - - - -

Dit is baie belangrik!

- - - - na sy ewebeeld, en hom Set genoem.

Daar het die Godsgeslag toe weer sy verskyning op die aarde gemaak.

Nou in Génesis 6:1-4;

[As u hoofstuk 5 lees, sal u sien hoe daar vir Adam seuns en dogters gebore is].

1 TOE die mense op die aarde begin vermeerder en daar vir hulle dogters

gebore is,

2 sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi was, en hulle

het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het.

12

3 Toe sê die HERE: My Gees sal nie vir ewig in die mens heers nie, omdat

hy ook vlees is; maar sy dae sal wees honderd-en-twintig jaar.

4 In dié dae was die reuse op die aarde, en ook daarna, toe die seuns van

God by die dogters van die mense ingegaan en dié vir hulle kinders

gebaar het. Dit is die geweldiges uit die ou tyd, die manne van naam.

‘n Geweldige biblioteek van geskiedenis is vir ons in hierdie 4 versies van die

Bybel geskrywe.

In vers 2 Iees ons: “sien die seuns van God dat die dogters van die mense mooi

was, en hulle het vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies het” - “die

seuns van God”. Hierdie seuns van God was gevalle engele, wat vir Satan

gevolg het toe hy in opstand teen God gekom het en hy uit die hemel uitgewerp

is.

As u in die “N.A.V”. kyk, sal u sien dit staan daar “hemelwesens”.

Die “New English Bible” sê: “sons of the Gods”.

Baie mense beveg my hierop en sê dit is onmoontlik dat die duiwel homself kon

verander in ‘n mens. Dit is onmoontlik dat engele ‘n menslike gedaante kan

aanneem.

Kom ek noem net ‘n paar gevalle.

In Génesis 18 en 19, toe God vir Sodom en Gomorra wou verwoes. Drie manne

het by Abraham gekom waar hy onder die eikebome van Mamre gesit het. Hulle

kom by hom en sê hulle gaan vir Sodom verwoes. Een van hulle was die HERE in

menslike gedaante en Abraham begin by Hom pleit, 40, 30, 10. Die HERE sê as

daar tien regverdiges is sal Ek Sodom en Gomorra spaar. En toe daardie drie

manne by Abraham kom, sit hy vir hulle kos voor en hy slag vir hulle die gemeste

kalf. Dit sê in die Bybel Hy het saam met hulle geëet. Met ander woorde daardie

engele het ‘n menslike funksie van “eet” uitgevoer.

Daarna gaan die twee engele voort na Sodom - Génesis 19, en toe hulle by Lot

se huis aankom, omsingel die klomp Sodomiete Lot se huis. Hoe kan jy met ‘n

gees sodomie pleeg? Daardie engele was menslike wesens, hulle het die gestalte

van ‘n mens aangeneem. Lot het by die mense van Sodom gepleit: “Vat liewer

my twee dogters en doen jul vergrype met hulle, maar hierdie twee manne is my

gaste”. Ons weet hoe gesteld hulle in daardie dae was op gasvryheid. Dit is die

dat ons ook vandag nog so gasvry is! Dit is omdat ons Israel is, ons het dieselfde

geaardheid.

Hierdie gebeurtenis is een van my bewyse dat engele menslike gestalte

aangeneem het.

So het die engele van Génesis 6:2, ook menslike vorm aangeneem en vir hulle

vroue uit die dogters van Adam geneem het. Die woorde: “Toe die seuns van

God sien dat die dogters van die mense mooi was (die Hebreeuse Bybel sê, “die

dogters van Adam”), het hulle vir hulle as vroue geneem almal wat hulle verkies

het”.

Daaruit is toe weer ‘n bastergeslag gebore. Net soos Kain ‘n baster was tussen

Satan en die mens Eva. So was hulle nou weer ‘n bastergeslag van gevalle

engele saam met die dogters wat uit Adam gebore is. Wat was die resultaat?

13

Reuse mense van geweld en boosheid! Die hele aarde was gevul met geweld en

God moes die sondvloed stuur om hulle te vernietig!

Maar Noag het genade gevind by God.

Génesis 6:9;

9 Dit is die geskiedenis van Noag. Noag was ‘n regverdige, opregte man

onder sy tydgenote. Noag het met God gewandel.

Hier word Noag ‘n “opregte man” genoem.

Die Hebreeuse Bybel sê - “tamiym”, wat beteken “raseg of sonder letsel”.

Noag was ‘n opregte man van gedrag en inbors, maar daardie woord beskryf vir

Noag as raseg. Met ander woorde Noag was die enigste suiwer Adamiet wat

oor was. So naby het die duiwel weer gekom om die Godsaad uit te wis.

Toe roep die HERE vir Noag in die ark met sy vrou en hulle drie seuns met hulle

vrouens. Maar nou, hulle kom uit die ark uit en die sondvloed is verby.

Génesis 9:25-27;

25 sê hy: Vervloek is Kanaän! ‘n Kneg van die knegte moet hy wees vir sy

broers.

26 Verder het hy gesê: Geseënd is die HERE, die God van Sem. Maar

Kanaän moet sy dienskneg wees.

27 Mag God aan Jafet ruimte verskaf, en mag hy woon in die tente van Sem!

Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.

In Génesis 9:25 sê Noag: “Vervloek is Kanaän” - - - - -.

In verse 26 en 27 noem Noag vir God, net die God van Sem maar nie die God

van Jafet of Gam nie. Wanneer ons laasgenoemde se geskiedenis nagaan, sien

ons dat nie een van hulle se nageslag ooit vir God gedien het nie. Die wat uit

hulle gebore is soos Nimrod en diegene, was juis hulle wat teen God in opstand

was en dit is hulle nageslag wat vandag nog steeds dieselfde is. Die nageslag

van Gam is die swart nasies in Génesis.

Sien “Zondervan Pictorial Bible Dictionary” en “Smith’s Bible Dictionary” en

“Gesenius” bevestig dit.

Jeremia 13:23;

23 Kan ‘n Kusiet sy vel verander of ‘n luiperd sy vlekke? Dan sal julle ook in

staat wees om goed te doen, julle wat gewend is om kwaad te doen.

“Kan ‘n Kusiet sy vel verander of die luiperd sy vlekke?”

Kus beteken “swart”. Die Grieks sê “Aithiops” wat “burnt face” beteken.

Daarom praat die “Engelse Bybel” van “Ethiopians”!

Ons praat van die Kusiete, dit is dieselfde! Hulle was dus swart. Gam was dus

die vader van die donker nasies.

Noag was ‘n suiwer Adamiet en dus ‘n suiwer blanke. Hier word sy seun Gam

gebore, en hy is donker. Waar kom hy vandaan? Van Noag se vrou af, van wie

anders? En hier kom Gam se seun Kus en hy is pikswart! Hoekom het ons nog

nooit navraag gedoen nie? Hoekom is Noag se kleinseun Kus swart? Dit het

gekom as gevolg van die Satansaad en hierdie gevalle engele se saad.

Satan weet dat die Messias kom, dat die Koning kom. Die Koning kom om te

regeer want God het uit die nageslag van Sem vir Hom ‘n man met die naam van

14

Abraham gekies en Hy het met Abraham, Isak en Jakob ‘n ewige verbond

gemaak en ons is die nageslag van daardie manne. Dus God se regering sal op

hierdie aarde gevestig word oor die Adam-geslag wat ook die wêreld sal regeer.

Satan kon nie die Koning doodmaak nie want op die derde dag het Hy opgestaan

maar sy laaste kans is om sy koninkryk te verhoed, dit is om sy volk te

vernietig.

Daar is twee maniere, óf deur brute uitwissing óf deur verbastering. Wat is nou

so ‘n groot misdaad vir ons blankes hier in Suid-Afrika om onsself blank te wil

hou?

Die Jood is vir al die jare bekend dat hy Jood wil bly en niemand neem hom

kwalik daarvoor nie. As ‘n Zoeloe ‘n Zoeloe wil bly, neem niemand hom kwalik

nie. Maar as die Afrikaner, ‘n Afrikaner wil bly, dan is dit die grootste sonde,

sodat daar sanksies op hom toegepas moet word en die grootste druk op hom

uitgeoefen word.

Waarom?

Ons het baie kassette en boeke daaroor, waarin u sal sien dit is dieselfde

Satansaad wat vandag nog op die aarde ons mense mislei, breinspoel en

manipuleer, om die wêreld vir homself in te palm. Wees nugter, lees en glo wat

Moses en die Profete ons voor gewaarsku het.

Amen!

15

DIE BOODSKAP VAN F.W.C. NESER—

“ISRAEL MOET HOOR!”

lets oor die Skrywer

F.W.C. Neser is as wetenskaplike opgelei maar is ‘n toegewyde Christen vanaf sy

kinderjare. Vir hom is die Bybel die Woord van God vanaf Génesis tot

Openbaring.

Reeds vroeg in sy lewe was hy daarvan oortuig dat die mens self daarvoor

verantwoordelik is dat daar oorloë, depressies, hongersnood, droogtes. siektes

en ellende op aarde is.

Hy het gesien dat God sy volmaakte Wet aan sy volk Israel gegee het, en aan

hulle gesê het dat as hulle daarvolgens sou lewe, daar nie een van hierdie rampe

sou wees nie; en ook dat Israel as God se demonstrasievolk op aarde is. Dit was

egter vir hom duidelik dat hierdie volk nie die Jood of die Kerk is of kan wees nie.

Mettertyd het hy tot sy groot blydskap ontdek dat die Angel-Saksies, Keltiese en

Germaanse nasies inderdaad die nakomelinge van die Huis van Israel is.

By die Wederkoms van Christus (nou op hande) sal hierdie nasies tot ‘n ware

wedergeboorte kom, met die Heilige Gees vervul word en met Jesus die Christus

as hul Heer en Koning hierdie wêreld teruglei na volkome harmonie met God.

Met die oog daarop dat die Bybelse boodskap aangaande Israel uitgedra moet

word aan al die nakomelinge van die Huis van Israel, het F.W.C. Neser die

onderstaande werke tot stand gebring sodat ISRAEL KAN HOOR!

Bylae:

Boeke beskikbaar van Ekklesia.

No Titel

1 Afrikaner -- ‘n Unieke Volk Die

2 Apartheid -- Wat sê die Skrif?

3 Bedienings Gawes van Jesus Christus Die

4 Berou en Bekering

5 Bybel is Waar Die

6 Christendom en Kommunisme

7 Daniël Die Boek van

8 Daniël se 70ste Week

9 Derde dag Opstanding van Christus Die

10 Deur Lyding na Volmaaktheid

11 Die Brief van die Apostel Paulus aan die Efésiërs

12 Die Bybel Voorspel Atoomoorlog

16

No Titel

13 Doop Die

14 Doop, in watter Naam (pamflet) Die

15 Doping in die Heilige Gees Die

16 Duiwel Die

17 Engele

18 Fondament van die Christelike Lewe Die

19 Gawes van die Heilige Gees Die

20 God se Groot Week

21 Goddelike Genesing

22 Hoséa Die Profeet

23 Israel in die Nuwe Testament

24 Israelwaarheid - TV Onderhoud Die

25 Jesaja Die Boek van

26 Jesus van Nasaret

27 Joël Die Boek van

28 Kerk van Rome en die Mens van Sonde Die

29 Kruis Die

30 Insig in die Verlede en die Hede bring Uitsig op die Toekoms

31 Moses en sy Kusitiese Vrou

32 Na die Dood – Wat Dan?

33 Name van God Die

34 Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde Die

35 Openbaring Die Boek van

36 Openbaringe van die Apostel Paulus Die

37 Opraping Die

38 Romeine Die Brief aan die

39 Rusland in Profesie

40 Sabbat Die

41 Slang van Génesis 3 Die

42 Sommige Aspekte van die Werk van die Heilige Gees

43 Terwille van die Engele

44 Twee Sade op Aarde. Die

45 Tyd van die Heiden Die

46 Verdrukking Die Groot

47 Verlore Tien Stamme van Israel Deel 1 Die

48 Verlore Tien Stamme van Israel Die

49 Vrug van die Heilige Gees Die

50 Waar het Kain sy Vrou Gekry?

17

No Titel

51 Waarom die Bybel die Eet van Varkvleis Verbied

52 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Heilige Gees

53 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Mens

54 Wat die Bybel ons Leer Aangaande God

55 Wederkoms van Christus Die

56 Wet van die Here Die

57 Wie is my Naaste?

58 Wie was Hulle?

59 Wêreldgebeure

No Titel

1 After Death What Then?

2 Apartheid – What saith the Scripture?

3 Bible Predicts "Atomic War" The

4 Book of Joel The

5 Book of Revelation The

6 Christianity and Communism

7 Daniel’s 70 th week

8 Great Tribulation The

9 Israel Truth T.V. Interview The

10 Lost Ten Tribes Of Israel Part 1 The

11 Lost Ten Tribes of Israel The

12 New Heavens and the New Earth The

13 Origin, History and Destiny of the White Race The

14 Past the Present and the Future in the Light of Scripture The

15 Rapture The

16 Russia in Prophecy

17 Serpent of Genesis 3 The

18 Why the Bible Prohibits Pork

19 World Affairs

18

Ander boeke beskikbaar (ander Skrywers).

Die Vrou in Onderdanigheid / Pta. Ekklesia Susters

Wat is Regtig sy naam / J.A.Dreyer

The Bible Distinction between the House of Israel / House of Juda / F.F.Bosworth

F.W.C. Neser, 'n Lewensbeskrywing / R. Searle

Pilate's Report to Caesar of the Arrest, Trail and Crucifixion of Jesus

The Master Plan / Revd. Albion S. Gaunt

Pastor F.W.C.Neser, A Biography (abridged) / R. Searle

Wêreldgebeure

Sedert 1986 publiseer F.WC. Neser ‘n kwartaallikse oorsig in Afrikaans onder die

titel “Wêreldgebeure” en in Engels onder die titel “World Affairs”.

‘n Biografie van F.W.C. Neser

Vir diegene wat meer oor F.W.C. Neser te wete wil kom is daar ‘n biografie

beskikbaar wat deur Richard Searle geskryf is.

Oudiokassette / CD’s en Videobande

Daar is sowat 2000 oudiokassette / CD’s en ‘n videobande beskikbaar waarin

pastoor F.W.C. Neser se boodskappe vasgelê is.

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!