03.05.2013 Views

GEAGTE OUERS JAARBLAD ADVERTENSIE NASIONALE ...

GEAGTE OUERS JAARBLAD ADVERTENSIE NASIONALE ...

GEAGTE OUERS JAARBLAD ADVERTENSIE NASIONALE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

E-pos: marina@gimmies.co.za 14 Oktober 2011

Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 28

GEAGTE OUERS

Welkom terug na die kort vakansie. Baie sterkte

vir die laaste kwartaal.

Baie sterkte aan ons matrikulante en hulle

ouers met die eindeksamen. Ons bid julle krag

en genade toe. Harde werk word altyd beloon.

Onthou asseblief die kerkdiens Vrydagoggend

07:30 in die Gereformeerde Kerk regoor

Gimmies se hokkievelde. Ons wil graag al die

ouers by hierdie mooi geleentheid ontvang.

Sien asseblief ook toe dat die leerders se

voorkoms vir die duur van die eksamen

volgens die skool se voorskrifte is. Aangeheg

is die eksamenrooster vir November. Ouers

moet asb. nie vra om vraestelle op ʼn ander tyd

buite die rooster te skryf nie.

Rapporte word op 7 Desember om 08:00

uitgedeel.

Gimmiegroete,

RA Oosthuizen.

JAARBLAD

ADVERTENSIE

Indien u belangstel om ʼn jaarbladbladsy te

borg, kan u Marina Wiese by 0824143206

kontak. Die koste beloop R500.00 per bladsy.

Die naam en kontaknommer van u besigheid

sal aan die onderkant van die geborgde bladsy

verskyn. Indien u belangstel om ʼn meer

volledige advertensie in die jaarblad te plaas,

kontak me. Wiese vir verdere inligting.

NASIONALE

KOORAKADEMIE

Die Nasionale Koorakademie kondig met groot

trots die aanstelling van Niekie van der Walt

(van Flip a Coin) as nuwe dirigent saam met

Rineke Viljoen aan! Niekie sal voortaan ook

as ons Direkteur van Musiek optree!

Oudisies begin die week van 24 Oktober en

ons is by Gimmies Vrydagmiddag 28 Oktober.

Bel me. Starr Veldsman by 0824407002 vanaf

24 Oktober vir jou afspraak.

Vorms is beskikbaar by me. Loretté du Toit.

Ons sien uit om jou te hoor!

SA-SPELE:

PIETERSBURG

Francois du Toit 110m hekkies 2 de

Nicol vd Walt 100m hekkies 3 de

Samantha Blaauw 100m rugslag 2 de

50m rugslag 2 de

Thomas Dreyer Hamergooi 3 de

Jessica Matthysen Krieket 3 de

Daniëlle Greyling 100m hekkies 5 de

Aflos 3 de

Michelle Prinsloo Aflos 3 de

200m 10 de

Stefan Pretorius Hamergooi 4 de

Marné Minnaar Hamergooi 4 de

Rieta van Deventer Verspring 4 de

SP Grobler Medley aflos 3 de

Carien Rothman 200m swem 5 de

Elani du Preez Gimnastiek 1 ste +2 de

VOLGENDE WEEK SE

PROGRAM

Ma. 17 Gr.12 RTT-prakties

Sportkomitee vergader (18:00)

Akademiese komitee vergader

(18:00)

Di. 18 Gr.12 IT-prakties

Cachet- en Brandwag Afsluiting

English Forum Meeting (14:30)

Brandwag komiteevergadering (20:00)

Wo. 19 Gr.12-IT- en RTT-Teorie

Algemene kennis Olimpiade vir gr.8-11

Infrastruktuurkomitee vergader (18:00)

Vr.21 Gr.8-11 Rapporte uit

Tennis: NW-proewe vir 0/14, 0/16, 0/18

Prysuitdelingsfunksie: Gr.8-10 (18:00)

Gr.11 en 12 (19:45)

Sa.22 Atletiek: Ope-byeenkoms (PUK-

McArthur)

Krieket: NW-Semifinaal vir alle A- en

B-Spanne

KRIEKET NOORDWES

UITSPEELRONDES:

Die O/15 B-span speel Woensdag 12/10/2011

weg teen KHS in die kwart-finaal.

Die O/14 B-span speel Donderdag 13/10/2011

tuis teen KHS in die semi-finaal.

Die O/14 A-span speel Saterdag 15/10/2011

tuis teen KHS in die kwart-finaal.

Die 2de span speel Saterdag 15/10/2011 weg

teen Schoonspruit in die kwart-finaal.

Die 3de span speel Maandag 17/10/2011 tuis

teen HTS Klerksdorp in die semi-finaal.

SA-SKOLE LANDLOOP

Baie geluk aan Launé Meyer en Yolandé

Müller wat op 1 Oktober aan die SA-skole

landloop deelgeneem het. Yolandé het ʼn

20ste plek behaal.

2

KRIEKET-

PRYSUITDELING:

Die seuns het reeds die week hul uitnodigings

vir die krieketprysuitdeling, wat op 27 Oktober

2011 plaasvind, ontvang. Die seuns moet asb.

by hul afrigter/voog r.s.v.p. voor 21 Oktober

2011.

RUGBY: CRAVENWEEK

7's

Baie geluk aan John-Henry Collen en Tommie

Joubert wat die vakansie deel van die

Cravenweek 7's span was wat die bowl-finaal

gewen het.

PRYSUITDELING: 21 OKT

Ons jaarlikse prysuitdeling vind op Vrydag 21

Oktober 2011 in die Sanlam Ouditorium (NWU)

plaas.

• Juniors (gr. 8-10): 18:00

• Seniors (gr. 11-12): 19:45

Dit is jaarliks ʼn hoogtepunt op die

skoolkalender en daarom wys ons op ʼn paar

reëlings om hierdie aand glad te laat verloop:

• Leerders woon die funksie in hulle

wintersdrag (seuns, geen kortbroeke

nie) by.

• Leerders wat die aand wisseltrofees

ontvang, moet dit dieselfde aand na

afloop van die funksie by die verhoog

terugbesorg.

• Klein skildjies bly egter die leerders se

eiendom.

• Daar sal ʼn geleentheid wees waar foto’s

geneem kan word.

• Ouers en leerders moet asb. nie die

ouditorium tydens die verrigtinge verlaat

nie.

NATIONAL LITERACY

COMPETITION

Tydens Augustus het die gr. 9 Engels

Huistaalleerders aan ʼn landswye

skryfkompetisie deelgeneem. Die doel was om

ʼn 1000-woord opstel te skryf vanuit die

oogpunt van ʼn pas aangestelde onderwyser

wat die dwelmprobleem by ʼn skool moet

aanspreek.

Drie Gimmies het met die eerste drie pryse

weggestap:

Eerste: Sinéad Kirsten

Tweede: Margi Read

Derde: Suzanne-Marie Botha

SWEDE UITRUILPROJEK

Die tyd by ons gashere in Swede was

onvergeetlik! Ons is bederf met somerweer –

selfs die koerante het melding gemaak

daarvan. Ieder en elk is dit eens: ons

belewenis van Swede was een van gasvryheid,

gretigheid om van ons wêreld te leer en om

hulle wêreld met ons te deel. Växjö Fria

Gymnasium het sowaar ons harte gesteel.

Nou beplan ons aan hulle ontvangs op 9

Februarie 2012 in ons sonnige Suid-Afrika.

NW-KRIEKET

Baie geluk aan Lourén Steenkamp en Rudolf

Lemmer wat in die 0/15 NW-krieketspan

opgeneem is.

Stean Naudé en Roy Harris is in die 0/17 NWkrieketspan

opgeneem. Baie geluk!

Elriessa Theunissen (0/19) en Jessica

Mathyssen (0/16) is in die onderskeie NWdogterskrieketspanne

opgeneem.

3

Mnr & Mej Gimmie

Almal word genooi na dié

geleentheid op Woensdag 26

Oktober om 19:00 in die skoolsaal.

Kaartjies kos R25 pp en is

beskikbaar vanaf eerskomende

Maandag, elke pouse in die

kultuursentrum.

EKSAMENROOSTER:

NOVEMBER 2011

DATUM SESSIE GRAAD 8 GRAAD 9 GRAAD 10 GRAAD 11

Maandag 1 E1 GEO 1 RK

7 November 2 NW (Intern) GEO 2 MU 1 en 2

Dinsdag 1 A1 IGO 1 E1

8 November 2 LW1

Woensdag 1 W (intern) A1 A1

9 November 2 T BS

Donderdag 1 KK1 E1

10 November 2 OK

Vrydag 1 EBW (intern) W1

11 November 2 EBW FW1

Maandag 1 FW1

14 November 2 W1

Dinsdag 1 W (APA) E2

15 November 2 W OK / EK

Woensdag 1 A (APA) LW2

16 November 2 NW LW1

Donderdag 1 T (APA) RK / ST IGO 1 /EK

17 November 2 E2

Vrydag 1 EBW (APA) W2

18 November 2 VS

Maandag 1 NW (APA) FW2

21 November 2 W2

Dinsdag 1 KK (APA) E2 A2

22 November 2 SW

Woensdag 1 LO E (APA) A2

23 November 2 LW2

Donderdag 1 KK2 VS

24 November 2 LO

Vrydag 1 LO (APA) FW2

25 November 2 LO

Maandag 1 SW (APA) IGO 2 GEO1

28 November 2 GEO2

Dinsdag 1 MU 1 en 2 / BS IGO2

29 November 2

Woensdag 1 VK VK / ST

30 November 2

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!