CAPS INLIGTINGSESSIE KAV - Laerskool Helderkruin
CAPS INLIGTINGSESSIE KAV - Laerskool Helderkruin
CAPS INLIGTINGSESSIE KAV - Laerskool Helderkruin
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
CAPS INLIGTINGSESSIE

KAV

Isobel Mitchley
Sillabusse

OBE (Outcomes Based Education) UGO

NCS (National Curriculum

Statement)NKV

RNSC (Revised National Curriculum

Statement) HNKV

CAPS KAV
CAPS

Curriculum and Assessment

Policy Statement

• KAV

Kurrikulum en Assesserings

Verklaring
6 vakke i.p.v 9 Leerareas

Leeruitkomste vervang met Inhoudsareas

Assesseringstandaarde vervang met Onderwerpe

Engels as tweede taal vanaf Gr 1

Jaarlikse eksterne eksamens (verpligtend) ANA

Asseseringsplan vir elke vak

Skooltye
WAT?

1 2 3 4 5 6

Vaardighede Kennis

Inhoud

Houdings

Konsepte

KAV

Vakke

Waardes
Tydsindeling:

Kontaktyd vir vakke in die Intersenfase:

Vakgebiede

Huistaal: (6) HT

Eerste addisionele taal: (5) EAT

Wiskunde: (6) WISK

Natuurwetenskap en Tegnologie: (3,5) NW

Sosiale Wetenskap: (3) SW

Lewensoriëntering: (4) (K+K, MBK en Persoonlike en

Sosiale Welsyn) LO

TOTAAL 27,5

Skool begin om 7:30 stiptelik en verdaag om 13:40

vir ISF
Prestasie sleutels: %

7 Uitstaande Prestasie 80 – 100

6 Merietwaardige prestasie 70 – 79

5 Deeglike Prestasie 60 – 69

4 Voldoende Prestasie 50 – 59

3 Gemiddelde Prestasie 40 – 49

2 Elementêre Prestasie 30 – 39

1 Nie bereik 0- 29

Slaagvereistes: 4 vir HT, 3 EAT, 3 Wisk en 3 vir 2 ander

vakke
Lewensoriëntering sluit in:

1. Persoonlike en Sosiale Welsyn.

2.
•Deelname ,genot en ontwikkeling

Kreatiewe Kuns

• Musiek

•Visuele Kuns
Persoonlike en Sosiale Welsyn

(30 punte)

MBK (30 punte)

Musiek en Kuns (40 punte)

TOTAAL: 100
ASSESSERINGSPROGRAM

Kwrt Graad 4 Graad 5 Graad 6 Punte per

kwartaal

1 PW: Opdrag/

Ontwerp en maak

PW: Opdrag /

Gevalle studyie/

Ontwerp en maak

PW: Opdrag/ Gevalle

studie

MBK MBK MBK 30

K+K K+K K+K 40

2 PW: Toets PW: Toets PW: Toets 30

MBK MBK MBK 30

K+K K+K K+K 40

3 PW: Projek PW: Projek PW: Projek 30

MBK MBK MBK 30

K+K K+K K+K 40

4 PW: Eksamen PW: Eksamen PW: Eksamen 30

MBK MBK MBK 30

K+K K+K K+K 40

Per Vak Vir

Rapport

30

100

100

100

100
Geskiedenis

Aardrykskunde

Punte verdeling:

50 vir Geskiedenis

50 vir Aardrykskunde
NCS – Graad 4 (Geskiedenis) KAV – Graad 4 (Geskiedenis)

1. Die geskiedenis van die plaaslike

area.

2. Leer van leiers van alle vlakke

van die samelewing.(SA & die

wêreld – eie keuse)

3. Geskiedenis van vervoer en reis

oor tyd.

4. Brëe geskiedkundige oorsig van

godsdienste van die wêreld.

1. Plaaslike geskiedenis (navorsing

van huidige en verlede)

2. Leer van leierse en hulle

leierseienskappe. Lewensverhale

(Mandela & Gandhi)

3. Vervoer deur tyd (land, water,

lug)

4. Kommunikasieoor tyd:

Oudste vorm van kommunikasie

vb San

Moderne vorms van

kommunikasie
Wat is Assessering?

Assessering is ‘n proses van

•versamel,

•verwerking &

•interpretasie van inligting

KAV

Informele Assessering Formele Assessering

Klaswerk

Opdragte in klastyd

Doel: probleemareas

Toetse

Eksamens

Alle assesering vir punte
Tipe

assessering

Grondlyn

assessering

Diagnostiese

assessering

Defenisie Wanneer?

Om te bepaal of ‘n leerder oor die basiese

vaardighede en kennis beskik wat vereis word

om nuwe werk aan te leer.

Word nie gebruik vir promosie nie.

Om leerders met leer probleme te

identifiseer. Word nie gebruik vir

promosie doeleindes nie.

Informele werk wat in klastyd voltooi word.

Word nie gebruik vir promosie nie

Begin van die jaar of termyn voor nuwe

werk behandel word.

Enige tyd gedurende lesse.

Formatiewe

assessering

Informele werk wat in klastyd voltooi word. Enige tyd gedurende lesse

Summatiewe

assessering

Verwys na assessering van leer en die produk

van leer. Word gebruik vir promosie

doeleindes.

Na afloop van werk behandel.
ASSESSERINGSPLAN

SUMMATIEWE ASSESERING:

Toetse en eksamen

Dit word gebruik vir die bevordering

van ‘n leerder

Afwesighede bemoeilik

FORMATIEWE ASSESSERING:

Opdragte, projekte, take

Alle assessering word in die skrif geplak
FORMELE ASSESSERING

FORMAAT VAN EKSAMEN VIR GRAAD 4&5

WAT? WANNEER? BESKRYWING? PUNTE (%)

Vraestel 1 MIDDEL VAN DIE

JAAR

& EINDE VAN JAAR

Vraestel 2

(2 h)

MIDDEL VAN DIE

JAARR & EINDE VAN

DIE JAAR

Mondeling : Lees,

luister en toespraak

Begripstoets

Kreatiewe skryf

Taal

(30)

(30)

(15)

(25)

Verwerk tot 25% 100
Intermediêre Fase

SGA% Einde van die jaar

75% 25%

Senior Fase:

40% 60%
Doel van Assesseringsrubriek

•Om subjektiewe oordeel te

verminder
Elemente van rubrieks

Spelling

•Sinskonstruksie

•Leestekens

Een of meer dimensie

Definisie

Skaal

Standaard

Skryf ‘n kort, duidelike verduideliking van die opdrag.Die

doel word hier uiteengesit. Skryf ‘n paragraaf van 5-6 sinne

oor miere.

1. Nie bereik 2. Gedeeltelik bereik 3. Bereik 4. Ten volle bereik

Leerder het 8- 10

spelfoute

1-34 35-49 50-69 70-100

Leerder het 5-

8spelfoute.

Leerder het 1-4

spelfoute.

Leerder het geen

spelfoute.
60%

20%

Bloom se Taksonomie :

10%

Kognitiewe vaardighede

10%

5%

5%

Maak eie, kritiese denke

Opsomming,organiseer

Differensieer, Verskille/ooreenkomste

Pas kennis toe

Verstaan,onderskei,som op,

verduidellik

Onthou
Hoe help ek my kind?

Begin vroegtydig leer

Werk ‘n rooster uit

Maak opsommings

Maak seker van afbakenings

Werkswyse:

Vertel vir ouer hoe gewerk word in vak.
• Antwoord volledig –moenie ooplos

• Tyd

• Skryf netjies

• Toon alle stappe

• Lees alle instruksies noukeurig

• Woorde op vraestel reg gespel

• Leer u kind:

Lees 3x, dink 2x skryf 1x
HANDBOEKE:

HULPBRONNE:

• PLATINUM

• BEHALWE VIR WISK EN ENGELS :OXFORD

• SKRIFTE

• Behalwe vir Musiek en Kuns en MBK:

Praktiese vak

•Handboeke met plastiek oorgetrek

•Leerder se naam voorin

•Geen geskryf in handboeke
U kind se vordering baie belangrik

Opvoedingsvennote

Kommunikasie: huiswerkboek en skrifte

Help u kind:

Deur te korrek te beplan

Boeke te pak volgens rooster

Huiswerk dadelik te doen

Kontroleer skrifte gereeld veral vir assessering