Oppi - Lug Advertensies Voorlegging vir Advertensie op Bok Radio
Oppi - Lug Advertensies Voorlegging vir Advertensie op Bok Radio Oppi - Lug Advertensies Voorlegging vir Advertensie op Bok Radio
Oppi - Lug Advertensies Voorlegging vir Advertensie op Bok Radio
- Page 2 and 3: Bok Radio Adres: Millenium Mall 580
- Page 4 and 5: WESKAAP GEMEENSKAPS RADIOSTASIES Ra
- Page 6 and 7: Bok Radio Advertensie Tariewe Weeks
- Page 8: Spesiale Advertensie Aanbod Eindig
Oppi - Lug Advertensies

Voorlegging vir Advertensie

op

Bok Radio
Bok Radio Adres:

Millenium Mall

580 Frans Conradie

Weg

Brackenfell

Posbus 1826

Brackenfell

7561

Kontak:

Studio

0860 084 074

info@bokradio.co.za

Webtuiste

www.bokradio.co.za

Bok Radio 98.9FM!

’n Progressiewe Afrikaanse radio

stasie met ’n kontemporêre inhoud

wat ’n nuwe era in die radiowese in

die Wes-Kaap inlui.

Bok Radio streef daarna om ‘n hoë

gehalte uitsending aan te bied deur

p r o f e s s i o nele e n t o egewy d e

omroepers.

Bok Radio se teikengehoor is tussen

die ouderdomme van 14 en 55 jaar,

en val hoofsaaklik in die LSM 6 tot 10

groep.

Hul wei 35% van lugtyd aan

geselsradio, nuus, weer, verkeer en

sport.

Die musiek neem 65% van lugtyd op,

en bestaan uit 80% Afrikaans en 20%

Engelse musiek.

Bok Radio saai 24 uur en 7 dae per

week uit.

Luister op 98.9FM of regstreeks op

jou rekenaar of selfoon by:

www.bokradio.co.za.
Gemeenskapsradio in Suid Afrika

Gemeenskapsradio in Suid Afrika het sy ontstaan gehad na 1994 nadat die land die wet op

uitsaairegte verander het en lisensies begin toestaan het aan groepe met verskillende agtergronde,

geloofsoortuigings en tale. Tans het Suid Afrika oor die 100 verskillende Gemeenskaps

Radiostasies wat uitsaai in verskillende tale en die fokus van Bok Radio is die

tradisionele Afrikaansprekende, maar ook Engelssprekende publiek in die Weskaap en omgewing.

MARK VERTEENWOORDING T.O.V. DIE POPULASIE

SA se populasie per provinsie

Kaapstad en omgewing se populasie is 10.9% van Suid Afrika se hele populasie en die meeste daarvan is Afrikaans

magtig of gebruik dit as hulle spreektaal. Daar is oor die 5 miljoen mense wat Afrikaans praat in Suid Afrika (10.4% van

die totale populasie van 49.9 miljoen). Hierdie statistieke is volgens die mid-2010 bevinding van Statistiek Suid Afrika.

AFRIKAANSSPREKENDE LUISTERAARS

SEGMENTASIE MARKAANDEEL

AFRIKAANS 2,620,000 - 55%

POPULASIE PER PROVINSIE - 2010

Provinsie Populasie % van totaal

Ooskaap 6 743 800 13.5%

Vrystaat 2 824 500 5.7%

Gauteng 11 191 700 22.4%

KwaZulu-Natal 10 645 400 21.3%

Limpopo 5 439 600 10.9%

Mpumalanga 3 617 600 7.2%

Noordkaap 1 103 900 2.2%

Noordwes 3 200 900 6.4%

Weskaap 5 223 900 10.4%

TOTAAL 49 991 300 100%
WESKAAP GEMEENSKAPS RADIOSTASIES

Radio Tygerberg

Teikenmark: luisteraars tussen 16 en 49, met

programme wat geselsradio en musiek op

gelyke vlak aanbied.

Frekwensie: 104 FM

Uitsaaiarea: Kaapstad, Goodwood,

Stellenbosch, Somerset Wes, Simonstad en

Durbanville

Luisteraars (die afgelope 7 dae): 313 000

Taal: Engels en Afrikaans

Radio Zibonele

Teikenmark: Xhosa- en Engelsprekende

swart luisteraars tussen 18 en 39, met 30%

musiek en 70% geselsradio.

Frekwensie: 98.2 FM

Uitsaaiarea: Kaapstad en omliggende gemeenskappe

Luisteraars (die afgelope 7 dae): 107 000

Taal: Xhosa en Engels

Bush Radio

Fokus op die gemeenskap , nuus, onderhoude

en drama. Hulle bied 40% musiek en 60%

geselsradio aan.

Frekwensie: 89.5 FM

Uitsaaiarea: Mitchells Plain, Kaapse Vlakte

Luisteraars (die afgelope 7 dae): 86 000

Taal: Engels, Afrikaans en Xhosa

Bied lewendige Oudiostroming aan op die

Internet

As daar na bogenoemde gekyk word, sal u

sien dat nie een van die radiostasies

hoofsaaklik die afrikaanse publiek teiken nie.

Daar is defnitief ‘n groot mark vir afrikaanse

radio in die Weskaap.

WESKAAP KOMMERSIËLE

RADIO STASIES

Hieronder is ‘n tabel van SAARS RAMS wat die laaste luisteraars statistieke toon van

sommige kommersiële radiostasies. Buiten die duisende luisteraars en persentasies

van die totale volwasse populasie vir elke radiostasie, dui die tabel ook (beide in

persentasies en duisende) die werklike luisteraars getalle, met ‘n statistieke

presiesheid van 95%.
Bok Radio Program Skedule

Maandag tot Vrydag

06:00 – 09:00 Die Oggend Show Maresa Moore, Karlien Kruger & Heinrich du Plooy

09:00 – 11:00 Bokjol Wynand van Heerden

11:00 – 13:00 Le Lue en Vriende & Bok Versoeke Le-Lue & Dillon Lerm

13:00 – 15:00 Lino die Bryn Ou Marcellino Martin

15:00 – 16:00 Weskus Uur Rooies

16:00 – 19:00 Spitstyd Wimpie van der Sandt & Natisha van Zyl

19:00 – 21:00 Die Kuter Show Kuter

21:00 – 23:00 Opi Lug Simon Miller

23:00 – 01:00 Laat aand met Colin Colin Rabe

01:00 – 03:00 Laatnag Fluister Sorita Musgrave (Maandag tot Donderdag)

01:00 – 03:00 Stoop Soet Herman Stoop (Vrydag)

03:00 – 06:00 Nagwag Joey Reinders

Saterdag

06:00 – 09:00 Saterdag Brekfis Gavin Arends

09:00 – 10:00 Biltong Sessie (Herhaling)

10:00 – 11:00 Prutpot Philmari Bouwer

11:00 – 14:00 Amptelike Bok Radio Top 40 Heinrich du Plooy

14:00 – 17:00 Bok Opskop Hein van Wyk

17:00 – 20:00 Bok vir Sports Herman Stoop

20:00 – 23:00 Bok Party Kuter

23:00 – 01:00 Superblêr Marilee de Vries

01:00 – 05:00 Musiek Speellys

Sondag

05:00 – 06:00 Gospel Herman Stoop

06:00 – 10:00 Sondag Brekfis Gavin Arends

10:00 – 14:00 Toeka se Treffers Wynand van Heerden

14:00 – 18:00 BokRadio Boksemdaais Hein van Wyk

18:00 – 21:00 Sondag Silhouette Werner Alberts

21:00 – 00:00 Kies ‘n Nommer Philmari Bouwer

00:00 – 06:00 Musiek Speellys
Bok Radio Advertensie Tariewe

Weeksdae

Tydgleuwe Sekondes Tarief (R)

A 06:00 tot 09:00 30 485

A 15:00 tot 19:00 30 485

B 09:00 tot 16:00 30 350

B 19:00 tot 22:00 30 350

C 22:00 tot 06:00 30 180

Naweek

Tydgleuwe Sekondes Tarief (R)

A 10:00 tot 13:00 Top 40 30 485

B 06:00 tot 10:00 30 350

B 13:00 tot 22:00 30 350

C 22:00 tot 06:00 30 180

Program Borgskappe

Tydgleuwe Program Omroeper Tarief (R) per maand

A 06:00 tot 09:00 Bokontbyt Wimpie & Span 20 000

B 09:00 tot 11:00 Bokjol Wynand 12 500

B 11:00 tot 13:00 Le Lue en Vriende Le Lue Roode 12 500

B 13:00 tot 15:00 Lino die Bryn Ou Marcellino 12 500

A 15:00 tot 18:00 Spitstyd Marius & Heinrich 20 000

B 18:00 tot 19:00 Sport Gavin Arends 12 500

B 19:00 tot 22:00 Die Kuter Show Kuter 12 500

C 22:00 tot 00:00 Laat aand met Colin Colin Rabe 8 000

C 00:00 tot 02:00 Opi Lug Simon Miller 8 000

C 02:00 tot 04:00 Laatnag Fluister Sorita Musgrave 8 000

C 04:00 tot 06:00 Nagwag Joey Reinders 8 000

Naweek

Tydgleuwe Program Omroeper Tarief (R) per maand

A 11:00 tot 14:00 Saterdag Top 40 Heinrich du Plooy 20 000

B 06:00 tot 22:00 Verskeie 12 500

C 22:00 tot 06:00 Verkeie 8 000

Hierdie borgskap behels 1 uur per dag van ‘n spesifieke program en sluit 2 x 30 sekonde advertensies

en 2 “Top and Tails” in.

Kompetisies

Die waarde van die prys moet ‘n minimum van 10% van die advertensie kontrak waarde wees.
Nuus

Sport

Verkeer

Weer

Bulletin Borgskappe

Bulletin Aantal per dag Tydgleuwe Tarief (R) per maand

3

1

3

2

3

6

6

2

3

07:00 - 09:00

13:00

16:00 - 18:00

07:30 - 08:30

16:30 - 18:30

06:00 - 09:00

16:00 - 19:00

07:00 - 08:00

16:00 - 18:00

Hierdie borgskap sluit 1 x 30 sekonde advertensie en ’n “Top and Tail” per bulletin in.

Advertensie Produksie

50 000

25 000

65 000

25 000

Teksskrewe R 350

Oorklanking R 650

Produksie R 500

Produksiefooi van R1500 sluit BTW uit.

Die produksie tarief is net vir 30 sekondes geldig. Advertensies langer as 30 sekondes sal addisionele kostes tot

gevolg he. Produksie van advertensies word gedoen deur Eddie Goldberg Produksies.

Webtuiste Advertensies per Maand – www.bokradio.co.za

Banner R2500.00

Blok R1500.00

Met Bok Radio advertensie pakkette van 6 maande en meer is gratis webtuiste advertensie beskikbaar vir die helfte van

die advertensie tydperk.

Afslag vir Lang Termyn Advertensie Pakkette

Aantal Maande 1 3 6 12

Persentasie Afslag 7.50% 10% 25% 40%

Kunstenaars Advertensie

Hierdie advertensie opsie sluit een onderhoud en 5 A en 15 B advertensies vir een week in . R2500

Buite Uitsendings

Minimum van 3 ure R5000

Additionele ure R1500

Media Borgskap

Vir elke betaalde advertensie sal Bok Radio 1 gratis advertensie borg.

ALLE TARIEWE SLUIT PRODUKSIEKOSTE EN BTW UIT

DIE BALANS VAN DIE ADVERTENSIE IS BETAALBAAR SODRA OPNAME GOEDGEKEUR EN AANVAAR IS EN MOET BE-

TAAL WORD VOORDAT DIE ADVERTENSIE OP DIE LUG GEPLAAS KAN WORD.

ALLE ADVERTENSIES IS SLEGS 30 SEKONDES LANK EN MOET OPGESTEL WORD IN SOWAT 70 - 80 WOORDE VIR

DIE OPNAME.

EIE ADVERTENSIES KAN OOK VERSKAF WORD DEUR VIR ONS DIE MP3 SNIT AAN TE STUUR.

DIE VERVAARDIGING VAN ADVERTENSIES SAL ONGEVEER 1 WEEK NEEM.

‘N MP3 SNIT SAL NA U GESTUUR WORD VIR GOEDKEURING SODRA DIT VOLTOOI IS.
Spesiale Advertensie Aanbod

Eindig 31 Maart 2012

Alle adverteerders* - Adverteer vandag op Bok Radio deur nie net vir 1 maand nie – maar vir 3 maande of 6 maande ‘n

kontrak te sluit! Gryp NOU die geleentheid aan om JOU besigheid of PRODUK te adverteer!

U kan adverteer deur ‘n advertensie te plaas op ons Webtuiste by www.bokradio.co.za, of u kan ‘n 30 sekonde Advertensie

plaas wat oor die Radio uitgesaai sal word. U kan selfs ‘n Program of Bulletin Borg en sodoende sal u

maatskappy en produk die MAKSIMUM Blootstelling kry!

40 Advertensies per maand

15 A – Tyd

25 B - Tyd

Pakket 1 3 Maande 6 Maande

R4 500 R 13 500 R27 000

70 Advertensies per maand

25 A – Tyd

45 B - Tyd

Pakket 2 3 Maande 6 Maande

R6 500 R 19 500 R39 000

100 Advertensies per maand

40 A – Tyd

60 B - Tyd

Pakket 3 3 Maande 6 Maande

R9 000 R 27 000 R54 000

Die spesiale pakkette is vooruit betaalbaar en kan nie maandeliks per debiet order betaal word nie