3_2_Elektroniese kommunikasie
3_2_Elektroniese kommunikasie
3_2_Elektroniese kommunikasie
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Module 3.2: Elektroniese

kommunikasie

Elektroniese Kommunikasie

Is die proses waar rekenaars en ander

kommunikasie toestelle soos selfone en

slimfone gebruik word om boodskappe en/of

digitale data uit te ruil

Toepassings vir e-kommunikasie

Sosiale netwerktuistes

Hier kan individue (of organisasies) hulle voorkeure,

afkeure, belangstellings, foto’s en aktiwiteite vir hul

vriende (en enige ander persoon, tensy toegang

geblok is) oplaai om dit te kan sien en lees.

Inhoud

• Elektroniese Kommunikasie

• Toepassings

• E-pos

• Praktiese gebruik van E-pos

Toepassings vir e-kommunikasie

E-pos

Opstel, stuur en ontvang van elektroniese

boodskappe oor ‘n netwerk, Internet ingesluit.

Toepassings vir e-kommunikasie

Aanlynklets

‘n Toepassing wat aan twee of meer

persone die vermoë gee om te ‘gesels’,

deur die Internet te gebruik en op ‘n

rekenaar of selfoon te tik.

1
Toepassings vir e-kommunikasie

Instant Messaging

Lewendige, teksgebaseerde kommunikasie,

tussen twee mense, deur rekenaars of ander

toestelle soos selfone te gebruik.

Toepassings vir e-kommunikasie

Video konferensie

Twee of meer mense kan aanlyn

konferensies vanaf verskillende plekke

hou, deur ‘n rekenaarnetwerk te gebruik

om oudio en video data oor te stuur, asof

hulle in dieselfde kamer is.

Aktiwiteit

Aktiwiteit

Pas die scenario met die toepassing

Toepassings vir e-kommunikasie

SMS – teks

Boodskappe

Die uitruil van

kort boodskappe

tussen selfone.

MMS – beelde,

video en klank

Toepassings vir e-kommunikasie

VoIP (Voice over Internet Protocol)

‘n Manier om klank op dieselfde manier as data

oor ‘n netwerk te stuur. Die tegnologie laat toe

dat telefoonoproepe oor LANs, WANs en die

Internet gemaak word.

Skype is een van die gewildste programme wat

gebruik word om deur middel van VoIP te

kommunikeer.

E-pos

Hoe e-pos werk.

E-pos-bediener

verwerk, stoor

en ontvang

e-posse.

2
E-pos

Voordele van e-pos.

•Dit kan baie vinniger as gewone pos ontvang en gestuur word.

• Dit kan enige tyd, van enige plek in die wêreld gestuur word, solank as

wat Internet toegang beskikbaar is.

•Dit is goedkoop om e-pos boodskappe te stuur en te ontvang.

•Lêers soos foto’s kan aan e-pos boodskappe geheg word.

•E-pos gebruik minder papier en dit beskerm die omgewing.

E-pos

ISP vs webgebaseerde e-pos

Webgebaseerde e-pos kan by

enige plek met Internet toegang

gebruik word.

Dis gratis, jy betaal slegs

vir jou bestaande

Internet.

Gebruikernaam

Webgebaseerde

e-pos

E-pos

E-pos adresse

Jy moet aanlyn wees om

e-posse te lees, skep, verander

en te ontvang.

Mary.Jones @mweb.co.za

@Diensverskaffer se ID

.Tipe organisasie

Domein

.Geografiese ligging

E-pos

Nadele van e-pos.

• Internet toegang is nodig om e-pos boodskappe te stuur en te

ontvang.

• Virusse word maklik deur e-pos aanhegsels versprei.

• Die e-pos sal slegs gelees word indien die gebruiker op sy e-pos

ingaan en boodskappe aflaai.

• Baie spam (elektroniese gemorspos) kan ontvang word.

E-pos

ISP vs webgebaseerde e-pos

Jy ontvang ISPgebaseerde

e-pos op jou

eie rekenaar wat

daarvoor opgestel is.

‘n Maandelikse fooi word

addisioneel tot die

Internet gehef.

ISPgebaseerde

e-pos

Jy hoef nie aanlyn te

wees om toegang tot

ISP-gebaseerde

e-pos te hê nie.

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van

boodskappe

Stuur ‘n boodskap

studyopportunities@gmail.com

xxx@gmail.com;aaa@telkomsa.net

Nuwe data vir leerlinge se lêers

3
Klik op

Forward.

Tik die adres

van die

persoon in vir

wie jy die

boodskap wil

aanstuur.

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van

boodskappe

Lees van e-pos boodskappe

Om ‘n boodskap te lees, gaan na die Inbox toe.

Boodskappe wat nie gelees is nie, sal in bold

wees. Dubbelklik op die boodskap om dit te

lees.

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van

boodskappe

Om ‘n boodskap aan te stuur (forward)

FW: word outomaties by Subject ingevoer.

2

Aktiwiteit

Aktiwiteit

E-pos opdrag – 3_2_EmailActivity

Praktiese gebruik van e-pos

Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van

boodskappe

Om terug te antwoord (reply) op ‘n boodskap

Klik op Reply.

Die To veld

sal outomaties

ingevul wees

met die

e-pos adres

van die

persoon wat

jy terug

antwoord.

Aktiwiteit

Aktiwiteit

Praktiese gebruik van e-pos

Aanhegsels

Einde Einde van van Module Module Aktiwiteit

Aktiwiteit

Tik ‘n nuwe

boodskap hier.

Ander persoon se

boodskap.

4