vleispryse

vleispryse vleispryse

jvrprim.co.za
from jvrprim.co.za More from this publisher
03.05.2013 Views

Bokveld Vleis verskaf vleis vanuit ons land se bekendste rooivleis streke, die HANTAM KAROO, BOKVELD & BOESMANLAND. Ons is geleë in Nieuwoudtville, op die Bokveldsberg tussen Calvinia en Vanrhynsdorp. Alle diere word plaaslik gewerf, geslag en verwerk by ‘n geregistreerde slaghuis & abattoir. Slegs die hoogste standaarde van higiëne en hantering word gehandhaaf. Aflewering (slegs bestellings) geskied op Woensdag 24 April 2013 tussen 19h00 en 21h00 op die parkeerterrein oorkant die NG Kerk Stellenberg. GPS Koördinate - Latitude 33.8667073567708 Longitude 18.6515075683594 h/v Edelweissweg en Mountain View rylaan, Eversdal, Durbanville (sien aangehegte kaart). PRODUKTE WAT ONS LEWER: ● Lammers (netjies opgesaag, verpak & gevries) Opgesaag: 1 Boud heel, loin tjops, ribbes geknak, verder alles tjops. Lammers 15kg en ligter word saal tjops gesaag. Verpakking: 4 in ‘n pakkie. R52.50 p/kg plus R25 opsaag en verpakking. ● Ons beroemde Nieuwoudtville Boerewors R59.95 p/kg ● Geskraapte afvalle, reg vir die pot R70 elk Wyse van betaling: Streng kontant by aflewering. Geen tjeks of EFT’s sal aanvaar word nie. KONTAK ONS GERUS VIR PROFESSIONELE DIENS, BEKOSTIGBARE PRYSE EN TOP GEHALTE VLEIS

Bokveld Vleis verskaf vleis vanuit ons land se bekendste rooivleis streke,

die HANTAM KAROO, BOKVELD & BOESMANLAND.

Ons is geleë in Nieuwoudtville, op die Bokveldsberg tussen Calvinia en Vanrhynsdorp.

Alle diere word plaaslik gewerf, geslag en verwerk by ‘n geregistreerde slaghuis & abattoir.

Slegs die hoogste standaarde van higiëne en hantering word gehandhaaf.

Aflewering (slegs bestellings) geskied op Woensdag 24 April 2013 tussen 19h00 en 21h00 op

die parkeerterrein oorkant die NG Kerk Stellenberg.

GPS Koördinate - Latitude 33.8667073567708 Longitude 18.6515075683594

h/v Edelweissweg en Mountain View rylaan, Eversdal, Durbanville (sien aangehegte kaart).

PRODUKTE WAT ONS LEWER:

● Lammers (netjies opgesaag, verpak & gevries)

Opgesaag: 1 Boud heel, loin tjops, ribbes geknak, verder

alles tjops. Lammers 15kg en ligter word saal tjops gesaag.

Verpakking: 4 in ‘n pakkie.

R52.50 p/kg plus R25 opsaag en verpakking.

● Ons beroemde Nieuwoudtville Boerewors

R59.95 p/kg

● Geskraapte afvalle, reg vir die pot

R70 elk

Wyse van betaling: Streng kontant by aflewering. Geen tjeks of EFT’s sal aanvaar word nie.

KONTAK ONS GERUS VIR PROFESSIONELE DIENS, BEKOSTIGBARE PRYSE EN

TOP GEHALTE VLEIS

Aanwysings tot afsetpunt:

GPS Koördinate - Breedtegraad 33.8667073567708 Lentegraad 18.6515075683594

h/v Edelweissweg en Mountain View Rylaan, Eversdal, Durbanville

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!