03.05.2013 Views

reld Bellville-Wes Gemeente Pinkster 2010: Dinsdagaand Die ...

reld Bellville-Wes Gemeente Pinkster 2010: Dinsdagaand Die ...

reld Bellville-Wes Gemeente Pinkster 2010: Dinsdagaand Die ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

eld Bellville-Wes Gemeente

1

Pinkster 2010: Dinsdagaand

Die “buitengewone gawes.”

(met dank aan Dirkie van der Spuy se

boek “Wanneer die Heilige Gees werk.”)

Ons gisteraand geleer ….

I. Heilige Gees rus die kerk toe deur die gawes om Sy koninkryk te

vestig.

Opmerkings

Genadegawes

Genadegawes van

openbaring

(i.e. gawes wat in

staat stel om iets te

weet)

D.m.v. 1 st persoon

van Goddelike 3-

eenheid nl. Vader

Genadegawes van

kragte

(i.e. gawes wat in

staat stel om iets te

doen)

D.m.v. 2de persoon

van Goddelike 3-

eenheid nl. Jesus

Genadegawes van

geinspireerde

uitinge

(i.e.gawes wat in

staat stel om iets te

sê)

D.m.v. 3de persoon

van Goddelike 3eenheid

nl. HGees

2

II. Elkeen unieke gawe. AL die gawes belangrik. Al die gawes is gelyk.

Al die gawes is nodig.

Klassifikasie

Gawe om te dien X

Gawe om onderrig te gee (lering) X X

Gawe om mense te bemoedig X

Gawe om te gee (uitdeling) X X

Gawe om leiding te gee X X

Gawe om ander te help X X

Gawe om te preek X

Gawe om te dien X

Gawe van geloof om berge te versit X

Gawe van opoffering (insluitend liggaamlik) X

Gawe om vir spesifieke bedieninge in die kerk

(apostels, profete, leraars, evangeliste, herders)

Rom 12: 6 - 8

1 Pet 4: 11

1 Kor 12: 8 - 10

1 Kor 12: 28

1 Kor 13: 1 - 3

1 Kor 14: 6

Ef 4: 11

X X

Gawe van ‘n woord van wysheid (ken

X

X X

geheimenisse)

Gawe van ‘n woord van kennis X X X

Gawe om tussen geeste te onderskei X

Gawe van geloof

X

Gawe van genesing X X

Gawe van wonders doen X

Gawe om God se boodskap te verkondig

(profesie)

X

X

Gawe om ongewone tale/klanke te gebruik (van

mense en engele)

X X X

Gawe om ongewone tale/klanke te kan uitlê X

A. OPENBARINGSGAWES

1. Gawe van ‘n woord van wysheid

3

1 Korintiërs 12: 1 - 31

Gawe van die Wysheid is die Godgegewe vermoë om

geestelike waarhede so toe te pas dat dit aan bepaalde

behoeftes binne bepaalde situasies voldoen

‘n Woord van kennis

Die bonatuurlike openbaring van inligting (wat).

‘n Woord van wysheid

Die bonatuurlike openbaring van die wyse waarop inligting

gebruik moet word (hoe).

Die gawe van ‘n woord van wysheid word deur die Heilige Gees

op ‘n spesiale oomblik (wanneer dit nodig is) gegee; in geval

van ‘n dringende saak of problem waarvoor natuurlike wysheid

en insig nie antwoorde het nie.

God gee nie al Sy wysheid aan ons nie; slegs ‘n fragment (‘n

woord van wysheid).

Soorte wyshede

• Natuurlike menslike wysheid: … toepaslike menslike kennis

(tydelik van aard)

• Bonatuurlike wysheid uit die ryk van die duisternis: … bv.

Die sondeval en astrologie.

• Intellektuele wysheid: … Word verkry deur die Here en Sy

woord te respekteer en bestudeer. Die Woord kan slegs

verstaan word deur die Heilige Gees wat dit aan ons

openbaar.

• Bonatuurlike woord van wysheid: … ‘n Skielike en

wonderbaarlike wysheid deur God geinspireer om ‘n

spesifieke situasie / problem te hanteer / op te los.

• Deur hierdie gawe help die Gees ‘n mens om uit die strike /

verleiding van die duiwel te kom.

1 Kor 1: 19 – 20

Dan 2: 27 – 28

Job 28: 28

Spreuke 9: 10

Luk 21: 14 – 15

Hand 6: 10

Hand 6: 3

Funksionering van die woord van wysheid

Toepassing van die woord van wysheid

• Geestelike berading: die gawe stel ‘n persoon in staat om

met insig op te tree en te weet waarvoor om te bid.

• Geestelike beplanning: die Gees van God is die

rigtingaanwyser en Strateeg.

2. Gawe van ‘n woord van kennis

Tipes kennis en wysheid

• Natuurlike kennis en wysheid: …wysheid is insig sonder dat

‘n massa verworwe kennis daarvoor nodig is. Wyse mense

beskik gewoonlik oor baie verworwe kennis (feite).

• Kennis uit die ryk van die duisternis: … die duiwel kan deur

die werkinge van sy bose magte die gawes van God na-aap.

Die gawe van kennis funksioneer in die ryk van die

duisternis deur byvoorbeeld telepatie, waarsêery en

gedagtes lees; i.e. ‘n persoon “sien” sekere waarhede /

gebeure en dit word korrek “voorspel”. Die bose magte

verkry ‘n greep / binding op hul geestelike lewe. Die Bybel

erken die werkinge van die duisternis as realiteit en waarsku

daarteen.

• Goddelike kennis en wysheid: … God is Alwys; Hy ken die

verlede, die hede, die toekoms – sedert die Skepping tot die

Wederkoms. God openbaar ‘n word van kennis (i.e. ‘n

deeltjie / ‘n fragment van Sy Alwetendheid) om ons in staat

te stel om Sy doel te bereik in ‘n spesifieke situasie.

Goddelike kennis is:

a) ‘n direkte openbaring van die Heilige Gees,

b) Is nooit teenstrydig met die Woord van God nie, en

c) Is altyd tot iemand se voordeel en geestelike seen.

4

Matt 22: 15 – 22

Joh 8: 1 – 11

Hand 15

Jak 1: 5

1 Kor. 2: 13 - 14

Deut 18: 10 – 12

1 Kor 2: 13 - 14

Gawe van ‘n woord van kennis

Funksioneer waar die Here in ‘n sekere situasie inligting uit die

verlede, hede of toekoms wil openbaar soos Hy nodig ag.

Gawe van lering

‘n Proses waardeur die Heilige Gees die Bybel en die waarhede

van God in die Skrif duideliker verstaanbaar en bekend maak.

Funksionering van die gawe van ‘n word van kennis

• Jesus ruk deur ‘n woord van kennis ‘n vrou tot stilstand. ‘n

Voorbeeld van hoe die Gees verlossing en redding

bewerkstellig deur ‘n word van kennis.

• Jesus stuur Sy dissipels na Jerusalem om ‘n man te ontmoet

wat ‘n kruik water dra (gewoonlik het slegs vrouens dit

gedoen).

• Petrus weet Ananias jok oor die geld – hoe kon hy dit weet

as Ananias dit vir niemand vertel het nie?

• Ananias en Saulus weet van mekaar.

3. Gawe van onderskeiding van geeste

Wat hier gebeur

God en

Sy

Engele

Geestelike

Wêreld

Satan,

sy

demone

en

owerstes

Die Heilige Gees

stel ons in staat om

te onderskei.

bepaal

wat

5

hier gebeur!

Fisiese

Wêreld

Mens funksioneer

deur sintuie of

natuurlike

vermoëns

Joh 4: 1 – 18

(Samaritaanse

Vrou)

Mark 14: 12 – 16

Hand 5: 4 – 5

Hand 9: 1 – 12

Ef 6: 12

Gawe van onderskeiding van geeste: God gee vir ons op ‘n

gegewe oomblik met die oog op ‘n spesifieke saak, ‘n kykie

agter die skerms; so word die gees wat die persoon beheer

onderskei.

Tipes onderskeiding

• Natuurlike onderskeidingsvermoë: …’n gesindheid om ander

te kritiseer (i.e. die basis van besluitneming).

• Intellektuele onderskeidingsvermoë: … as gevolg van

ontwikkeliong van gewete en aanraking van God se Woord,

word ‘n mens meer sensitief vir wat reg en verkeerd is.

• Onderskeiding van geeste: … word nie deur boekekennis of

ervaring bekom nie. Dit is ‘n bonatuurlike insig in die geestes

wêreld. ‘n Mens kan hierdeur sien deur watter gees iemand

se gedrag gemotiveer word.

Waarom onderskei?

Omdat dit belangrik is

a) Om te kan onderskei waar die duiwel ‘n vashouplek in

iemand se lewe het,

b) Om te kan onderskei of die funksionering van die

verskillende gawes werklik van die Gees van die Here

afkomstig is,

c) Omdat daar soveel valse profete in die wêreld is wat die

Woord van God vir eie gewin verkondig.

Funksionering van die gawe van onderskeiding van geeste

• Jesus sien Natanael is ‘n goeie mens.

• Jesus herken die invloed van petrus se waarskuwing.

• Jesus verlos ‘n vrou van 18 jaar se invloed van satan.

• Paulus herken satan in Elimas se oë.

• Paulus herken valse wysheid by ‘n slavin.

6

Luk 11: 14 – 26

1 Tes 5: 19 – 22

1 Joh 4: 1

1 Kor 14: 29

2 Tes 2: 9 – 10

Joh 1: 47

Matt 16: 23

Luk 13: 10 – 17

Hand 13: 6 – 12

Hand 16: 16 – 18

Hoe werk satan vandag?

a) Negatiewe en verkeerde gedagtes (bv. minderwaardigheid,

wraak).

b) Leuens: sedert die Sondeval het sy agenda nog nooit

verander nie.

c) Vals profete: hy oortuig mense

i. om nie die Skrif te glo nie

ii. dat God nooit sonde sal straf nie

iii. dat God wreed en liefdeloos is en die oorsaak is

van kwaad en ellende

iv. dat die Skrif belangriker is as Christus

d) Kla mense aan: laat mense skuldig voel oor sonde wat bely

is wat God onvoorwaardelik vergewe het (i.e. bind ons met

kettings)

e) Besetting van bose magte: hou mense besig met verbode

praktyke

Oorwinning van satan

Satan is werklik en baie slinks; hy weet sy draakgestalte en

drogbeelde sal mense van hom laat wegvlug. Daarom verskyn

hy in die gestalte van ‘n engel van die Lig sodat mense vatbaar

sal wees vir sy oortuigings.

Die Heilige Gees verlig egter satan se valsheid deur

bonatuurlike insig.

7

Joh 8: 44

2 Tim 2: 25 – 26

Deut 18: 10 - 12

2 Kor 11: 14

Joh 10: 10

1 Pet 5: 8

Jak 4: 7 – 10

Rom 8: 37

2 Kon 6: 16

Joh 14: 16 – 17

Joh 16: 13

B. KRAGTE

4. Gawe van geloof

Natuurlike menslike geloof

Vorm op grond van wat mense met hulle sintuie

waarneem; i.e. “sien is glo”

Bonatuurlike Goddelike geloof

Kan nie met sintuie waargeneem word nie; jy “glo voordat

jy sien”. Geloof is ‘n aktiewe “nou”-handeling in die

teenwoordige tyd

Soorte geloof

• Tydelike geloof: … hang dikwels saam met ‘n krisis of

problem situasie (‘soos nodig”). Sodra die krisis of

problem afgehandel is, verdwyn die geloof.

• Historiese geloof: … ‘n verstandelike instemming oor

die korrektheid van sekere historiese feite en Bybelse

waarhede. Hierdie tipe geloof kom ook by duiwels voor.

Hierdie tipe geloof kan ‘n mens nie red nie.

• Saligmakende geloof: … ware reddened geloof

bestaan nie net uit kennis nie, maar uit ‘n hartlike

vertroue dat dit wat ek weet, ook vir my persoonlik

bedoel is.

Saligmakende geloof

Die kennis van God se Woord raak my hart aan en

verander my lewe!

Wanneer ‘n mens werklik in die Here Jesus Christus glo,

glo jy nie net in Sy bestaan nie, jy gee ook jou lewe in Sy

hande oor.

8

Ware geloof = kennis + vertroue

Heb: 11: 1

Jak 2: 19

Matt 8: 29

Joh 1: 12

Ef 2: 8 – 9

Heidelbergse

kategismus:

vraag en antwoord

21

Wat is “die gawe van geloof”?

Die gawe van geloof

‘n Bonatuurlike geloof wat die Heilige Gees in die hart van

die gelowige werk, met die oog op ‘n wonder of iets wat

vanuit ‘n natuurlike oogpunt onmoontlik is. Dit is ‘n

bonatuurlike vermoë om vas te hou aan die Waarheid wat

God vir ons kom gee het. Hierdie gawe maak die gelowige

onverskrokke en vreesloos in die geloof.

Saligmakende geloof sluit die hemele oop; die gawe van

geloof is die sleutel wat wonderwerke oopmaak.

Hierdie gawe van geloof

a) vertrou God vir die onmoontlike.

Dit is ‘n stukkie van God se geloof wat ‘n mens van nature

nie in jou eie hart het nie. Die Heilige Gees oortuig jou van

God se wil. Jy verklaar dit, aanvaar dit en sien hoe God dit

waar maak.

b) funksioneer dikwels reg teen ‘n mens se verstand in.

Intellektueel kan ‘n mens redeneer dat dit wat veronderstel

is om te gebeur heeltemal onmoontlik is. Die Heilige Gees

gee vir ons hierdie gawe sodat ons die Here kan vertrou al

gaan dit teen wat ons verstand sê. Twyfel is ‘n poging van

die vyand.

Voorbeelde van die gawe van geloof

• Deur geloof is enigiets moontlik

• Deur geloof is wonderwerke moontlik

• God se Woord / beloftes is ‘n reddingsgordel

• Deur geloof bly ons lewe

• Geloof gaan oor tot dade; vir God is niks onmoontlik

nie

• Geloof gaan oor tot dade, van ‘n uitspraak (visie) tot ‘n

handeling

• Geloof gaan nie altyd dadelik oor in aanskoue nie,

maar soms in ‘n geloofstryd

9

Matt 17: 14 – 20

1 Kor 13: 2

Hand 27: 20 – 25

Hand 28

Joh 11: 40 – 42

Mark 11: 22 – 24

Rom 4: 20 – 22

10

5. Gawe van gesondmaking (genesing)

Natuurlike genesing

Oorsake van siektes kan uiteenlopend van aard wees –

a) aanwesigheid van ‘n bose gees

(Dryf gees(te) uit)

b) sekere sonde

(Lê sonde belydenis af)

c) psigosomatiese siektes

(Geen fisiese verklaring van siektes; oorsaak setel in

onderbewuste, gees, emosies denke en verlede.

Innerlike genesing moet plaasvind voordat liggaamlike

genesing kan plaasvind.)

God is nie die oorsaak of “Skepper” van siektes nie, maar ‘n

God van genesing. Met die sondeval het pyn, siekte en

swaarkry deel van ons bestaan geword. Jesus Christus was

God se antwoord op die skade en gevolge van die sondeval.

Die doel van Jesus Christus se bediening was:

• lering

• verkondiging van die Evangelie

• genesing van die siekes

God het ook aan mense die natuurlike vermoë gegee om

siektes te genees deur :

• die mediese wetenskap (ontdekking van middels wat

genesing bevorder) en

• insig oor die werking van die menslike liggaam.

Medisyne in die Bybel

1. ‘n Vyekoek genees koning Hiskia

2. Timoteus word genees deur water en wyn

3. ‘n Oogsalf genees die mense in Loadisea

4. Koning Asa maak slegs staat op medisyne en vergeet

om God se genesing te vra

Mark 9: 26 – 26

Luk 13: 11 & 16

Joh 5: 14

1 Kor 11: 30

Jak 5: 15

Jes 53: 4

Jes 61: 1

Luk 4

2 Kon 20: 1 – 7

1 Tim 5: 23

Open 3: 18

2 Kron 16: 12

Bonatuurlike genesing

• God is die Een wat sonder mediese hulp of middele op

bonatuurlike, wonderbaarlike wyse kan genees.

• Daar is ‘n verpligting op ons om op te hou met sonde wat

siekte veroorsaak.

11

Jesus het ook:

• Die gawe aan sy apostels gegee

• 72 mense uitgestuur om siekes te genees

Jesus wil Sy bediening op aarde deur gehoorsaamheid van

gelowiges voortsit. Hy het Sy Heilige Gees uitgestuur om

ons met gawes toe te rus en ons in staat te stel om Sy

opdrag uit te voer.

Sy opdrag aan die kerk vandag vereis dat ons vir siekes

moet intree.

Vertrou God – maar wat as Hy nie genees nie?

Geen mens kan God se perfekte wil ooit deurgrond nie.

6. Gawe (krag) om wonders te doen

Die gawe om wonders te doen…

.. vind plaas wanneer ‘n natuurwet vir ‘n wyle opgehef word

en ‘n wonderwork plaasvind wat ons nie met menslike

verstand kan verduidelik nie.

… impliseer ‘n besondere werking van die Heilige Gees

waar die krag en mag van God groter en sterker is as die

teenwoordige mag.

Wonderwerke het

• Nooit net plaasgevind om mense te beindruk nie

• Ten doel gehad om

i. mense se lewens en harte aan te raak en te

verander, en

ii. die koninkryk van God uit te brei.

Mark 16: 18 & 20

Joh 5: 14

Mark 6: 5 – 6

1 Kor 13: 12

Wonderwerke in die lewe van Jesus

• water in wyn

• 5 brode en 2 vissies

• Jesus loop op die see

• ‘n ongelooflike vangs

• … baie wonders is nooit genoem nie!

Wonders by Jesus se volgelinge

• Wonders by die dissipels

• Wonders by Petrus

• Wonders by Paulus

• Wonders by Stefanus

• Wonders by Filippus

• Wonders by Barnabas

‘n Waarskuwing

12

a) Pasop vir valse profete en valse wonderwerke

b) Die Heilige Gees sal onderskeiding moontlik maak;

moenie vrees en jouself afskerm sodat die Gees nie die

gawe deur jou kan laat geskeid nie.

God is Almagtig

Die geskiedenis van die mens leer ons dat:

1. God die Almagtige Skepper van die hemel en die aarde

is,

2. God elke stryd in die Hemel en op aarde oor win (Jesus

is diè voorbeeld hiervan)

3. Na Jesus se kruisdood, opstanding en opvaar na die

hemel, is Hy in die Almagsposisie aan die regterhand

vandie Vader – wat Hy sê, gebeur.

4. Vanuit hierdie posisie het Hy die Heilige Gees uitgestort

om wonderwerke te laat gebeur.

Joh 2: 1 – 11

Joh 6: 1 – 14

Joh 6: 16 – 21

Joh 21: 1 – 14

Joh 20: 30 – 31

Hand 5: 12

Hand 5: 16

Hand 3: 1 – 10

Hand 9: 36- 43

Rom 15: 18 – 19

Hand 16: 16 – 40

Hand 20: 7 – 12

Hand 6: 8

Hand 8: 6 – 8

Hand 15: 12

Mat 7: 22 – 23

2 Tes 2: 9 – 10

Hand 8: 9

Hand 2: 22

Mark 14: 62

Hand 1: 8

Hand 10: 38

C. KRAGTE

7. Gawe van profesie

Profesie

‘n Openbaring (boodskap) van God, geinspireer deur die Heilige

Gees, word in ‘n verstaanbare taal aan die teenworrdige

persoon bekend gemaak.

‘n Profesie is nie op die verstand gerig nie, maar op die hart van

mense.

Ou Testamentiese woorde

• “naba”: om oor te borrel

• “nataph”: om nat te lei

Profesie v Prediking

Profesie is nie noogwendig profesie nie – profetiese waarhede

kan wel in preke oorgedra word.

Prediking is meer dikwels:

a) ‘n lering waar kennis en insig oor ‘n bepaalde waarheid in

die Skrif aan die gemeente oorgedra word, of

b) Kan ook Evangelieverkondiging wees waar die boodskap

van verlossing en vergifnis van sonde aan lidmate

verduidelik word, of

c) Kan ook skrif uitleg wees waar ‘n spesifieke teksgedeelte

ontleed en verduidelik word.

Profesie (‘n profetiese word)

a) Is nie iets wat uitgedink is of met ‘n mens se verstand

verklaar word nie. Deur die werking van die Heilige Gees is

dit woorde wat direk van God af kom; spesifieke woorde op

‘n spesifieke tyd vir ‘n spesifieke persoon(e).

b) Die Heilige Gees weet wat jeens die persoon in die hart van

God leef en dra diè hartswoord van God oor na die mens in

nood.

c) Soms word ‘n profetiese word ontvang deur ‘n beeld, ‘n

visioen of ‘n indruk wat God in ‘n mens se gedagtes inbring.

13

1 Kor 14: 1 & 31

Joël 2: 28

Joh 7: 37 – 39

Jes 43: 18 – 21

Eseg 47

‘n Profeet

a) Lewe met sy ore naby aan God sodat hy kan hoor watter

boodskap God vir hom of deur hom vir iemand anders het;

b) Is iemand wat weet wat in God se hart lewe.

c) Die Heilige Gees gee die gawe van profesie aan diegene

wat geroepe is om daarmee God se gedagtes aan mense

oor te dra.

Wat is die doel van profesie?

‘n Profesie is nie op eie behoeftes, maar op ander se behoeftes

gerig. Die Gees van God gebruik mense as die kanaal om God

se boodskap deur te gee na ‘n spesifieke persoon. So ‘n

boodskap van God is altyd vir daardie persoon ‘n seen in sy

geestelike lewe.

‘n Profetiese word bestaan uit:

a) Opbouende woorde wat mense aanmoedig om te groei op

die pad van heiligmaking en met groot krag ‘n getuie vir

Jesus Christus te wees.

b) Bemoedigende woorde wat mense aanspoor om in

beweging te kom in hul geestelike lewe en to volhard.

c) Vertroostende woorde wat troos en innerlik salf en

heelmaak.

Profetiese woorde moedig mense tot geestelike groei en

verheerliking van God aan; dit is nooit krities of negatief, en

breek nooit af nie.

‘n Profetiese bediening ontwikkel wanneer die Heilige Gees

die gawe van profesie op ‘n gereelde basis deur ‘n

persoon(e) laat funksioneer; bv.

• Die 4 ongetroude dogters van Filippus

• Agabus, die profeet

• Gemeente in Efese

• Gemeente in Antiochië

Dit gebeur ook dat die gawe van profesie in kombinasie met die

openbaringsgawes funksioneer.

14

Hand 22: 17 – 18

Hand 18: 9 – 10

1 Kor 14: 3

Hand 21: 9

Hand 21: 10

Ef 4: 11

Hand 13: 1

Wat is nodig om te profeteer?

God se aard is om met die mens in gesprek te tree; die eerste

mense in die Paradys is onder meer vir hierdie doel geskape.

Deur die sondeval het daar afstand en skeiding tussen God en

die mens gekom (Adam en Eva het vir God weggekruip).

Hierdie kommunikasiegaping wat ontstaan het, is deur Jesus

Christus se kruisdood verwyder. Wanneer Christus in ‘n mens

selewe inkom, neem Hy die skeidsmuur weg wat die sonde

veroorsaak het.

God se stem of boodskap is dikwels niks anders as ‘n spontane

indruk wat as God se gedagtes herken word nie.

Moenie profesie teenstaan nie

Profesie word deur die Heilige Gees bewerk en mag nie

weerstaan word nie. Ons moet in die regte verhouding met die

Heilige Gees lewe en sensitief wees om die fluisteringe en die

werkinge van die Heilige Gees te herken.

Wanneer die Heilige Gees in beheer van ons lewens is, sal ons

op die regte tyd, op die regte plek by die regte persoon uitkom

en die regte woord vir die bepaalde situasie spreek. Wanneer

die Heilige Gees teengestaan word, verloop dit egter anders.

Profesie en Geloof

Ten einde die stem van die Heilige Gees duidelik te hoor en

effektief te profiteer, is dit nodig om dadelik in die geloof te

reageer.

Ons moet leer om met geloofsvertroue te waag; God is getrou.

Hy doen wat Hy belowe en sê. Die oomblik wat ‘n mens

ongehoorsaam is en gedagtes probeer rasionaliseer,

argumenteer en redeneer, gaan die profetiese word by jou verby

en die kans om iemand te bemoedig.

15

Joh 10: 3 – 5

1 Tess. 5: 19

Rom 12: 6

Toets die profesie

Indien die profetiese word in stryd is met God se Woord, het ons

verkeerd gehoor. Ons kan foute maak en dwaal.

In dien ‘n profetiese word van God af kom, word vrede en

rustigheid in ons harte bewerkstellig.

16

Laat ander toe om die profesie te beoordeel.

Rig jou medemens

Wanneer die Heilige Gees jou lewe oorneem, verskuif Hy die

fokus van jouself na jou medemens. Vir effektiewe profesie

moet ‘n mens se hart ingestel wees om die liefde van Christus

aan die mense om jou te betoon.

Ware geloof neem elke dag sy kruis op en verloën himself.

Begin deur te bid vir ander – die Heilige Gees sal jou dan lei en

profetiese woorde gee om hulle op te bou.

8. Gawe van ongewone tale

Opinies en studies

Die uiteenlopende onderbeklemtoning en oorbeklemtoning van

die gawe the sterk polarisasie tussen kerke laat ontstaan.

Charismatiese groepe het die gawe as bewys van

Geesvervulling en ware geloof voorgehou. In die gevestigde

kerke was die seining dat iemand wat hierdie gawesbeoefen,

ongebalanseerd of sektaries was.

‘n Studie deur die National Mental Health Institute (Amerika), het

bevind dat mense wat die gawe van ongewone tale be-oefen:

Emosioneel beter daaraan toe is as die wat dit nie be-oefen nie,

en

Dat die gawe van ongewone tale onder mense van alle

maatskaplike en intellektuele vlakke voorkom.

1 Tes 5: 21 – 22

1 Tes 5: 23

1 Kor 13

1 Kor 15: 29

Luk 9: 23

1 Tim 1: 8

1 Tim 4: 14

Joh 21: 18 – 19

Wat sê die Bybel?

• Wees ingelig oor die gawes van die Gees

• Dit is ‘n wonderwork wat by gelowiges en die Christelike kerk

voorkom

• Geestelike gawes speel ‘n belangrike rol in geestelike

bediening

• Moenie die gawe ‘n struikelblok maak nie (i.e. negatief

hanteer, teenstaan of verhinder)

• Die gawe van ongewone tale is nie ‘n bewys dat iemand

Geesvervuld of ‘n ware Christen is nie; dis ook nie ‘n

voorwaarde vir Geesvervulling nie.

17

Wat is “die gawe van ongewone tale of klanke”?

Bonatuurlike woorde

Wat deur die werking van die Heilige Gees deur ‘n mens direk

tot God gespreek word. Die spreker kan nie die woorde uitdink

of aanleer nie; hy verstaan ook nie die taal nie.

of

‘n Engeletaal:

‘n liefdestaal wat in onverstaanbare hemelse woorde tot God

gerig word.

a) Die persoon verstaan alleen die inhoud indien dit deur die

gawe van uitleg aan hom verklaar word.

b) Die gawe van ongewone tale en klanke bestaan uit

i. (gewoonlik) ‘n gebed wat direk tot God gebid word;

so ‘n gebed word nie deur menslike verstand

uitgedink nie, maar kom deur die werking van die

Heilige Gees.

ii. of ook ‘n loftaal waar woorde van lof en aanbidding

tot God gespreek word.

c) Die Heilige Gees kan ‘n mens ook in staat stel om in ander

(menslike verstaanbare) tale te praat.

1 Kor 12: 1 & 10

Mark 16; 17

1 Kor 14: 18

1 Kor 14: 39

Gal 5: 22 – 23

1 Kor 14: 2

1 Kor 13: 1

1 Kor 14: 14

Hand 10: 44 – 46

Hand 2: 4

Hand 22

Die waarde van ongewone tale

a) Om God te loof en prys wat andersins op intellektuele

wyse nie moontlik is nie. Die Gees van God stel ons in staat

om God in ‘n hemeltaal te loof en prys omdat mense woorde

te kort skiet (bv Kornelius en sy huisgesin).

b) Om gelowiges geestelik op te bou - geestelike groei is ‘n

opdrag van God.

c) Gebed – Die Heilige Gees gee vir ons die gawe om ons in

ons gebedslewe te help; Hy lei ons sodoende tot nuwe

hoogtes deur ons te help met ‘n hemeltaal en ‘n engeltaal

om tot God te bid.

d) Die opbou van ander indien dit deur iemand anders uitgelê

kan word.

Hoe ontvang ek die gawe?

Die gawe gaan nie altyd met emosies gepaard nie; die Heilige

Gees spreek klanke en woorde deur ons soos Hy wil - nie soos

ons wil nie.

Die gawe van ongewone tale en klanke is ‘n gawe van die

Gees; aanvaar dit in geloof met dankbaarheid.

18

1 Kor 14: 4

Judas 20

Rom 8: 26

1Kor 14: 28

1 Kor 14: 13

19

9. Gawe van uitleg van ongewone tale en klanke

‘n Bonatuurlike openbaring

deur die Heilige Gees wat die gelowige in staat stel om

die ongewone taal in ‘n verstaanbare taal weer te gee.

Tale is meer as ‘n boodskap of ‘n profetiese uitspraak.

Dit bevat ‘n openbaring, kennis, profesie of lering.

Wanneer die gemeente bymekaar is en die Heilige Gees

‘n ongewone taal gee, sal die gawe van uitleg deur ‘n

ander gelowige funksioneer wat ‘n duidelike insig in die

betekenis van die ongewone taal verkry.

Waar die ongewone taal in die binnekamer of persoonlike

gebedslewe van die gelowige funksioneer, hoef uitleg nie

plaas te ind nie. Tog is dit goed dat uitleg plaasvind sodat

‘n mens kan hoor wat die Gees in en deur jou gebid het.

Die funksionering van die gawe van uitleg

Die uitleg van ongewone tale en klanke dien tot geestelike

versterking en opbou van ander gelowiges. Indien die

spreek van ongewone tale tydens ‘n erediens gebeur,

moet die gemeente in gebed wag totdat die Here die

uitleg vir iemand gee.

Ontvangs van die gawe vir uitleg van ongewone tale kan

op 3 wyses geskied:

a) ‘n Persoon ontvang die hoofgedagtes (uitleg is ‘n

verklaring nie ‘n vertaling*)

b) Die Heilige Gees gee die persoon ‘n word of sin op ‘n

slag; i.e. dikteer “woord vir woord”

c) Terwyl in tale gespreek word, ontvang ‘n persoon ‘n

beeld of visioen wat beskryf moet word

1 Kor 14: 6

1 Kor 14: 19 & 28

Dan 5: 25 – 28

Riglyne vir uitleg van ongewone tale sluit die volgende in

a) Daar is ‘n beperking op die aantal persone wat in tale

spreek by enige erediens

b) Die taal moet eers uitgeklaar word voordat die

volgende een spreek

c) Een persoon mag instaat gestel word om al die tale te

verduidelik of daar kan verskeie wee swat die uitleg

ontvang

d) Indien die taal nie vertaal kan word nie, moet die

persoon swyg.

Profesie v uitleg van tale

Profesie: God praat met ‘n persoon in verstaanbare taal

Tale en klanke: God praat met/deur ‘n persoon in ‘n taal

wat hy/sy nie verstaan nie, maar God verstaan.

Uitleg van tale en klanke: Die taal wat die Gees van God

deur ‘n persoon praat word verklaar en die interpretasie

word in verstaanbare taal weergegee

Die uitleg van tale sal altyd die volgende insluit (sien gawe

van ongewone tale):

a) Lofprysing aan God vir Sy magtige grootheid en

wonders

b) Danksegging aan God vir seëninge,

gebedsverhoring, liefdevolle nabyheid

c) Gebed tot God vir uitkoms uit krisis(se), hulp en

leiding, hertoetreding tot die gemeente

Deur ongewone tale tree die Gees vir ons met geestelike

oorlogvoering in en stry Hy vir ons die stryd.

20

Ps 9: 2 – 3

Ps 16: 7 – 9

Ps 18: 2 – 3

1 Kor 14: 26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!