03.05.2013 Views

NUUSBRIEF / NEWS LETTER - Bethlehem Voortrekker Hoërskool

NUUSBRIEF / NEWS LETTER - Bethlehem Voortrekker Hoërskool

NUUSBRIEF / NEWS LETTER - Bethlehem Voortrekker Hoërskool

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

On Saturday, 9 March, we had an inter-schools meeting against Linden High

School. Matches were played in rugby, netball and hockey. Generally, it went quite

well with all teams. Our first teams clearly showed that they are ready and raring

to go into the league season. I wish to thank all players for their hard work.

Congratulations on excellent sportmanship and determined participation. Most

teams are also going on tour during the holidays, in order to prepare for the

league matches. A hearty word of thanks to everybody involved in the sports

tours. We realise that this requires several sacrifices, but we will definitely reap

sucess from exposure to such high level competition.

Gedurende die afgelope week het ons junior leerders, onder leiding van mnr.

Mathee, ons nuwe sportveld se gras gepak. Ek wil baie dankie sê aan elke leerder

wat betrokke was by hierdie reuse taak. Die entoesiasme en presisie waarmee

hierdie taak afgehandel is, bewys weereens dat ons kinders van kwaliteit in hierdie

skool het, wat nie wegskram van harde werk nie. Baie dankie ook aan al die ouers

wat dit moontlik gemaak het om die veld te ontwikkel. Dit is beslis ‘n groot aanwins

vir die leerders.

Tans is die hele skool besig met ‘n toetsreeks soos vereis deur die

Onderwysdepartement. Ons versoek u ernstig om toe te sien dat die leerders

ALLE TOETSE SAL SKRYF. Dit is bykans onmoontlik om toetse vroeër of later te

skryf en slegs doktersertifikate word vir afwesigheid deur die Departement

aanvaar. Die assesseringsregulasies vereis dat alle leerders op dieselfde tyd,

onder dieselfde toestande, moet skryf sodat die resultate vergelykbaar kan wees.

U samewerking in hierdie verband word hoog op prys gestel.

At the end of the term I would like to convey heartfelt gratitude to all parents,

teachers and learners who work so hard to keep up the time-proven excellence of

BVHS. Enjoy a well-earned rest. Safe journey to one and all going on the roads

during the holidays. May we all return safely.

Voortrekker-groete

Gys Coetzee

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!