03.05.2013 Views

NUUSBRIEF / NEWS LETTER - Bethlehem Voortrekker Hoërskool

NUUSBRIEF / NEWS LETTER - Bethlehem Voortrekker Hoërskool

NUUSBRIEF / NEWS LETTER - Bethlehem Voortrekker Hoërskool

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

296, BETHLEHEM 9700 058‐3034006

e‐pos : admin@bvhs.co.za 058‐3037178 / 0866365347

Uit die kantoor:

NUUSBRIEF / NEWS LETTER : 04/2013

15 Maart 2013

Die afgelope week was die atmosfeer by die skool letterlik en figuurlik elektries

met die aanbied van ons eie weergawe van die musiekblyspel “Grease”. Ons

generasie wat in die sewentigs en tagtigs groot geword het, was waarlik terug

gevoer na ons jonger dae. Alle musiek en dialoog is deur ons eie leerders met hulle

eie stemme opgevoer. Die groot hoeveelheid talent in ons skool is regtig

verbysterend. Dit is talent wat slegs ontdek word indien daar geleenthede

daarvoor geskep word. Ek wil regtig vir die produksiespan, onder leiding van me.

Marianne Mathee, gelukwens en bedank vir die daarstel van hierdie eerste by

BVHS. Ook aan al die lede van die “cast” vir hulle harde werk en die ure van

opoffering. Julle het ons regtig trots gemaak.

Die afgelope naweek het die atletiek Interhoër (Vrystaatkampioenskappe) te

Bloemfontein plaasgevind. Ook daar het BVHS se atlete ons vlam hoog laat brand

en uitstekend presteer. Hulle verwerf 10 goue -, 10 silwer- en 6 bronsmedaljes.

Dit is ook die meeste atlete wat in die afgelope jare gekwalifiseer het om aan die

Suid-Afrikaanse kampioenskappe te gaan deelneem. 18 Atlete is in die

Vrystaatspan opgeneem. Twee atlete verbeter bestaande rekords en twee atlete

presteer onder die top 50 atlete by hierdie byeenkoms. Baie geluk aan elke atleet

en al die afrigters wat so hard gewerk het gedurende die seisoen. Baie sterkte vir

die Suid-Afrikaanse kampioenskappe.

On Saturday, 9 March, we had an inter-schools meeting against Linden High

School. Matches were played in rugby, netball and hockey. Generally, it went quite

well with all teams. Our first teams clearly showed that they are ready and raring

to go into the league season. I wish to thank all players for their hard work.

Congratulations on excellent sportmanship and determined participation. Most

teams are also going on tour during the holidays, in order to prepare for the

league matches. A hearty word of thanks to everybody involved in the sports

tours. We realise that this requires several sacrifices, but we will definitely reap

sucess from exposure to such high level competition.

Gedurende die afgelope week het ons junior leerders, onder leiding van mnr.

Mathee, ons nuwe sportveld se gras gepak. Ek wil baie dankie sê aan elke leerder

wat betrokke was by hierdie reuse taak. Die entoesiasme en presisie waarmee

hierdie taak afgehandel is, bewys weereens dat ons kinders van kwaliteit in hierdie

skool het, wat nie wegskram van harde werk nie. Baie dankie ook aan al die ouers

wat dit moontlik gemaak het om die veld te ontwikkel. Dit is beslis ‘n groot aanwins

vir die leerders.

Tans is die hele skool besig met ‘n toetsreeks soos vereis deur die

Onderwysdepartement. Ons versoek u ernstig om toe te sien dat die leerders

ALLE TOETSE SAL SKRYF. Dit is bykans onmoontlik om toetse vroeër of later te

skryf en slegs doktersertifikate word vir afwesigheid deur die Departement

aanvaar. Die assesseringsregulasies vereis dat alle leerders op dieselfde tyd,

onder dieselfde toestande, moet skryf sodat die resultate vergelykbaar kan wees.

U samewerking in hierdie verband word hoog op prys gestel.

At the end of the term I would like to convey heartfelt gratitude to all parents,

teachers and learners who work so hard to keep up the time-proven excellence of

BVHS. Enjoy a well-earned rest. Safe journey to one and all going on the roads

during the holidays. May we all return safely.

Voortrekker-groete

Gys Coetzee

Agtien Voortrekker-atlete op pad SA’s toe!

‘n Rekordgetal Voortrekker-atlete het uitstekend presteer by die jaarlikse

Interhoëratletiekbyeenkoms in Bloemfontein. ‘n Groot medalje-oes is

ingesamel met skitter atletiek tydens die byeenkoms naamlik:10 Goue -, 10

silwer- en 6 bronsmedaljes. 18 Atlete (die meeste wat Voortrekker nog

opgelewer het)is ingesluit in die Vrystaatspan wat vanaf 21 tot 23 Maart

aan die SA-kampioenskappe in Oos-Londen gaan deelneem. Wat dit meer

merkwaardig maak, is dat 12 van die 18 atlete wat in die Vrystaatspan is,

nog in graad 8 en 9 is.

Voortrekker is baie trots op al sy atlete wat ‘n uitsonderlike

atletiekseisoen beleef het!

UITSLAE LINDEN

Voor:P.T de Jager, Harm Venter,

Jonathan Allison, Annika van der

Westhuizen, Sonja Cronjé, Clari Buys,

Carla van Lill, Helen Wessels, Emma

Kleynhans

Agter: Hernu van Vuuren, Johann (Boeta)

Vermaak, Marco Labuschagne, Christoff

Janse van Vuuren, Letitia Janse van

Vuuren, Willie Naudé, Sollie Cronjé,

Lurinda van Heerden.

VOORTREKKER GAAN WEER 'N KRAG WEES IN DIE

GRIFFONSLIGA

Voortrekker het ’n hele paar lesse geleer uit sy pakslae teen die

formidabele span van Grey-Kollege verlede naweek. Teen rustyd was Grey

reeds 34-0 voor. Die Trekkers het egter in die tweede helfte mooi herstel

van sy bomskok en toe gewys waarom hy 'n span is wat nie onderskat moet

word nie. In die tweede helfte kon Grey slegs twee keer punte aanteken en

BVHS een keer. Die eindtelling 46-5 in Grey se guns. Voortrekker toets hom

graag teen die bestes en so doen hy waardevolle ondervinding op om die

rugbyleer te klim.

Tydens die afgelope naweek se interskole teen Linden Hoërskool het

Voortrekker uit die staanspoor gedomineer en dit het nooit gelyk of Linden

BVHS se verdediging gaan breek nie. Voortrekker het die lynstane en skrums

oorheers. Baie drieë en geleenthede het verlore gegaan deur onnodige

omgekeerde besit. Die span sal egter aan sy afronding werk en behoort mooi

te ontwikkel gedurende die seisoen.

Voortrekker wen 36 - 0 (Rustyd 24-0)

Puntemakers:

Drieë: Elof Scheepers (3), André J v Vuuren (2), Tokkie van Zyl (1)

Doelskoppe: Tokkie van Zyl (3)

Uitblinkers: Voor langs was André J v Vuuren (6) sekerlik die speler van

die wedstryd met Seef Theron (7), Robert de Jongh (8) en Toffie van Zyl

(2) wat ook baie goed was.

Agter langs was Elof Scheepers (9) die beste agterspeler met Sechaba

Matsoele (15), Wian vd Watt (12) en Boeta Vermaak (13) wat ook goed

vertoon het.

Ander uitslae: (BVHS eerste)

2de span: 46-0

O/16A: 10-29

O/16B: 42-0

O/15A: 17-12

O/15B: 5-47 teen 'n gekombineerde O/15-16 span)

O/14A: 27-3

O/14B: 5-10

Hokkie-uitslae: (BVHS eerste)

1e span: 5-2

2e span: 2-0

O/16A: 6-0

O/16B: 1-0

O/16C: 1-2

O/14A: 5-0

Senior seuns: 1-0

Junior seuns: 0-0

Netbal (BVHS eerste)

o/14A: 8-25

o/14B: 20-2

o/15A: 19-8

o/15B: 14-14

o/16A: 15-13

o/16B: 23-2

o/17A: 16-14

o/19B: 38-9

Eerstes: 24-9

TENNIS

Voortrekker se tennisseisoen vir 2013 skop af met opwindende toere

na Nelspruit en Cradock. So tussen die strawwe tenniswedstryde en warm

son, bou ons spelers spangees en smee vriendskappe met spelers van regoor die

land.

Voor: Nico Charilaou, Ruben Becker, CJ Lampbrecht, Voor: Suzanne van Dyk, Carna van Rensburg,

Jentz Whölitz Emma Honiball, Hanri Boshoff

Agter: Ruan Booyens, Renier Booyens, Gert van Wyk Agter: Monique van der Merwe, Barbara Smit,

Rouxlé de Jager, Diana Brüssow, Michelle

Oosthuyse

SPORTLIKS

PERDRY

Baie geluk Marna van den Berg met haar eerste plek in Driegang Plesierperd (18 jaar en

onder) en Allie van Schalkwyk se eerste- en tweede plekke in Ruiterkuns op Frankfort

se Saalperdskou.

SWEM

Baie geluk aan Eric le Roux wat negende gekom het met die 3 km-oopwaterswem in

Grabouw.

KULTUUR

REDENAARS EN DEBATSPANNE: is hard aan die oefen vir

hulle kompetisies vroeg in die nuwe kwartaal.

SEUNSSÊRGROEP: het die naweek ‘n oefenkamp in Bloemfontein, sodat die sport en sang

albei kan aangaan.

DOGTERSGROEP: oudisies vir die dogtersgroep sal vroeg volgende kwartaal plaasvind.

KUNSWEDSTRYD: die kunswedstrydinligting is op die vensters by K4 opgeplak. Leerders kan

gerus besluit waaraan hulle wil deelneem, sodat hulle kan begin stukke soek, of kunswerke skep,

gedurende die vakansie.

The eisteddfod also have a section for English speech and drama, as well as English creative

writing.

Wintersportprogram

Datum Aktiwiteit Plek Vervoer

2 Maart Fichardtpark Sportdag Bloemfontein

8,9 Maart Vrystaat Atletiek Bloemfontein

9 Maart Interskole Linden Bethlehem

16 Maart Interskole vs Jim Fouche Bloemfontein

20-23 Maart Rugbytoer 14A, 15A, 16A, 2de Bloemfontein

21-23 Maart Atletiek SA PE

21-25 Maart Netbaltoer Waterkloof 1ste, 2de, 16A, Pretoria

15A, 14A

29-3 April Rugbytoer 1ste span Oakdale

2-5 April Hokkietoer 14A, 16A, 2de Bloemfontein

4-7 April Hokkietoer 1ste seuns en meisies Bloemfontein

10 April Tennisliga

12 April Tennisliga

13 April Interskool vs Goudveld Welkom

16 April Hokkie vs Ficksburg

17 April Tennisliga

17 April Netbal sone-proewe Bethlehem

19 April Tenniesliga

20 April Interskole vs Hentie Cilliers Voortrekker

23 April Hokkie Oos-Vrystaatproewe

24 April Netbal Oos-Vrystaatproewe

25 April Netbal vs Reitz

26 April Tennisliga

3 Mei Hokkie Noord-Vrystaatproewe

3 Mei Tennisliga

4 Mei Rugby Griffons Proewe Welkom

8 Mei Hokkie vs Ladybrand

8 Mei Tennisliga

9 Mei Netbal vs Harrismith

10 Mei Tennisliga

11 Mei Interskole vs Rooies Bethlehem

14 Mei Netbal Vrystaatproewe Welkom

14 Mei Rugby proewe Welkom

15 Mei Hokkie vs Vrede

15 Mei Tennisliga

16 Mei Netbal vs Vrede

17 Mei Tennisliga

18 Mei Interskole vs Bloues Kroonstad

22 Mei Tennisliga

22 Mei Hokkie vs Senekal

23 Mei Netbal vs Witteberg Witteberg

24 Mei Tennisliga

25 Mei Interskole Gimnasium Welkom

25 Mei Vrystaat Netbaldag Voortrekker

29 Mei Hokkie vs Harrismith

1 Junie Netbal TBM Finaal

15-16 Junie Netbal Vrystaatkampioenskappe Rooiskool

1-4 Julie Netbaltoernooi Margate

8-12 Julie Gholftoer Margate

20 Julie Interskole vs HTS Bethlehem

26 Julie Alumni Gholfdag Bethlehem

27 Julie Interskole Witteberg Witteberg

3 Augustus Rugby Semi-finaal Welkom

6 Augustus Hokkie Semi-finale

7 Augustus Tennis Noord-Vrystaat

10 Augustus Rugby Finaal Welkom

13 Augustus Hokkie Finaal

16 Augustus Tennis Mini-Interpro

17 Augustus Kovsie Semi-finaal

22 Augustus Juniors vs Seniors

23 / 24 Augustus Vrystaatbeker

24 Augustus Kovsie Finaal Bloemfontein

26 Augustus Juniors vs Seniors (Opsie 2)

30-31 Augustus Griffons 7’s Bethlehem

20-21 September VKB-krieketweek Bethlehem

OEFENTYE

RUGBY

SPAN AFRIGTER KONTAKNR OEFENTYE VELD

1 Mnr. Dawie Mathee

082 925 7309 Ma,Di,Do – 16:00 A-Veld

Mnr. Hennie Pelser 083 661 6316 Wo – 16:30

2 Mnr. Manie Havenga

Mnr. Kierie de Jager

082 490 9012 Ma,Di,Do – 16:00 A-Veld

3 Mnr. Natius Labuschagne 083 384 1450 Ma,Di,Do – 14:30 A-Veld

(o/16A) Mnr. Boshoff de Bruyn 082 771 8281

4de Mnr. Johan Havenga 078 366 3029 Ma,Di,Do – 16:00 B-Veld

Mnr. Gys Coetzee

072 599 5637

5de Mnr Japie van Wyk

o/15A Mnr. Andi Wolmarans 082 927 2759 Ma,Di,Do 14:30 – A-Veld

Mnr. Carel Lourens 082 492 6633 16:00

o/15B Mnr. Gerhard Watkins

Mnr. Izak Steyn

082 780 1070 Ma,Di,Do – 14:30 B-Veld

o/14A Mnr. At Shields

082 773 1232 Ma,Di,Do – 16:00 B-Veld

Mnr. Eben Scheepers 082 459 4032

Oom Kallie du Plessis 073 619 8686

o/14B+C Mnr. Pierre Fourie 083 404 7788 Ma,Di,Do – 14:30 B-Veld

Mnr. Jaco Schoeman 071 475 3471

HOKKIE / HOCKEY

SPAN AFRIGTER KONTAKNR OEFENTYE VELD

1 Me. Maritha van den Berg 083 492 8040 Ma,Di,Do – 15:15-17:15 A

Me. Erika Knobel

082 770 3499

2 Me. Sarina van Dyk 079 491 1240 Ma,Di,Do – 15:30-17:00 B

3 Me. Jean-Mari vd Merwe 073 501 0797 Ma,Di,Do – 16:00-17:00 B

o/16A Me. Ida van Niekerk 083 492 8040 Ma,Di,Do – 14:15-16:00 B

Me. Charlé du Plooy 083 314 8678

o/16B Me. Elna de Waal 076 338 0494 Ma,Di,Do – 14:15-16:00 B

o/16C Me. Zelda Crause 073 162 5303 Ma,Di,Do – 14:15-15:30 A

o/14A+ Me. Dominique Maritz 072 475 7744 Ma,Di,Do – 14:15-15:30 B

B Me. Lizelle Whitehead 082 361 0158

Seuns Mnr. Francois Geldenhuys 083 304 8070 Ma,Di,Do – 14:30-17:00 A

1 Mnr. Mark ZoetMuller 083 316 0537

Me. Arista Badenhorst 072 348 9163

Seuns Mnr. Quinton Posthumus 082 679 4111 Ma,Di,Do – 14:15-15:30 A

2 Mnr. Tiaan Labuschagné 072 485 9050

Me. Marthie Cruywagen 082 330 5526

NETBAL / NETBALL

SPAN AFRIGTER KONTAKNR OEFENTYE BAAN

1 Me. Engela Kriel 058 303 4006 Ma,Di,Do – 15:30-17:00 A-Baan

2 Me. Jolindi Fourie 073 635 7386 Ma,Di,Do – 15:30-17:00

3 + 4 Me. Emma Germishuizen 082 815 3382 Ma,Di,Do – 15:30-17:00 C-Baan

Me. Riana Roos

076 410 7110

o/17A Me. Thea Brittz 082 442 4714 Ma,Di,Do – 15:30-17:00 B-baan

o/16A Me. Estelle Smit 082 564 3787 Ma,Di,Do – 15:30-17:00 C-Baan

o/16B Me. Sarie Wessels 073 792 1698 Ma,Di,Do – 15:30-17:00

o/15A Me. Jo-Helene du Plessis 072 193 1888 Ma,Di,Do – 14:00-15:30 A-Baan

o/15B Me. Dingena O’Grady 074 369 3198 Ma,Di,Do – 14:00-15:30

o/14A Me. Lisa van Wyk 082 327 3575 Ma,Di,Do– 14:00-15:30 B-Baan

o/14B Me. Melanie Dippenaar 076 101 3603 Ma,Di,Do– 14:00-15:30

o/14

C+D

Me. Lorraine Scott 084 880 1439 Ma,Di,Do – 14:00-15:30 C-Baan

TENNIS

SPAN AFRIGTER KONTAKNR OEFENTYE BAAN

1 Me. Eona Mynhardt

082 557 3555 Woensdag 14:00 – Skool

Me. Estelle Erasmus 072 231 1084 16:00

2 Me. Eona Mynhardt

082 557 3555 Woensdag 14:00 – Skool

Me. Estelle Erasmus 072 231 1084 16:00

3 Me. Eona Mynhardt

082 557 3555 Woensdag 14:00 – Skool

Me. Estelle Erasmus 072 231 1084 16:00

4 Me. Eona Mynhardt

082 557 3555 Woensdag 14:00 – Skool

Me. Estelle Erasmus 072 231 1084 16:00

ALGEMENE REëLINGS

1. ‘n Speler of ouers moet altyd met die afrigter persoonlik reël as hy / sy nie ‘n

oefening of wedstryd kan bywoon nie.

2. Afrigters is bekwaam en opgelei – daarom probeer ons altyd die beste span in

die veld stuur.

3. Dit gebeur soms dat wedstryde a.g.v omstandighede buite ons beheer verskuif

of verander word. Ons sal u dan so gou moontlik in kennis stel. Ons probeer om

sulke gevalle te beperk.

4. Daar is ‘n sportbeleid vir elke sportsoort. Dit is op aanvraag by die kantoor

beskikbaar.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!