Die uitnemendste weg, die offer-liefde, vergaan ... - Kandelaar
Die uitnemendste weg, die offer-liefde, vergaan ... - Kandelaar
Die uitnemendste weg, die offer-liefde, vergaan ... - Kandelaar
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Die uitnemendste weg, die offer-liefde, vergaan

nimmermeer

Skriflesing Heb 5; 12 - 6: 10

Teks: 1 Kor 13: 8 - 13

Ps 147: 1, 5, 7

Ps 15: 1, 2

Ps 27: 4

Ps 92: 3, 6, 7

Sb 33: 1 - 3

Die absoluut blywende waarde van die liefde word nou in hierdie laaste verse

van Hfst 13 uiteengesit. Eerste in teenstelling met die waarde van die ander

verskillende gawes (verse 8 - 12), en dan in vers 13 selfs in teenstelling met die

waarde van beide die ander deugde - die geloof en die hoop. So eindig Paulus

dan die bewysstuk van die tema waarmee hy die hoofstuk afsluit: Die liefde

vergaan nimmermeer. Die beste bewys vir die uitnemende waarde van die liefde

is die ewig-blywende bestaan daarvan in teenstelling met die hele res. Selfs

beter as die ander wat die mees voortreflike is.

Die aanwesigheid van die ware liefde by die gelowige is as’t ware die voorspel en

die kragwerk van die lewe wat voortduur tot in ewigheid. Waar die ware liefde

aanwesig is, besit dit die vermoë om alle ander eienskappe te oorleef. Letterlik

staan hier: Die liefde val nimmermeer nie. Dit val nie. Dit kan nie tot niet

gemaak word nie. ‘n Ontsettende werklikheid, teenoor wat ons dikwels in die

omgangstaal by mense hoor: Ek het jou nie meer lief nie. So iets is gewoon nie

moontlik nie, tensy daardie persoon nog die hele tyd met valse liefde opgetree

het. Net so min as wat God in sy ewige bestaan nie vernietig kan word nie, net

so ook is dit met hierdie wesensgrond van God... sy liefde. Dit verloor nooit

haar waarde nie. Die ander teenstellings sal tot niet gaan. Die mense sal op ‘n

sekere tyd nie meer profeteer nie, en hulle sal ook nie meer in tale praat nie,

maar die offer-liefde sal voort gaan.

So het dit ook in die kerkgeskiedenis gebeur. Die buitengewone gawe van die

profesie asook die spreek in tale het blykbaar teen die einde van die tweede eeu

en gedurende die derde eeu na Christus tot niet gegaan. In vers tien laat die

apostel die verdwyning van profesieë, tale en kennis saamval met die koms van

die volmaakte staat, met die aanbreek van die volheid van die tyd, die

ontvouing van die heilsgeskiedenis, die koms van die Here Jesus Christus. Dan

is dit dat die volmaaktheid gekom het en dat dit wat ten dele is tot niet gemaak

word. So ook wanneer ‘n gemeente tot stand gekom het en in haar kinderskoene

staan, moet daar later wasdom en volwassenheid aanbreek. Wanneer

volwassenheid aangebreek het, dan gaan die dinge wat saam met die kinderjare

tydelik was tot niet.
Dis net soos die praat van ‘n kind, en die manier hoe ‘n kind voel en redeneer.

Dit maak nie eensklaps plek vir die vermoëns van ‘n man nie. Soos wat ons dit

waarneem gaan die vermoëns met verdrag van tyd oor van die een na die

ander. So was dit ook met geestelike gawes wat aan die eerste gemeentes

geskenk is. Die profesie kan oorgaan in lewendige prediking Die spreek in tale

kan verder voorkom in die vorm van godsdienstige poësie en musiek; die kennis

kan oorgaan om haar taak al samerhand te volvoer in die kategetiese en

teologiese onderwys van die Christelike waarheid. Om hierdie oorgange te

bereik sal die koorsagtige gejaagdheid van die praat in vreemde tale in Korinte

mettertyd bedaar. En sekere stukke van die kennis wat ons hier op aarde kan

verkry sal eenmaal hierna plek maak vir die volmaakte kennis (vs 12).

Waarom kan hierdie dinge nie blywend wees nie? In vers 9 gee hy die rede

daarvoor. Die profesie wat ons hier op aarde beoefen kan elke keer maar net ‘n

puntjie van die sluier oor God se raadsplan en die end vervulling daarvan oplig.

Dit is die beperkte vermoë van profesie. Dieselfde is dit met die afsonderlike

dade van geestelike kennis. Dit gryp maar elke keer weer net vas aan ‘n klein

stukkie van die groot Feit. Selfs al sou ons die volle kennis van een puntjie van

die werklikheid ken, dan moet mens ook nog ‘n volkome bewussyn van die

geheel hê. En daardie volkome Godskennis waarna ons strewe is nie ons doel

in hierdie bedeling nie. En wat die verdwyning van die gawe van die tale betref,

die kinderagtigheid daarvan, ag die apostel dit nie eers nodig om te sê waarom

dit sal gebeur nie.

Nou is daar in die godsdienswêreld die gedagte dat gemeentes wat nie hierdie

buitengewone gawes beoefen nie, baie arm en doods is. Die Charismatiese

kerke is lief om met hierdie beskuldiging rond te gaan. Is dit ook so dat die

apostel die verdwyning hiervan as ‘n verarming sien? Geensins nie. In vers 10

verkondig hy dat die verdwyning van hierdie gawes saamgaan met die

verkryging van die volmaakte rykdom, want dan sal die onvolmaakte opgaan en

oorgaan in die volmaakte. Soos wanneer ‘n kind sy kindermaniere afgelê het en

nou in die volwasse lewe in volwasse maniere optree.

Hierdie is die beeld waarin die apostel dit in vers 11 verduidelik. ‘n persoon wat

uit sy kinderjare opgroei na volwassenheid. Die opbou van ‘n gemeente word in

die briewe van Paulus meer kere vergelyk met die opgroei van ‘n mens van

kinderlikheid na volwassenheid toe. Wanneer die vermoëns ontwikkel is en later

‘n mondige kragtigheid en behendigheid bereik, dan val daardie kinderagtige

gedrag van vroeër vanself. ‘n Kindjie is afhanklik daarvan dat dinge vir hom op

‘n aanskoulike en dramatiese manier aangebied word. Maar die volwassene se

vermoëns is ontwikkel. Hulle het die ekstatiese onderrig van kindertyd nie meer

nodig nie.

Nou noem hy weer drie sake in vers 11 wat verband hou met die gemeente se
eheptheid met talespraak, profesieë en kennisverkryging. Hy vergelyk dit met

hoe ‘n kind praat, dink en redeneer. Die kinderspraak vergelyk met die

gemeente se spreek in tale. Die kind se aspirasies en gedagtes vergelyk met die

gemeente se soeke na profesieë. En die kind se redenerings vergelyk met die

gemeente se manier van kennisverkryging.

En nou spreek hy dus die gemeente in haar ware karakter aan:

Die gawe om in vreemde tale te spreek is niks anders as die brabbeltaal van ‘n

baba wat sy genot van die lewe uiter nie. En die soort profesie wat maar ‘n

kykie kan gee in die volmaaktheid wat voorlê, is ook niks anders as die vurige

verlange en redenasies van ‘n kind wat sy hart rig op wat hy eendag gaan word

nie. En die kennis wat poog om die goddelike waarheid te deurvors, is niks

anders daardie naïewe redenasies en soekvrae waarmee ‘n kind op alles hoekom

en waarom vra nie.

Kan ons nou die bedekte en subtiele boodskap hoor wat Paulus vir die Korintiërs

sê: Geliefde gemeente, julle is soos ‘n uitgegroeide kind wat steeds kinderagtig

optree. Dieselfde beskuldiging hoor ons by die Hebreërbrief. Die verwagting

was dat daardie gemeente vanweë die tyd wat verloop het, en die gemeentelike

opvoeding wat hulle ontvang het al reeds leermeesters behoort te gewees het,

maar nou moet hulle van vooraf met melk gevoed word. En dan spreek die

Hebreër skrywer die wens en doel van die Heilige Gees uit: Ons moenie bly by

die begin van die dinge nie, maar voortgaan na die volmaaktheid. En dieselfde

is die geestelike wens en doel wat Paulus teenoor die Korintiërs uitspreek:

Noudat ek ‘n man is het ek die dinge van ‘n kind afgelê. As volwasse man gee

ek my nie meer oor aan dagdrome oor wat ek eendag wil word nie, maar ek

beoefen my taak en roeping in volle verantwoordelikheid reeds voluit.

En indien die betekenis van die vergelyking van die gemeente met die gedrag

van ‘n opgroeiende kind dalk vir die gemeente nie duidelik is nie, is die

gemeente nie in die duister gelaat nie. In vers 12 hoor ons ‘n nader verklaring

van hierdie beeld. Hy begin met die redegewende ‘want.’

Want, wat die gawe van die profesie betref moet ons onthou: Ons sien nou

deur ‘n spieël in ‘n raaisel... Destyds se spieëls was nie soos vandag nie. Maar

blykbaar was die spieëls wat daar in Korinte gemaak was, baie beroemd in die

wêreld. Toe was dit maar blink gepoleerde plaatmetaal wat eintlik nie ‘n helder

weerkaatsing van lig gegee het nie. Gevolglik was die beeld wat mens in die

spieël gesien het verwring... Behalwe dit is die beeld wat mens sien, ‘n

spieëlbeeld wat geheel in omgekeerde vorm vir ons lyk. Dan sê Paulus hier dat

ons deur die spieël in ‘n raaisel kyk. Driedubbele moeilikheidsgraad. Amusant

miskien. Aantreklik dalk. Maar hierdie wasige vertrekte visie op God se wil moet

oorgaan tot die kennis van die volle grootte van Christus, na begrip van die

volle diepte en breedte van God se wil en sy raad... en dan sal ons in die

vervulling van nou se profesieë van aangesig tot aangesig sien. Is dit nie juis
een van die grootste oomblikke wat in die heilsgeskiedenis aangebreek het, toe

die laaste Ou Testamentiese profeet, Johannes die doper, nie meer nodig

gehad het om te profeteer van die koms van die Messias nie, maar hy kon die

Messias met die voorvinger aanwys... van aangesig tot aangesig: Daar is die

Lam van God wat die sondes van die wêreld wegneem. Petrus getuig ook:

2Pe 1:16 Want ons het nie kunstig verdigte fabels nagevolg toe ons julle die

krag en koms van onse Here Jesus Christus bekend gemaak het nie, maar

ons was aanskouers van sy majesteit;

Net so ook wat die gawe van geheime kennis betref. Nou is daardie gawe

beperk. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos wat

ek ten volle geken is.

En ja- weereens ag hy dit nie eers werd om ook nog iets oor die spreek in tale

te sê nie, net soos in vers 9. Dis so ‘n nietige gawe dat hy dit maar daar laat.

Die gemeente het hulle besondig aan allerlei selfsugtige strewes wat gelei het tot

ernstige stryd en skeuring in die gemeente. Selfsug was nog altyd die grootste

verwoester van samelewings. Selfsug was nog altyd die verwoester van die

kerk. Mense wat hulle eie eer soek. Mense wat met allerlei aanskoulike

genietinge die samekomste aanloklik en lekker om hulle eie eer wil maak. Eie

aspirasies wat kan lei tot mens verheerliking en dit beteken outomaties dat

ander lidmate wat nie hierdie hoogtes bereik nie as minderwaardig beskou word.

Dit is die rede waarom Paulus hierdie uitnemendste weg van die offer liefde so

benadruk in Hfst 13. In verse 1 - 3 moet ons hoor hoe nutteloos al ons

vermoëns is sonder die liefde. In verse 4 - 7 moet ons hoor hoe onbaatsugtig

die liefde van God wesentlik is en hoe soekend na ander se beste belang. In

verse 8 - 13 moet ons hoor hoe ewig en onuitwisbaar die liefde is, hoe

waardevol in vergelyking met selfs die eerbaarste ander gawes wat daar kan

wees. Met hierdie gedagte sluit Paulus dan ook hierdie hoofstuk af. Hy maak sy

gevolgtrekking. Waarna behoort die gemeente dan eintlik by uitnemendheid te

strewe, al daardie ekstatiese gawes en kragte wat die lidmate met mekaar laat

wedywer? Nee. Van alles wat daar ook is, is daar maar drie wat blywende

opbouende waarde het vir die gemeente: Geloof, hoop, liefde. Geloof wat

vashou aan God se beloftes, en wat God se Woord ag vir wat dit is. Geloof wat

jou laat weet dat God daar is en dat Hy ‘n beloner is van die wat Hom soek.

Geloof wat jou in staat stel om die onsienlike te sien. Kinderlike geloof. Geloof

wat nooit God se integriteit in twyfel trek nie. Dit is vir die voortbestaan van die

gemeente van kardinale en wesentlike waarde. Dit bly. Dan is daar ook hoop...

Daardie wonderlike gawe wat mens laat vashou aan God se genade. Wat

gereed is om sy Koms enige oomblik op die Wolke te verwag... maar dit is ‘n

lewende hoop... nie so teleurstellend soos wanneer mens op die verblyding van

jou menslike helde staat maak nie, nee, die lewende hoop wat ons deur die
opstanding van Christus verkry het. Die hoop wat ons in staat stel om ons met

reikhalsende verlange te laat verlang en vasgryp wat God vir ons in Christus

Jesus geskenk het. Ook dit is onmisbaar vir die voortbestaan van die gemeente.

Dit bly ook.

En dan met beklemtoning derde, laaste maar nie die minste nie, liefde. Die

liefde van God wat deur ons na mekaar toe reflekteer.

Vir die opbou van die gemeente uit sy kinderskoentjies na volle manlike

wasdom... is hierdie uitnemende weg onontbeerlik. Dit is die grootste van die

drie... omdat die liefde soos ‘n ondertoon resoneer deur die geloof, deur die

hoop, deur die kennis, deur die profesie en al die tale heen, wat daaraan sin

en betekenis gee. Waarom is die liefde die hoogste? Omdat die liefde die

uiterste merkteken van ons gemeenskap met die Here Jesus is. Omdat die liefde

die uiterste daad is waardeur ons verseker weet dat ons die Here Jesus binne in

ons huisves. Want Hy glo nie. En ook hoop Hy nie. Maar Hy bemin. Die liefde

is die hoogste omdat die liefde goddelik is. Die liefde behoort tot sy wese. En

dat ons hierdie heerlikheid as doel deelagtig kan wees het ons die middele van

geloof en van hoop nodig. So is geloof en hoop alleen maar middele waardeur

ons die doel - liefde ontvang. Daarom is die grootste van die drie, die liefde. Dit

is die weg wat ons moet najaag. Dit is die uitnemendste weg. Dit vergaan

nimmermeer nie. Nie in hierdie lewe nie, nie in die sterwe nie. Dit bly tot in

ewigheid. Amen.