03.05.2013 Views

KINDERSIEKTES SIEKTE SIMPTOME ... - Osieteddies

KINDERSIEKTES SIEKTE SIMPTOME ... - Osieteddies

KINDERSIEKTES SIEKTE SIMPTOME ... - Osieteddies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SIEKTE

SIMPTOME

Masels Begin met gewone verkoue- simptome: loop neus, nies, hoes en koors.

Later volg kouekoors, hoofpyn, rugpyn en waterige rooi oë. Inflammasie

van die boonste lugweë mag volg met ‘n oorprodusering van klewerige

slymselle in die neus en luggange. Koors styg konstant tot die huiduitslag

voorkom: eerste agter die ore in die gesig, daarna versprei dit oor die

hele lyf. Die gesig vertoon opgehewe en die oë rooi en baie sensitief vir

lig.

Tuberkulose (TB) Chroniese hoes: droog of slymagtig, spoeg van slym waarin bloedspikkels

mag voorkom, pyn in die bors. Stembande mag aangetas word sodat stem

rou en hol klink. Kortasem kom voor in sekondêre gevalle waar longe al in

‘n groot mate aangetas is. Voortdurende koorsigheid kom voor, koue

koors aanvalle met oormatige sweetuitskeiding, verleis van liggaamskrag

en gewig.

Rugmurgontsteking

(Meningitis)

Hoë koors, kwaai hoofpyn, naarheid, stywe nek wat kop agteroor trek,

werwelkolom verstyf dat dit nie vorentoe kan buig nie. Kind voel lomerig

en kan by gebrek aan mediese behandeling in ‘n koma raak.

Stuiptrekkings kan ook voorkom.

Gastro-enteritis Herhaaldelike stoelgang wat los, waterig, groen en slymerig is met

bloedslym soms daarin.

Word vergesel van naarheid, maagkrampe, koors en prikkelbaarheid.

By gebrek aan mediese aandag volg dehidrasie van liggaam wat tot

algehele uitputting lei.

Dehidrasie: Skielike gewigsverlies, oë vertoon weggesink in oogkaste,

mond is droog en vel vertoon los en rimpelrig. Baie min urine word

uitgeskei en is donkergeel van kleur.

2

BROEITYDPERK

1-12 dae nadat

kontak met draer

gemaak is.

Baie lank, selfs

maande nadat

kontak met draer

gemaak isafhangende

van

die

liggaamsweerstan

d.

4-7 dae nadat

kontak met draer

gemaak is.

1-3 ure na die

inname van

ongeskikte of

besmette voedsel

of na infeksie

deur onhigiëniese

eetware of hand

tot mond infeksie.

WANNEER

TERUG NA

SKOOL

7 dae na die eerste

verskeining van huiduitslag.

By voorlegging van ‘n

mediese sertifikaat.

By voorlegging van mediese

sertifikaat.

1-2 dae nadat stoelgang

weer normale patroon volg.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!