03.05.2013 Views

KINDERSIEKTES SIEKTE SIMPTOME ... - Osieteddies

KINDERSIEKTES SIEKTE SIMPTOME ... - Osieteddies

KINDERSIEKTES SIEKTE SIMPTOME ... - Osieteddies

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

SIEKTE

SIMPTOME

1

KINDERSIEKTES

Pampoentjies Lusteloosheid, koors, hoofpyn, pyn naby kakebeenhoek.

Swelling van gedeelte bokant en onderkant kakebeenhoek asook agter

die oor. Soms word slegs een kant van mond se speekselkliere

aangetas, en soms word beide kante van mond se speekselkliere

aangetas.

“Pinkeyes”

conjunctivities

Ontsteking van die oë, gekenmerk deur ‘n gejeuk, trane, waterige

afskeiding vanuit rooi oë en opgehewe, rooi ooglede.

Duitse masels Ligte koors, gepaard met effense rooiheid en ontsteking van die keel

en gewrigspyn. Gespikkelde rooi uitslag verskyn op vel en slymvlies van

mond op eerste dag van ongesteldheid. Opgeswelde nekkliere.

Streptococcus Keel is seer en geswel aan die binnekant. Soms verskyn daar rooi of

selfs geel sere aan die mangels. Koors styg teen ‘n konstante tempo.

Kinkhoes

(Pertusis)

Begin met ‘n gewone verkoue en ‘n ligte koors en hoesie. By oogtepunte

vertoon kind se gesig rooi en opgehewe met ‘n blougrys skynsel tydens

‘n hoesaanval.

Die kind gee kort, rukkerige hoesbuie met ‘n skielike hortende

asemteug, waarna kind uitgeput plat terug val teen die kussings. Die

hoesaanval mag in vomering eindig waar die kind ‘n dik, klewerige

slymstof vomeer.

BROEITYDPERK

14-28 dae nadat

kontak met draer

gemaak is.

2-3 dae nadat kontak

met draer gemaak is.

14-21 dae nadat kontak

met draer gemaak is.

3-7 dae nadat kontak

met draer gemaak is.

1-3 weke nadat kontak

met draer gemaak is.

WANNEER

TERUG NA

SKOOL

7 dae na verdwyning van

swelsel

Na volkome herstel en

wanneer oë nie meer rooi of

etterend is nie. By

voorlegging van mediese

sertifikaat.

By voorlegging van mediese

sertifikaat

3-5 dae nadat keelinfeksie

opgeklaar het.

21 dae nadat verkoue begin

het.

SIEKTE

SIMPTOME

Masels Begin met gewone verkoue- simptome: loop neus, nies, hoes en koors.

Later volg kouekoors, hoofpyn, rugpyn en waterige rooi oë. Inflammasie

van die boonste lugweë mag volg met ‘n oorprodusering van klewerige

slymselle in die neus en luggange. Koors styg konstant tot die huiduitslag

voorkom: eerste agter die ore in die gesig, daarna versprei dit oor die

hele lyf. Die gesig vertoon opgehewe en die oë rooi en baie sensitief vir

lig.

Tuberkulose (TB) Chroniese hoes: droog of slymagtig, spoeg van slym waarin bloedspikkels

mag voorkom, pyn in die bors. Stembande mag aangetas word sodat stem

rou en hol klink. Kortasem kom voor in sekondêre gevalle waar longe al in

‘n groot mate aangetas is. Voortdurende koorsigheid kom voor, koue

koors aanvalle met oormatige sweetuitskeiding, verleis van liggaamskrag

en gewig.

Rugmurgontsteking

(Meningitis)

Hoë koors, kwaai hoofpyn, naarheid, stywe nek wat kop agteroor trek,

werwelkolom verstyf dat dit nie vorentoe kan buig nie. Kind voel lomerig

en kan by gebrek aan mediese behandeling in ‘n koma raak.

Stuiptrekkings kan ook voorkom.

Gastro-enteritis Herhaaldelike stoelgang wat los, waterig, groen en slymerig is met

bloedslym soms daarin.

Word vergesel van naarheid, maagkrampe, koors en prikkelbaarheid.

By gebrek aan mediese aandag volg dehidrasie van liggaam wat tot

algehele uitputting lei.

Dehidrasie: Skielike gewigsverlies, oë vertoon weggesink in oogkaste,

mond is droog en vel vertoon los en rimpelrig. Baie min urine word

uitgeskei en is donkergeel van kleur.

2

BROEITYDPERK

1-12 dae nadat

kontak met draer

gemaak is.

Baie lank, selfs

maande nadat

kontak met draer

gemaak isafhangende

van

die

liggaamsweerstan

d.

4-7 dae nadat

kontak met draer

gemaak is.

1-3 ure na die

inname van

ongeskikte of

besmette voedsel

of na infeksie

deur onhigiëniese

eetware of hand

tot mond infeksie.

WANNEER

TERUG NA

SKOOL

7 dae na die eerste

verskeining van huiduitslag.

By voorlegging van ‘n

mediese sertifikaat.

By voorlegging van mediese

sertifikaat.

1-2 dae nadat stoelgang

weer normale patroon volg.

SIEKTE

SIMPTOME

Witseerkeel Hoë koors, weier om te eet, as die mond wyd oopgemaak word, kan ‘n

wit-grys filmlaag in die binnekant van die keel gesien word. Die lugpyp

kan deur dieselfde wit-grysstof geblokkeer raak sodat asemhaling

bemoeilik word.

Kliere in die nek, asook die nek self raak opgeswel. Die bakterie tas ook

die senuweestelsel aan sodat die mond en oog-spiere verlam raak en

later ook die hartspiere.

Waterpokkies Ligte koors, prikkelbaarheid, aanvanklik verskyn rooi knoppies op die

gesig, nek, maag en ledemate wat later in klein blasies verander. Die

veluitslag verskyn hoofsaaklik op die eerste dag van ongesteldheid. Na

‘n paar dae breek die blasies oop en vorm jeukerige rowe op die vel.

3

BROEITYDPERK

2-5 dae nadat

kontak met

draer gemaak is.

14-21 dae nadat

kontak met

draer gemaak is.

WANNEER

TERUG NA

SKOOL

Indien daar geen uitskeiding

van neus en ore is nie, en

voorlegging van ‘n mediese

sertifikaat dat twee neus- en

keeldeppers met geskikte

tussenposes negatief gevind

is.

Minimum uitsluiting van skool

28 dae na aanvang van siekte.

By voorlegging van mediese

sertifikaat.

Minimum uitsluiting van skool

14dae vanaf aanvang van

siekte en wanneer al die

rofies afgeval het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!