03.05.2013 Views

Plante

Plante

Plante

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Plante

Genesis 1: 11 en 12

Week 31-33

en bome wat, volgens hulle soorte, vrugte dra, waarin hulle saad is, op die aarde.

volgens hulle soorte en bome wat vrugte dra, waarin hulle saad is, volgens hulle

soorte. Toe sien God dat dit goed was.

God het al die plante op die derde dag geskape. God het die plante met orde geskape,

sodat die plantetende diere en die mens wat daarna geskape is, voedsel gehad het

om te eet. Gelowiges is rentmeesters van God se skepping. Ons moet die aarde

bewerk, bewoon en bewaar.

Wat jy alreeds weet van plante

Plante kan deur mense gebruik word.

Daar is baie plantsoorte wat blomme dra. Blomme het helder kleure en skerp geure

uit die volgende dele: kroonblare, kelkblare, stempel, styl, vrugbeginsel, helmknop,

Wat leer ons omtrent die bou van blomplante?

Blomplante dra blomme.

Blomplante dra vrugte.

In die vrugte is sade.

Blomme kan verskillende kleure hê.

Blomme het nie eenderse vorms nie.

Plante het water, lug, lig en warmte nodig om te kan groei.

Wortels groei na die grond toe.

95

Blare

Plante het blare. Party plante se blare is groot. Die blare het verskillende vorms en

die rande verskil. Die rande kan gesaag, gegolf of glad wees. Elke blaar het are.

Blare met die are langs mekaar, is parallelarig. Blare maak voedsel vir die plante.

Om voedingstowwe te maak het hulle water nodig en koolsuurgas uit die lug. Hulle

het ook sonlig nodig om goed te kan groei. Die proses word fotosintese genoem.

Ontkieming van sade

die saadlobbe uit.

96

Naalde

Kom ons lees Mattheus 13: 1 - 8

Die gelykenis van die Saaier

Die saaier Jesus

Die saad Die Woord van God

Die saad val op die pad. Die mense hoor van God, maar die

duiwel verkom dat hulle werklik hoor.

Die saad val op rotsagtige plekke. Die mense is bly oor die boodskap,

maar dit is nie deel van hulle lewe nie

Die saad val tussen die dorings. Mense hoor en begin soos God se

kinders leef. Hulle sukkel om daarmee

Die saad val op vrugbare grond. Die mense leef so dat ander mense

kan sien dat hulle kinders van God is.

97

98

Die kruin

Die wortels

Bome is die grootse en hoogste plante op aarde. Die

grootste lewende ding op aarde is een van die reuse

rooihoutbome in Kalifornië. Bome kom in verskillende

bome wat baie oud is.

Die stam

Welwitchia

Groei in die Namib. Baie mense

omtrent 30 cm hoog en 1 m breed.

In sy lewe kry die boom, wat soos

Die woestynwind skeur die blare

in honderde repe. Die blare val

nooit af nie, maar groei en groei

net soos ons naels.

Hierdie boom groei ook in die

woestyn. Die plaaslike bevolking

kom nie graag naby hulle nie.

Hottentotte oor die Namib gevlug

en om hulle teen hulle vyand en

die son te beskerm het hy hulle in

plante verander.

Kremetart

Interessante

bome

metartboom uit die hemel geskop

en hy het kruin eerste op die aarde

geland. Vandag groei hy nog met sy

wortels in die lug, sê hulle. Eintlik is

die kremetart een van die dikste bome

op aarde. Die grootste kremetart

waarvan ons weet was 26 m hoog en

sy stam omtrek was 19 m. Omdat sy

hout so sag is, verrot die kern maklik.

Grotte vorm in die stam en is al as

poskantoor en tronk gebruik

Geelhoutboom

Die geelhoutboom is die hoogste

boom in Suid-Afrika en die hoogste

een waarvan ons weet is 40 m hoog.

Hierdie reuse groei in die Tsitsikama-

die Stormsrivier en is ongeveer 700

99

Wat het ons geleer?

Plante is lewendig en kan groei. Plante kan bome, struike of kruide wees. Die vorm

van plante verskil, byvoorbeeld: tentvorm, balvorm en naaldvorm.

stingels is dikwels groen en breek maklik.

Dit is bladhoudende plante. Sekere plante se blare verkleur in die herfs. Die blare

word geel, rooi of bruin en val dan af. Dit is bladwisselende plante. Die takkies

van hierdie plante het winterknoppe. Die winterknoppe is gewoonlik bruin. Hierdie

knoppe beskerm nuwe blare teen die koue. Blare van vetplante kan baie water hou.

Vetplante groei in droë streke.

100

Verskillende soorte plante

Seewier

Sommige soorte seewier

kan tot 60 meter lank

word. Uit seewier word

medisyne gebruik word.

Alge

Dit is waterplante. Sekere

visse en ander waterdiere

leef van alge.

Grasse

Graan behoort tot die

grasfamilie en verskaf

voedsel aan mense en

diere. Die blomme het

nie helder kleure en

skerp geure nie.

Struike

as een stingel, byvoorbeeld

die hibiskus en asalea.

sonder

blomme

Plante

met

blomme

Mosse

op skaduryke, klam plekke

soos teen rotse, mure en

boomstamme aangetref word.

Hulle keer dat grond en water

wegspoel.

Bome

Die meeste bome, soos

palms, is blomplante.

Onkruid

Onkruid groei op enige plek

in tuine en landerye.

Varings

Varings verkies koel, klam,

skaduryke plekke soos

langs waterstrome en in

klowe.

101

Verskillende gebruike vir bome

soveel gebruike as moontlik uit te ken.

V

102

Blare

Ruik

Proe

Sien

Hoor

Voel

In die Bybel lees ons van baie plante en plantprodukte.

Psalm 1: 3

op sy tyd en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy

Lukas 6: 43 - 45

boom wat goeie vrugte dra nie. Want elke boom word geken aan sy eie vrugte.

doringbos nie.

die slegte mens bring uit die slegte skat van sy hart te voorskyn wat sleg is; want

Genesis 1: 29

die hele aarde is, en al die bome waar boomvrugte aan is, wat saad dra. Dit sal

103

104

Groente en vrugte

Naam Groente Vrugte Ons eet die

Ui

Blaarslaai

Kool

Aspersie

Aartappel

Suikerriet

Geelwortels

Patats

Radyse

Brokkoli

Blomkool

Mielies

Rys

Koring

Tamatie

Lemoene

Pampoen

blare

stingel

wortels

blom

sade

vrugte

Sommige plante verskil baie van ons plantegroei hier in Suid-Afrika, omdat Palestina

groeistreek aan te pas. Die mens het die gebruik van die vrugte van die aarde, soos

God dit aan ons skenk en ons moet dankbaar wees vir dié gawes

105

Plante van die Bybel

Hissopplant

Palmiet (riet)

Granaat

Brood

Gelykenisse wat verwys na plante

Jesus het in die Bybel gelykenisse gebruik oor plante soos koring, die vyeboom

(Matt. 13: 34 en 35).

Lees:

Matt. 13: 24 Die gelykenis van die onkruid tussen die koring

106

Bespreek: Wat kan soos onkruid in ons lewe wees?

Byvoorbeeld sonde: oortredings, leuens en lelike taal.

Dit moet verwyder word om die goeie te laat ontwikkel.

Lukas 13: 6 Die gelykenis van die onvrugbare vyeboom

wees en die Woord uitdra. Ons moet Jesus se

kinders wees en vir Hom werk.

Bome is nuttig

Bome versier ons tuine en parke. Die koelte van bome beskut mense en diere

teen die warm son.

Bome dra vrugte waarvan ons kan eet.

Bome word afgekap. Die hout moet eers droog word, as ons daarmee wil vuur

maak.

Meubels word van hout gemaak. Timmerhout word gebruik om huise mee te

bou. Houtpale omhein ons huise. In myne word houtpale vir stutte gebruik.

Papier word van hout gemaak.

Ons boeke word van papier gemaak.

Vrugte

Ons eet vars vrugte, want dit hou ons gesond. Soorte vrugte: appels, lemoene,

Vrugte word soms gedroog. Rosyne is gedroogde druiwe. Soms word vrugte

ingelê. Wanneer vrugte skaars is, eet ons ingelegde vrugte.

Wat het ons omtrent die gebruik van groente geleer?

Ons eet blare van plante. Kool, blaarslaai en uie is blare.

Ons eet stingels van plante. Seldery, aspersies en aartappels is stingels.

Ons eet wortels van plante. Geelwortels, beet, radyse en rape is wortels.

Ons eet sade van plante. Grondbone, droë bone, droë erte en lensies is sade.

Wat het ons omtrent die gebruik van blomme geleer?

Blomtuine versier ons huise en parke. Ons rangskik blomme om ons huise

binne te verfraai.

se ruiker word van blomme gemaak. Blomkranse word by begrafnisse gebruik.

Plante

Bou van plante

Ontkieming van sade

Waar kom plante vandaan?

107

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!