03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2.6.5 Alle kamerdeure moet oop wees. (1)

2.6.6 Kamers moet gedurende die res van die dag netjies gehou word. (1)

2.7. Stiltetye

2.7.1 Stiltetye mag uitsluitlik aangewend word vir die doel daarvan. (1)

2.7.2 Gedurende stiltetye is elke leerder stil in sy kamer met die kamerdeur oop. (1)

2.8. Etes

2.8.1 Koshuisleerders moet alle etes betyds en netjies gekleed bywoon. (1)

2.8.2 Die eetsaal word ordelik en stil binnegegaan; moenie op rooi stoepe hardloop nie. (1)

2.8.3 Etes word kafeteriastyl bedien.

2.8.4 Daar moet deurgaans gelet word op die netheid van die tafels en goeie tafelmaniere. (1)

2.8.5 Na ete dek die graad 8-leerders die tafels flink af. (1)

2.8.6 Geen eetgerei mag uit die eetsale verwyder word nie. (1)

2.8.7 Tydens ontbyt en aandete word huisgodsdiens deur ‘n koshuisraadslid gehou.

2.8.8 Donderdae-oggende word ‘n naweek-etelys gesirkuleer waarop elke leerder moet aandui welke

etes hy die komende naweek, vanaf Vrydagmiddag tot en met Maandagoggend, in die koshuis

eet. (Indien ‘n koshuisleerder nie vir ‘n spesifieke ete geteken het nie, sal hy ongelukkig nie kos kry

nie).

2.8.9 Leerders wat die naweek inbly moet alle etes waarvoor hulle geteken het, bywoon. Indien enige

ete gemis word sonder om betyds met die opvoeder aan diens te reël, sal ‘n bedrag soos van tydtot-tyd

deur die koshuisbestuur vasgestel (tans R20,00), per ete gehef word. Etes sal oor naweke

slegs in die koshuis aan diens bedien word. (1)

2.8.10 Ouers het ‘n staande uitnodiging om (sonder om vooraf te reël) by enige ete op te daag en hulself

van die kwaliteit en hoeveelheid van die kos wat aan koshuisleerders voorgesit word, te vergewis.

2.9. Ontruiming voor skool

2.9.1 Sodra die ontruimingsklok in die oggend gelui het ontruim alle leerders die koshuis vir skool teen

nie later nie as 07:00. (1)

2.9.2 Geen leerder mag gedurende amptelike skoolure in die koshuis wees of dit besoek sonder die

toestemming van die senior huisvaders, nie. (1)

2.10. Studie

2.10.1 Leerders studeer op die plekke soos van tyd tot tyd deur die senior huisvaders bepaal.

2.10.2 Tydens studie word daar slegs studeer. Geen rondlopery, slaap, steurnis, musiek, selfone,

storieboeke, tydskrifte, ens, word toegelaat nie. (1)

2.10.3 Niemand mag wegbly van studie sonder die toestemming van die opvoeder aan diens, nie.

Leerders moet voor die aanvang van studie verlof verkry om gedurende studie afwesig te wees

en moet die nodige verlofvorms voltooi. (1)

2.10.4 Senior leerders wat nie na wense presteer nie, of die studiereëls verbreek, studeer ook in die

studiesaal vir die tydperk soos deur die senior huisvaders of die opvoeder aan diens bepaal.

11. Ligte uit

2.11.1 Leerders is in hulle beddens en die kamer se ligte is af, tensy toestemming vir laat ligte vooraf van

die opvoeder aan diens verkry is, in welke geval die leerder steeds studeer op die plekke soos in

2.10.1 hierbo aangedui. (1)

2. 11.2 Leerders wat die badkamer wil besoek, doen dit voor ligte uit. (1)

ooooOOOoooo

-6-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!