03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

1.1. Algemeen

HOOFSTUK 1

INLEIDING

1.1.1 Die koshuise streef daarna om:

aan elkeen van die seuns en dogters wat vêr van hulle ouerhuise af by die Potchefstroom

Gimnasium kom skoolgaan, ‘n tuiste te bied soortgelyk aan dit wat die beste ouerhuise kan

bied en om sovêr moontlik steeds elkeen as ‘n individu te behandel;

by die koshuisleerders ‘n trots vir die koshuise en hulle ryk geskiedenis en -tradisies te

ontwikkel;

te alle tye goeie beheer en toesig oor die koshuisleerders uit te oefen;

etes te verskaf wat voedsaam en van goeie gehalte is;

geleentheid aan elke koshuisleerder te bied om aan sport- en kultuuraktiwiteite van hulle

keuse deel te neem;

met studietye wat op vaste tye geskied en waartydens die nodige toesig en dissipline

verleen word, aan elke koshuisleerder die geleentheid te bied om na die beste van sy of

haar vermoë te presteer;

aan koshuisleerders geleentheid vir gesonde ontspanning te bied:

In hierdie koshuise kom die kind eerste!

1.1.2 Hierdie gedragskode het ten doel om:

‘n geordende koshuisomgewing daar te stel en sekerheid te skep oor wat van elkeen

verwag word;

‘n veilige en rustige tuiste vir die koshuisleerder te skep;

die netheid van die leerders, die koshuise en die koshuisterreine te bevorder;

respek vir mekaar en ander se persoon en eiendom te bevorder;

goeie gedrag, goeie maniere en bedagsaamheid teenoor mekaar en ander te bevorder;

ferm, maar regverdige dissipline te handhaaf ten einde, o.a., die koshuisleerder te lei tot

selfdissipline;

‘n billike prosedure en tugmaatreëls daar te stel vir koshuisleerders wat van die

gedragskode sou afwyk; en

‘n billike prosedure daar te stel ingevolge waarvan koshuisleerders en hulle ouers se griewe

hanteer kan word.

1.1.3 Die deure van die skoolhoof en senior huisvaderss staan oop vir enige koshuisleerder of -ouer met

'n probleem, versoek of voorstel. Ouers is welkom om enige tyd van die dag met die senior

huisvaders of diensdoenende opvoeder te kontak.

1.2. Toepassingsbestek van die gedragskode

1.2.1 Hierdie gedragskode is van toepassing op elke koshuisleerder terwyl hy onder die beheer en toesig

van een van die koshuise staan - hetsy hy in die koshuisgebou, op die koshuisterrein, by ‘n

koshuisfunksie of -uitstappie of enige plek waar hy die koshuis verteenwoordig of met die koshuis

geassosieer kan word.

1.2.2 Dit is opgestel en goedgekeur deur die Beheerliggaam van die skool, na oorlegpleging met die

senior huisvaderss en opvoeders, ouers, koshuisrade en koshuisleerders.

1.2.3 Elke koshuisleerder en sy ouers moet hulself verbind tot die nakoming van die gedragskode;

1.2.3 Dit is belangrik om daarop te let dat elke koshuisleerder steeds deel bly van die groot Gimmiegesin

en, ten einde dissipline sinvol uit te oefen, sal die Gedragskode vir Leerders van die skool,

op koshuisleerders van toepassings wees terwyl hy onder die toesig en beheer van die skool staan

-iv-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!