03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Opmerking: dit is nie ‘n proses van viktimisering nie, maar ‘n eerlike poging om ‘n leerder wat in

‘n krisis verkeer, so gou moontlik te identifiseer.

2. Vrywillige erkenning van ‘n middelgebruik/ -misbruik:

* ‘n Leerder kan/mag sy/haar middelgebruik/ -misbruik erken en hulp versoek.

* Die ouers/voogde sal onmiddellik ingelig word en reëlings sal getref word om

sodanige leerder na ‘n buite-instansie te verwys vir assessering.

* Indien nodig, sal die leerder vir die volle duur by ‘n behandelings/ terapieprogram

moet inskakel.

3. Nie-vrywillige identifikasie/erkenning van ‘n middelmisbruikprobleem:

* Wanneer iemand (bv. ‘n onderwyser, ‘n medeleerder of ‘n ouer) ‘n sterk vermoede

uitspreek dat ‘n leerder moontlik by ‘n vorm van middelgebruik/ -misbruik betrokke

is, sal die leerder deur ‘n geskikte persoon in die teenwoordigheid van sy/haar ouer

gekonfronteer word.

* Die skool sal die reg hê om te vra dat ‘n dwelmtoets (op die ouers se koste) gedoen

moet word om die vermoede dat die leerder enige dwelms gebruik, te bevestig/uit te

skakel.

* Die leerder sal op die ouers/voogde se koste na ‘n toepaslike gemeenskapsentrum/instansie/persoon

verwys word vir assesering.

4. Die hantering van alkohol-/dwelmgebruik/-misbruik:

* Leerders sal na geïdentifiseerde organisasies/instansies verwys word vir

assessering en behandeling.

* Ouers/voogde sal verantwoordelik wees vir enige koste aangegaan, tensy

alternatiewe reëlings deur die skool getref word.

* Die skool sal ‘n leerder ten volle ondersteun tydens sodanige leerder se

behandelingsprogram mits die skool deurgaans op hoogte gehou word van die

leerder se vordering.

* Vertroulikheid sal te alle tye gehandhaaf word - ouers/voogde sal egter ingelig en

betrek word.

* ‘n Kontrak tussen al die betrokke partye sal opgestel word. (Die skool,

ouers/voogde, leerder, instansie/persoon verantwoordelik vir die behandeling of

terapie)

Die kontrak bepaal die volgende:

- die behandeling/terapie soos deur die betrokke partye ooreengekom

- dat urientoetsing op ad hoc-basis oorweeg en gedoen kan word op die

ouers/voogde se koste

- dat die leerder se gedrag, prestasie en skoolbywoning moet verbeter of na

wense moet wees

- dat die ouer/voog die instansie waar die leerder behandel word, die nodige

magtiging moet gee om vorderingsverslae aan die skool te voorsien.

* Die hoof en die beheerliggaam behou die reg voor om die onderwyshoof van die

provinsie te versoek om die leerder van die skool te verwyder indien:

- die leerder weier om behandeling te kry of nie vir die volle duur in die

-26-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!