03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

5.7.1 Sommige oortredings is in baie gevalle alledaags en ‘n mens wil nie heeldag straf uitdeel nie,

maar ferm optrede word ongelukkig genoodsaak omdat sekere koshuisleerders herhaaldelik

oortree. Hierdie gedrag ondermyn die goeie orde en dissipline in die koshuis en word daar

gevolglik van ‘n negatiewe-puntestelsel gebruik gemaak, op grond waarvan herhaalde oortreders

‘n hoër kategorie straf opgelê kan word en uiteindelik as ‘n kategorie 3-oortreder geklasifiseer en

permanent uit die koshuis verwyder kan word.

5.7.2 Enige koshuisleerder wat 400 of meer negatiewe-punte opgeloop het, sal gestraf word volgens

die tugmaatreël een kategorie hoër as die kategorie van die oortreding.

5.7.3 Enige koshuisleerder wat 600 of meer negatiewe-punte opgeloop het, sal gestraf word volgens

die kategorie 3-tugmaatreëls hierbo, ongeag die kategorie van die spesifieke oortreding.

5.7.4 Die leerder se ouers word in kennis gestel van elke 200 negatiewe punte wat ‘n leerder behaal.

5.7.5 Negatiewe-punte verval ses maande nadat dié spesifieke punte vir ‘n bepaalde oortreding opgelê

is en enige negatiewe-punte wat nog nie aan die einde van die jaar verval het nie, word oorgedra

na die volgende jaar.

5.7.6 Sodra ‘n leerder 800 negatiewe punte opgeloop het, word sy koshuisinwoning outomaties

permanent verbeur.

5.8. Positiewe-puntestelsel

5.8.1 Soos hierbo aangedui word veral van positiewe dissipline (aanprysing, dank, waardering, ekstra

voorregte, positiewe-punte, ens.) in die koshuise gebruik gemaak, ten einde die fokus sovêr

moontlik op die korrektiewe oogmerk van dissipline te laat val.

5.8.2 Die senior huisvaderss en die opvoeders lê gevolglik klem op die verleen van ekstra voorregte,

nie alleen vir individuele leerders nie, maar ook vir groepe leerders of selfs die hele koshuis, in

gevalle waar meriete daarvoor bestaan. Sodanige toekennings word in die dissiplinêre-register

aangeteken en die betrokke opvoeder teken daarby.

5.8.3 ‘n Leerder aan wie negatiewe-punte toegeken is, kan uit eie beweging een van die opvoeders

nader met ‘n versoek om aan hom ‘n taak/aktiwiteit/verantwoordelikheid op te dra ten einde

positiewe punte te verdien en hulle kom dan ooreen wat die taak / aktiwiteit / verantwoordelikheid

sal behels, vir watter tydperk dit uitgevoer moet word en hoeveel positiewe-punte daarvoor

verdien sal word.

5.8.4 ‘n Opvoeder wie enige taak / aktiwiteit / verantwoordelikheid uitgevoer wil hê, identifiseer

verkieslik leerders met negatiewe-punte daarvoor. Daar word dan met die leerder/s wat

belangstel ooreengekom vir watter tydperk dit uitgevoer moet word en hoeveel positiewe-punte

daarvoor verdien sal word.

5.8.5 Positiewe-punte word ook verdien in veelvoude van 25 en word deur die opvoeder in die strafboek

aangeteken na voltooing van die taak/aktiwiteit/verantwoordelikheid tot sy bevrediging en dan

afgetrek van die betrokke leerder se negatiewe-punte. Die opvoeder en die leerder teken daarby.

ooooOOOoooo

-22-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!