03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.6.3 Kategorie 3-tugmaatreëls: Baie ernstige wangedrag of herhaalde ernstige wangedrag

Moontlike oortredings wat as kategorie 3 oortredings gereken sal word:

$ Aanranding (afknouery / bakleiery) óf ontgroening óf ontheffing.

$ In die ander geslag se koshuis wees (uitgesonderd voorportaal, eetsaal of kombuis, sonder die

nodige toestemming.

$ In besit van of gebruik van of onder invloed van alkohol, alkoholiese drank, dwelmmiddels of

middels wat ‘n narkotiese uitwerking het.

$ Vandalisme.

$ Diefstal.

Die volgende straf, of kombinasies daarvan, word deur die Dissiplinêre Komitee van die Beheerliggaam

opgelê:

$ Enige van die strawe in paragrawe 5.6.1.2 en 5.6.2.2 hierbo, of ‘n kombinasie daarvan, met

dien verstande dat die maksimum tydperke van drie maande met ses maande vervang

word;

$ Die tydelike uitsetting van die leerder uit die koshuis vir ‘n maksimum tyd van twee weke;

$ Uitreiking van ‘n finale waarskuwing vir die permanente opskorting van ‘n leerder se

koshuisverblyf.

$ ‘n Vonnis wat geheel of gedeeltelik opgeskort word vir ‘n maksimum tydperk van die res van

die leerder se hoërskoolloopbaan, met gepaste voorwaardes;

$ Die permanente uitsetting van die leerder uit die koshuis; of

$ Enige ander gepaste straf in die diskressie van die Dissiplinê Komitee, met inagneming van

die aard en ernstigheid van die oortreding;

5.6.4 Vorige veroordelings/oortredings

‘n Vorige veroordeling of -oortreding ouer as ses maande in die geval van ‘n kategorie 1oortreding,

word nie teen ‘n leerder in aanmerking gebring ingevolge hierdie gedragsreëls nie.

Vorige kategorie 2 en 3 oortredings (asook opgeskorte vonnisse) word wel in aanmerking

geneem by die bepaling van ‘n gepaste straf.

5.6.5 Aspekte van belang by die bepaling van ‘n gepaste straf

Die volgende aspekte kan, onder andere, in aanmerking geneem word by die bepaling van ‘n

gepaste straf:

$ Die aard en erns van die oortreding;

$ Die leerder se algemene gedrag en houding;

$ Vorige veroordelings;

$ Die hantering van soortgelyke gevalle in die verlede;

$ Die persoonlike omstandighede van die leerder vir sover dit relevant is in die lig van die

oortreding;

$ Of die leerder berou toon;

$ Provokasie;

$ Goeie of uitstaande gedrag;

$ Of dit nalatig of opsetlik gedoen was;

$ Die morele verwerplikheid van die gedrag;

$ Onkunde;

$ Kom die oortreding dikwels voor en is die leerder/s al daarteen gewaarsku;

$ Swak gesindheid van die leerder t.o.v. die oortreding of gesag en disipline in die algemeen;

$ Die feit dat die oortreding 'n veiligheids of ander risiko skep;

$ Die feit dat die leerder volhard met valse verduidelikings; en

$ Die feit dat die leerder reeds 'n finale waarskuwing ontvang het.

5.7. Negatiewe-puntestelsel

-21-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!