03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.5.1 Dit is nie moontlik óf wenslik om oortredings vooraf in ‘n waterdigte kategorieë te plaas nie,

aangesien die ernstigheidsgraad van ‘n oortreding mag verskil van geval tot geval en ook

beinvloed mag word deur bv. die houding van die oortreder, die aantal kere en hoe gereeld dit

deur dieselfde oortreder herhaal word, ens.

5.5.2 Hoewel die gepaste kategorie eers finaal bepaal kan word as genoegsame feite beskikbaar is,

word dit tog nodig geag om aan opvoeders leiding in hierdie verband te gee. Derhalwe word daar

sovêr moontlik in hierdie gedragskode gepoog om aan die einde van elke oortreding in hakkies

aan te dui of dit as ‘n kategorie 1-, 2- of 3-oortreding, of ‘n kombinasie daarvan, beskou word.

5.5.3 Let wel: Hierdie aanduiding is nie voorskriftelik nie, maar slegs ‘n riglyn - die finale bepaling berus

steeds by die betrokke opvoeder.

5.6. Tugmaatreëls

5.6.1 Kategorie 1-tugmaatreëls: Wangedrag van ‘n minder ernstige aard

5.6.1.1 25, 50, 75 of 100 negatiewe punte word aan die leerder toegeken deur die punte uiteengesit in

Aanhangsel AB@ as riglyn te gebruik. Die feit dat enige oortreding per abuis nie in Aanhangsel

AB@ vervat is nie, verhoed nie ‘n opvoeder om steeds ‘n maksimum van 100 negatiewe punte toe

te ken nie.

5.6.1.2 Vir elke 100 negatiewe punte wat ‘n leerder verdien, tot ‘n maksimum van 300, lê die opvoeder,

benewens die negatiewe punte verwys na in paragraaf 5.6.1.1 hierbo, ook enige van die volgende

strawwe, of kombinasies daarvan, op:

$ Die oortreder word berispe;

$ Voorregte word vir ‘n maksimum tydperk van een maand ontneem, soos bv. kansellasie van

dorpsverlof, geen af-aand, studeer in studiesaal, dorpsverlof slegs in skooldrag, ens;

$ Ekstra diens word vir ‘n maksimum tydperk van een maand opgelê, soos bv. graad-8 take

uitvoer (gange vee, afdek, voordeur- en telefoondiens doen, ens), skoonmaak van die

koshuis en/of die terrein, ens;

$ Ekstra studiesessies;

$ Bywoon van detensieklasse by die skool of;

$ n Vonnis wat geheel of gedeeltelik opgeskort word vir ‘n maksimum tydperk van drie

maande, met gepaste voorwaardes.

5.6.2 Kategorie 2-tugmaatreëls: Ernstige wangedrag of herhaalde minder ernstige wangedrag

(sodra ‘n leerder 400 of meer punte teen sy naam het) [Sien ook 5.7.2 en 5.7.3].

Moontlike oortredings wat as kategorie 2 oortredings gereken sal word:

$ Uit-Aslip@ uit die koshuis (saans en oor naweke as leerder inbly).

$ Onwettige uitslaap.

$ In besit wees van koshuissleutels.

$ Rook óf in die besit wees van rookgoed óf in die teenwoordigheid van leerders wat rook of wat

rookgoed in hul besit het.

5.6.2.1 Die interne tugkomitee (sien 3.3.7) ken 125, 150,175 of 200 negatiewe punte aan die leerder toe,

na gelang van die omstandighede.

5.6.2.2 Benewens die negatiewe punte verwys na in paragraaf 5.6.2.1 hierbo, lê die opvoeder ook enige

van die volgende strawwe, of kombinasies daarvan, op:

$ Enige van die strawe in paragraaf 5.6.1 hierbo genoem, met dien verstande dat die

maksimum tydperke van een maand met drie maande vervang word;

$ gedeeltelike of algehele verbeuring van bloktyd t.o.v. die eersvolgende eksamen;

$ Die tydelike uitsetting van die leerder uit die koshuis vir ‘n maksimum van een week;

$ Uitreiking van ‘n finale waarskuwing vir die permanente opskorting van ‘n leerder se

koshuisverblyf; of

$ ‘n Vonnis wat geheel of gedeeltelik opgeskort word vir ‘n maksimum tydperk van ses

maande, met gepaste voorwaardes.

-20-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!