03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5.3.3.10 Die aanklaer en die oortreder of sy ouers het die reg om getuienis aan te bied en vrae te stel.

5.3.3.11 Die senior huisvaders het ook die reg om getuies te roep en vrae te stel.

5.3.3.12 Indien die oortreder die aanklag/te erken, of die aanklag/te ontken maar die senior huisvaders, na

afloop van die dissiplinêre verhoor, van mening is dat hy op ‘n oorwig van waarskynlikhede

skuldig is aan die aanklag/te, lê die senior huisvaders die mees gepaste tugmaatreël/s soos in

paragraaf 5. 6.2 hieronder bepaal, op.

5.3.3.13 Die senior huisvader teken die oortreding asook die straf in die strafboek aan en hy en die leerder

teken daarby.

5.3.3.14 ‘n Oortreder of sy ouers kan binne sewe dae skriftelik appèl aanteken teen die bevinding/s van die

senior huisvaders by die Dissiplinêre Komitee van die Beheerliggaam, met vermelding van die

redes vir die appèl. Die Dissiplinêre Komitee moet beide die senior huisvader en die oortreder in

mekaar se teenwoordigheid aanhoor en mag sodanige getuies roep as wat hulle nodig mag vind.

Vrae ter opheldering mag deur beide die senior huisvader en die oortreder of sy ouers aan

sodanige getuies gestel word.

5.3.3.15 Die oortreder het die reg om deur sy ouers bygestaan te word by die appèl.

5.3.3.16 Na die aanhoor van die appèl kan die Dissiplinêre Komitee van die Beheerliggaam die

skuldigbevinding bekragtig of tersyde stel en/of die opgelegde strafmaatreël vervang met enige

ander strafmaatreël in paragraaf 6 hieronder, wat na hulle mening meer gepas is. Hulle beslising

word in die strafboek aangeteken en die voorsitter van die komitee en die leerder se ouers teken

daarby.

5.3.4 Kategorie 3-oortreding: Wangedrag van ‘n baie ernstige aard of herhaalde wangedrag van

‘n ernstige aard

Sien 5.6.3 vir ‘n lys van moontlike kategorie 3 oortredings en moontlike strafmaatreëls.

5.3.4.1 Wangedrag van ‘n baie ernstige aard of herhaalde wangedrag van ‘n ernstige aard, is wangedrag

ten opsigte waarvan die tydelike opskorting of uitsetting van ‘n leerder uit die koshuis as ‘n straf

opgelê kan word.

5.3.4.2 Die leerder verskyn voor die Dissiplinêre Komitee van die Beheerliggaam en die bepalings van die

skool se beleidsdokument t.o.v. verhore deur die Dissiplinêre Komitee in geval van ernstige

wangedrag is mutatis mutandis van toepassing.

5.3.4.3 Die Dissiplinêre Komitee kan enige van die strawe in klousule 6 hieronder oplê;

5.3.4.4 Die Oortreder of sy ouers kan appèl aanteken teen die skuldigbevinding en/of straf opgelê deur

die Dissiplinêre Komitee en die appèlprosedures soos uiteengesit in bogenoemde

beleidsdokument is mutatis mutandis van toepassing op so ‘n appèl.

5.4. Tydelike opskorting van koshuisinwoning

5.4.1 Die senior huisvaders kan ter enige tyd nadat ‘n aanklag van baie ernstige wangedrag of

herhaalde wangedrag van ‘n ernstige aard teen ‘n leerder aanhangig gemaak is, so ‘n leerder se

ouers versoek om hom onverwyld uit die koshuis te verwyder in afwagting van die uitslag van die

strafregtelike- of dissiplinêre verhoor, indien hy van mening is dat die leerder se voortgesette

teenwoordigheid in die koshuis die ondersoek sal benadeel en/of die belange van die koshuis

en/of koshuisleerder/s sal skaad. Indien ‘n leerder se koshuisverblyf tydelik opgeskort is en ‘n

ander leerder aansoek om koshuistoelating doen, kan die ander leerder wel in die koshuis

geplaas word. Dit beteken dus dat die leerder wat oortree het, sy/haar koshuisplek outomaties

verbeur.

5.4.2 Die senior huisvaders kan ‘n leerder wat van ‘n kriminele oortreding aangekla word, se inwoning

in die koshuis opskort totdat die kriminele proses teen hom afgehandel is. Indien ‘n leerder se

koshuisverblyf tydelik opgeskort is en ‘n ander leerder aansoek om koshuistoelating doen, kan

die ander leerder wel in die koshuis geplaas word. Dit beteken dus dat die leerder wat oortree

het, sy/haar koshuisplek outomaties verbeur.

5.4.3 ‘n Leerder wie se bywoning van die skool opgeskort is, se inwoning in die koshuis word ook

outomaties opgeskort.

5.5. Klassifisering van oortredings

-19-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!