03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

word en waarvoor geen spesifieke prosedure of straf voorgeskryf word nie.

5.3.2 Kategorie 1-oortreding: Wangedrag van ‘n minder ernstige aard

Sien bylae AC@ vir ‘n lys van moontlike kategorie 1 oortredings.

5.3.2.1 Die beweerde wangedrag word aan die opvoeder aan diens geraporteer.

5.3.2.2 Die opvoeder aan diens ondersoek die bewerings en, indien hy van mening is dat die beweerde

gedrag wel wangedrag uitmaak en dat die wangedrag minder ernstig is, roep hy die beweerde

oortreder in en lig hom volledig in aangaande die bewerings teen hom.

5.3.2.3 Indien die oortreder die klagte ontken roep die opvoeder die persoon wat die klagte aanhangig

gemaak het in, asook enige ander persone wat moontlik meer lig op die saak kan werp.

5.3.2.4 Al die partye kry dan die geleentheid om hulle weergawe van die gebeure te gee en die opvoeder

en oortreder mag vrae aan hulle stel.

5.3.2.5 Indien die oortreder erken dat hy skuldig is aan die beweerde wangedrag of indien die opvoeder,

nadat die prosedure hierbo gevolg is, van mening is dat hy op ‘n oorwig van waarskynlikhede

skuldig is aan die beweerde wangedrag, lê die opvoeder die mees gepaste tugmaatreël/s soos in

paragraaf 6.1 hieronder, op.

5.3.2.6 Die opvoeder teken die oortreding asook die straf in die strafboek aan en hy en die leerder teken

daarby.

5.3.2.7 ‘n Oortreder kan binne sewe dae appèl aanteken teen die bevinding/s van die opvoeder by die

senior huisvaders, met vermelding van die redes vir die appèl. Die senior huisvaders moet beide

die betrokke opvoeder en leerder in mekaar se teenwoordigheid aanhoor en mag sodanige

getuies roep as wat hy nodig ag. Vrae mag deur beide die senior huisvaders, die opvoeder en die

oortreder aan sodanige getuies gestel word.

5.3.2.8 Na die aanhoor van ‘n appèl kan die senior huisvaders die skuldigbevinding bekragtig of tersyde

stel en/of die opgelegde strafmaatreël vervang met enige ander punte of strafmaatreël/s in

klousule 6.1 hieronder wat na sy mening meer gepas is. Sy beslising is finaal en word in die

strafboek aangeteken en hy en die leerder teken daarby.

5.3.3 Kategorie 2-oortreding: Wangedrag van ‘n ernstige aard of herhaalde wangedrag van ‘n

minder ernstige aard

Sien 5.6.2 vir ‘n lys van moontlike kategorie 2 oortredings en moontlike strafmaatreëls.

5.3.3.1 Die beweerde wangedrag word aan die opvoeder aan diens geraporteer.

5.3.3.2 Indien die opvoeder aan diens van mening is dat die beweerde gedrag wel ernstige wangedrag of

herhaalde wangedrag van ‘n minder ernstige aard uitmaak, rapporteer hy dit onverwyld aan die

senior huisvaders.

5.3.3.3 Indien die senior huisvaders nie met hom saamstem nie, word die prosedure soos uiteengesit in

paragraaf 5.3.2 hierbo gevolg.

5.3.3.4 Indien die senior huisvaders met hom saamstem, roep hy die oortreder in en lig hom volledig in

aangaande die bewerings teen hom. Daarna word die oortreder se ouers geskakel en ook

volledig ingelig.

5.3.3.5 Die sr huisvader wys ‘n opvoeder aan om die bewerings behoorlik te ondersoek en as aanklaer in

die saak op te tree.

5.3.3.6 Sodra die ondersoek afgehandel is bepaal die senior huisvaders ‘n datum, tyd en plek vir die

verhoor en stel die oortreder en sy ouers skriftelik daarvan, asook van die klagtes teen hom, in

kennis.

5.3.3.7 Die senior huisvaders tree op as voorsitter by die interne tugverhoor en kan ‘n persoon of

persone van sy keuse aanstel om hom as assesor by te staan; hierdie persoon / persone mag ‘n

regsgeleerde wees.

5.3.3.8 Die oortreder het die reg om deur sy ouers of ‘n medeleerder bygestaan te word by die verhoor.

5.3.3.9 Indien die oortreder die aanklag/te by die dissiplinêre verhoor ontken, word daar aan die aanklaer

geleentheid gebied om sy saak voor te lê, waarna dieselfde geleentheid aan die oortreder gebied

word.

-18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!