03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Dis is egter ‘n duur instrument wat maklik en inderdaad dikwels gesteel word.

4.4.6.3 Geen oproepe of SMS=e mag egter deur ‘n leerder tydens studie, etes, stiltetye of na ligte uit

gemaak of ontvang word nie. (1)

4.4.6.4 Die Graad 8 leerders doen diens by die betaaltelefone en voordeur volgens ‘n diensrooster deur

die koshuisraad opgestel. (1)

4.4.7 Kamers

4.4.7.1 Kamers word jaarliks aan leerders toegewys deur die senior huisvaders of sy gevolmagtigde, wie

die toewysing van tyd tot tyd mag verander. Geen leerders mag van kamer verander sonder die

senior huisvaders se toestemming nie. (1)

4.4.7.2 Die senior huisvaders sal versoeke van leerders, of hulle ouers, om van kamermaat te verander,

simpatiek en vertroulik oorweeg.

4.4.7.3 Muurbehangsels/prente word beperk tot twee per leerder. Dit moet netjiese en smaakvolle prente

wees wat so vasgesit word dat dit nie die verf beskadig nie - geen kleefband of maskeerband mag

gebruik word nie. (1)

4.4.7.4 Geen muurbehangsels/plakkers/prente mag teen kasdeure se buitekant of teen geverfde mure of

vensters aangebring word nie. (1)

4.4.7.5 Geen klere, handdoeke, wasgoed, ens. mag in vensters opgehang word nie - ‘n wasgoeddraad is

buite die koshuis beskikbaar. (1)

4.4.7.6 Voordat die koshuis vir ‘n naweek of vakansie verlaat word, moet elke leerder toesien dat sy kamer

aan die kant en skoon is, dat alle vensters behoorlik toegemaak is en alle ligte en elektriese

toerusting afgeskakel en by die muurprop uitgetrek is. (1)

4.4.7.7 Elektriesiteit moet te alle tye spaarsamig gebruik word - skakel kamerligte of elektriese-toestelle

wat nie gebruik word nie, af. (1)

4.4.7.8 Leerders moet oor naweke in hulle eie kamers slaap, tensy vooraf toestemming van die opvoeder

aan diens verkry is om in ‘n ander kamer te slaap. (1)

4.4.7.9 Die inwoner/s van elke kamer is verantwoordelik vir die meubels en toerusting wat op daardie

kamer se inventaris verskyn. Hierdie leerder/s se ouers sal verantwoordelik wees om die herstel-

of vervangingskoste van enige sodanige meubels of toerusting wat deur hulle toedoen beskadig of

verlore mag raak, op versoek aan die koshuis te betaal.

4.4.7.10 Leerders word toegelaat om hulle eie gordyne in die kamers te gebruik. Twee gordyne van

170 cm x 120 cm elk sal voldoende wees vir elke kamer. Die bestaande gordyne moet by

die koshuiskantoor ingehandig word vir veilige bewaring.

4.4.7.11 Die koshuis voorsien geen beddegoed nie. Waar ‘n leerder alleen in ‘n kamer bly en daar ‘n

tweede bed in sy kamer is, moet ‘n deken oor hierdie bed gegooi word om die matras te

beskerm. (1)

ooooOOOoooo

-16-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!