03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

4.4.3 Veiligheid

4.4.3.1 Geen koshuisleerder mag enige gevaarlike wapen of voorwerp, soos bv. ‘n vuurwapen, mes,

skroewerdraaier, lemmetjies, spuitnaalde, klappers, vuurhoutjies, aanstekers, plofstof, ketties,

ABB@-gewere@, Apeashooters@, ens, op die koshuisterrein bring of besit nie. (2)

4.4.3.2 Die speel van speletjies op die koshuisterrein wat tot beserings kan lei, word verbied. (1)

4.4.3.3 Geen spelery of hardlopery word in die koshuis toegelaat nie. Veral nie met balle of ander

sportapparaat wat die koshuis kan beskadig nie. (1)

4.4.3.4 Verdagte persone/ voorwerpe moet dadelik aan die opvoeder aan diens gerapporteer word. (1)

4.4.3.5 Brandblussers en gassirenes is daar geplaas vir noodsituasies en geen leerder mag daarmee

peuter of dit verwyder nie. (1)

4.4.4 Elektriese toestelle

4.4.4.1 Die gebruik van elektriese-toestelle in die kamers, veral dié wat baie stroom trek (Ampères), soos

bv. ketels, los elemente, verwarmers, moet noodwendig beperk word ten einde oorbelading van en

skade aan die elektriese stelsel te voorkom.

4.4.4.2 Die volgende reëls t.o.v. elektriese toestelle sal gevolglik geld en streng toegepas word:

Geen yskaste, ketels of los elemente mag in die koshuis gebruik of ingebring word nie -

genoegsame kookwater sal vir die koshuisleerders se gebruik voorsien word; (2)

Geen verwarmers mag gebruik word nie. (2)

geen dubbelproppe of elektriese toestelle sonder proppe of waarvan die drade beskadig is,

mag gebruik word nie; (2)

Net een elektriese toestel mag op ‘n keer in ‘n kamer gebruik word; (2)

Geen elektriese verlengkoorde mag uit die gang na ‘n kamer aangelê word, of van een

kamer na ‘n ander nie - sulke koorde sal summier op beslag gelê word vir die res van die

kwartaal, waarna dit weer opgeëis kan word. (1)

Voordat ‘n leerder sy kamer verlaat moet hy toesien dat alle elektriese toestelle afgeskakel

is; (1)

Radio=s, CD-spelers en bandspelers mag nooit so hard gespeel word dat dit steurend is nie.

Indien wel word dit gekonfiskeer. (1)

Alle elektriese apparaat, maar veral rekenaars, word op eie risiko koshuis toe gebring.

4.4.4.3 Leerders wat versuim om streng aan hierdie vereistes te voldoen, se elektriese toevoerpunt sal vir

die res van die jaar onaktief gemaak word.

4.4.5 Badkamers

4.4.5.1 Dit is die een plek waar alle koshuisleerders se optrede, soos by die ouerhuis, in alle opsigte korrek

moet wees.

4.4.5.2 Die badkamers moet te alle tye in ‘n netjiese, skoon en higiëniese toestand gehou en gelaat word.

(1/2)

4.4.5.3 Die volgende moet, onder andere, op gelet word:

Water moet altyd spaarsamig gebruik word, veral warmwater; en mag nie mee gespeel of

gemors word nie; (1)

Wees so higiënies moontlik; (1)

Geen voorwerp wat die rioolstelsel kan verstop mag in die toilette, urinale of ander

waterafvoerpype afgespoel word nie; (1)

Moenie in die badkamers speel of onnodig saamdrom nie; (1) en

Enige vorm van graffiti is streng verbode. (2)

4.4.6 Telefone en selfone

4.4.6.1 Die betaaltelefone moet slegs gebruik word vir noodsaaklike boodskappe. Wees bedagsaam teen

ander koshuisleerders wat dit ook wil gebruik en hou jou gesprekke kort en bondig. (1)

4.4.6.2 Indien ‘n leerling ‘n selfoon besit, mag dit op eie risiko in die koshuis ingebring en gebruik word.

-15-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!