03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

sonder toestemming of op ‘n onbehoorlike wyse gebruik of laat gebruik nie (2); of

op ‘n opsetlike of nalatige wyse beskadig nie. (2/3)

4.3.10.3 ‘n Koshuisleerder mag ook nie in ‘n ander leerder se kamer wees, of in sy kas of besittings

krap, of sy eiendom neem of in sy besit hê, sonder die toestemming van die ander leerder

nie. (2)

4.3.10.4 Koshuisleerders moet op eie koste slotte voorsien vir hul kamerdeure (Brandwag) en

kaste (Brandwag & Cachet) en moet hul kaste sluit wanneer hulle nie self in die kamer

teenwoordig is nie. (1) Die kamer moet ook gesluit word indien ‘n kamermaat nie in die

kamer agterbly nie. (1) Let wel: kombinasieslotte is nie veilig nie en moet onder geen

omstandighede gebruik word nie. (1) As hierdie basiese veiligheidsmaatreels nie nagekom

word nie, word die SAPS nie in kennis gestel nie.

4.3.10.5 As ‘n leerder per ongeluk iets breek, moet dit dadelik aan die diensdoenende opvoeder

gerapporteer word, anders word dit as vandalisme beskou. (1)

4.3.10.6 Die herstel- of vervangingskoste van koshuiseiendom wat deur ‘n leerder beskadig word,

hetsy opsetlik of nalatig, sal deur sy ouers aan die koshuis betaal word.

4.3.11 Verbode plekke

Die volgende plekke is verbode vir alle koshuisleerders:

Die kombuis en eetsaal na ure, tensy vooraf gereël; (1)

Die koshuise gedurende skooltyd, tensy vooraf met die senior huisvaders gereël; (1)

Die opvoeders se woonkwartiere; (2)

Studente of ander persone wat in die koshuisgeboue inwoon se kamers; (2)

Die werknemers se woonkwartiere; (2/3)

Die PUK se terrein (swembad en Fanie du Toit Sportterrein), tensy jy ‘n PUK-kaart en ‘n

toestemmingsbrief van jou ouers, wat by die kantoor ingehandig is, het; (1/2)

Alle eet- of kuierplekke in die dorp wat gelisensiëer is om sterk drank te bedien of te

verkoop, tensy jy deur jou ouers vergesél word; (2)

Die ander koshuis, behalwe die portaal en eetsaal oor naweke; (3) en

Die ander koshuis of -terrein na 18:30, tensy gereël met die opvoeder aan diens. (2/3)

4.4. Algemeen

4.4.1 Koshuis en koshuisterrein

4.4.1.1 Geen vullis of rommel mag in die koshuis of koshuisterrein gemors word nie. Hou die koshuise en

terrein netjies deur papiere, blikke en bottels op te tel en in die vullishouers te plaas - al het jy dit

nie rondgestrooi nie. (1)

4.4.1.2 Moenie die plante of bome beskadig of die blomme afpluk nie. (1)

4.4.1.3 Moenie die koshuisterrein binnekom of verlaat deur oor heinings te klim nie. (1)

4.4.2 Motors, motorfietse en fietse

4.4.2.1 Geen motor of motorfiets mag deur ‘n koshuisleerder op die koshuisterrein gebring word, sonder

die skriftelike toestemming van die senior huisvaders nie, welke toestemming slegs aan Gr 12

leerders in uitsonderlike gevalle verleen sal word. (2) Die voertuig se sleutels moet onmiddellik by

aankoms op die koshuisterrein by die kantoor ingehandig word (2) en die voertuig mag glad nie in

die week gebruik word nie. (2) Onder geen omstandighede mag mede koshuis- of skoolleerders

vervoer word nie. (2) (Hierdie voorreg sal onmiddellik opgeskort word indien hierdie voorskrifte nie

streng nagekom word nie).

4.4.2.2 Geen fiets mag in die koshuis gery of gestoor word nie. (1) [Resiesfietse mag slegs in ‘n vooraf

aangeduide plek gebêre word.] Fietse moet in die fietsloods gestoor en behoorlik met ‘n slot (nie ‘n

kombinasieslot) en ketting vasgesluit word. (1) Koshuisleerders wat nie by hierdie voorskrifte hou

nie, sal hulle fietse vir die res van die kwartaal van die koshuisterrein af verwyder, en by ‘n tweede

of volgende oortreding, vir die res van die jaar.

4.4.2.3 Geen skaatsplanke mag in die koshuis gehou, of in die koshuis of op die skool- of koshuisterrein

gebruik word nie. (1)

-14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!