03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons staan op as ‘n volwassene met ons praat (1);

Ons kou nie kougom terwyl ons met 'n volwassene in gesprek is nie (1);

Ons groet alle volwassenes (veral ook vreemdelinge) vriendelik en elke keer as ons by hulle

verbybeweeg (1);

Ons staan nooit met ons hande in ons broeksakke wanneer ons met ‘n volwassene of ‘n

dogter praat nie (1);

Ons is altyd hulpvaardig teenoor besoekers (1); en

Ons tree altyd hoflik en vriendelik teenoor opvoeders, werknemers, besoekers en ons maats

op (1).

4.2.2 Teenoor die teenoorgestelde geslag.

Gesonde verkeer tussen seuns en dogters word aangemoedig; en

Handjievashouery, drukkery, klouery, soenery, ens, is verbode op die koshuisterrein of enige

ander plek waar die leerder/s met die koshuis geasosieer kan word. (1)

4.3. Verbode aktiwiteite

4.3.1 Rook

4.3.1.1 Rook deur koshuisleerders op die koshuisterrein of by ‘n koshuisfunksie of -uitstappie of enige plek

waar hulle die koshuis verteenwoordig of met die koshuis geassosieer kan word, is streng verbode.

(2)

4.3.1.2 Geen koshuisleerder mag op die koshuisterrein of by ‘n koshuisfunksie of -uitstappie of enige plek

waar hulle die koshuis verteenwoordig of met die koshuis geassosieer kan word, in besit wees van

enige materiaal wat met rook verband hou nie. (2)

4.3.2 Sterk drank

4.3.2.1 Die gebruik of besit van sterk drank deur ‘n koshuisleerder op die koshuisterrein of by ‘n

koshuisfunksie of -uitstappie of enige openbare plek of plek waar hy met die koshuis geassosieer

kan word of waar die koshuis se naam in gedrang gebring word, word ten strengste verbied. (3)

4.3.2.3 Geen sterk drank mag deur ‘n koshuisleerder op die koshuisterrein gebring word nie. (3)

4.3.2.4 Geen leë drankhouers mag in ‘n leerder se besit of kamer wees, of versamel word nie. (3)

4.3.2.5 Leerders wat na drank ruik of onder die invloed van drank is, word verbied om op die

koshuisterrein te kom. (3)

4.3.3 Dwelmmiddels

4.3.3.1 Die gebruik of besit van dwelmmiddels deur ‘n koshuisleerder op die koshuisterrein of by ‘n

koshuisfunksie of -uitstappie of enige openbare plek of plek waar hy met die koshuis geassosieer

kan word of waar die koshuis se naam in gedrang gebring word, word ten strengste verbied. (3)

4.3.3.2 Geen dwelmmiddels mag deur ‘n koshuisleerder op die skool- of koshuisterrein gebring word nie.

(3)

4.3.3.3 Koshuisleerders wat wat onder die invloed van dwelmmiddels is, word verbied om op die skool- of

koshuisterrein te kom. (3)

4.3.3.4 Indien die redelike vermoede bestaan dat ‘n leerder in besit is van dwelms of daarmee handel dryf,

sal die senior huisvaders dit onverwyld by die Suid Afrikaanse Polisie Diens aanmeld. Die ouers

sal onverwyld hiervan in kennis gestel word en sal die leerder onmiddellik uit die koshuis verwyder

totdat die SAPD ondersoek en strafsaak afgehandel is. Indien die leerder in die strafsaak skuldig

bevind word aan besit of handel dryf met dwelms, sal die tydelike uitsetting uit die koshuis

outomaties permanent word.

Let wel: Die skool se beleid t.o.v. die voorkoming en hantering van alkohol- en

dwelmgebruik/misbruik, soos aangeheg aan die einde van hierdie gedragskode, is mutatis

mutandis op koshuisleerders van toepassing.

-12-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!