03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

3.6.2.3 Indien die skool op ‘n Maandag begin, meld die koshuisleerder en sy ouers die Sondag by die

koshuiskantoor aan. Die volle losiesgelde vir die kwartaal is by die opvoeder aan diens betaalbaar.

3.6.2.4 Na aanmelding word die koshuisleerder se kamer aan hom toegewys en word aangeneem dat hy

nou terug is en onder die beheer en toesig van die koshuis val. Indien dit nie die geval is nie, moet

die ouer persoonlik met die opvoeder aan diens die nodige reëlings tref, voordat die leerder van die

koshuisterrein af weggeneem word.

3.6.2.5 Indien ‘n koshuisleerder na aanmelding die koshuis vir enige rede wil verlaat, soos bv. om dringend

Bult toe te moet gaan, moet die toestemming van die opvoeder aan diens gekry word en moet die

leerder op die gebruiklike wyse die week-uittekenregister voltooi. (1)

Let wel - Geen koshuisleerder sal tot die koshuise toegelaat word indien sy koshuisgelde

nie ten volle vir die komende kwartaal vereffen is nie.

3.7. Vir aktiwiteite buite skoolverband.

Verlof vir sodanige aktiwiteite sal alleenlik toegestaan word indien die ouer vooraf skriftelik by die

senior huisvaders toestemming vra en die persoon wat die aktiwiteit aanbied dit bevestig deur die

voorgeskrewe vorm volledig in te vul en te onderteken. Dogters moet saans deur die

verantwoordelike afrigter / personeellid persoonlik by die koshuiskantoor uit- en teruggeteken word.

3.8. Vir siektegevalle.

3.8.1 Indien ‘n kind by die huis siek word en hy nie die Maandag skool toe kan gaan nie, is dit verkieslik

om hom by die huis te hou en gesond te dokter voordat hy koshuis toe gestuur word.

3.8.2 Leerders wat by die koshuis siek of beseer word, moet onverwyld aan die opvoeder aan diens

rapporteer, wie die matrone en senior huisvaders in kennis sal stel en met die hulp van die senior

huisvaders sal reël dat hy na ‘n hospitaal of dokter geneem word, indien nodig. Indien dit nie ‘n

noodgeval is nie, sal ‘n mediese afspraak deur die matrone vir die sieke gemaak word en bly hy

heeldag in die bed in die siekeboeg. Alle etes moet in die eetsaal bygewoon word.

3.8.3 Leerders wat te siek is om skool toe te gaan, is ook te siek om die middag of aand iewers heen te

gaan en bly die hele dag in die siekeboeg.

3.8.4 Medisyne mag alleenlik deur die matrone of die opvoeder aan diens aan die siek leerder verskaf

word, al is dit deur ‘n geneesheer voorgeskryf - dit word in die medisynelêer aangeteken. (1)

3.8.5 Ouers van koshuisleerders wat gedurende die week siek word, sal telefonies in kennis gestel word

hiervan. Indien nodig gaan so ‘n leerder huis toe. Ouers mag nie hul siek kind sonder die

medewete van die senior huisvader uit die koshuis neem nie.

3.8.6 Wanneer ‘n koshuisleerder ‘n besering tydens ‘n sportoefening of -wedstryd opdoen, sal die

betrokke afrigter die leerder by die koshuis besorg. Die opvoeder aan diens is vir die leerder se

welsyn verantwoordelik en moet hom na ‘n dokter of hospitaal neem, indien nodig. Nadat die

leerder gestabiliseer is, word hy teruggebring koshuis toe. Die senior huisvader moet heeltyd op

hoogte van sake gehou word, sodat hy die ouers kan kontak en dienooreenkomstig inlig.

3.9. Ander afwesighede.

Die senior huisvaders moet te alle tye deur die ouers in kennis gestel word indien ‘n leerder vir ‘n

bepaalde of onbepaalde tydperk uit die koshuis afwesig gaan wees, bv weens siekte of operasie of

dringende privaatsake, ens.

ooooOOOoooo

-10-

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!