03.05.2013 Views

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

gedragskode en - Potchefstroom Gimnasium

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

uittekenregister behoorlik voltooi en teken, tensy die senior huisvaders of opvoeder aan

diens anders bepaal het ingevolge klousule 3.3.10 hieronder. (1)

3.3.9 Geen leerder mag die register namens of vir ‘n ander leerder teken nie. (2)

3.3.10 Die senior koshuisvader of opvoeder aan diens kan aan koshuisleerders in die algemeen

of aan ‘n sekere groep, toestemming verleen om ‘n spesifieke geleentheid by die skool of

andersinds by te woon, en bepaal terselfdertyd die tye waarvoor hierdie toestemming geld

en ook of die leerders wie toegelaat word om dit by te woon die week-uittekenregister

moet voltooi al dan nie.

3.3.11 Indien ‘n ouer sy kind gedurende die week van die koshuisterrein af wil wegneem, moet

die senior huisvaders of opvoeder aan diens se toestemming vooraf verkry word en moet

die ouer self die leerder in- en uitteken in die week-uittekenregister.

3.3.12 Indien iemand anders as ‘n ouer ‘n koshuisleerder in die week van die koshuisterrein af

wil wegneem, moet die ouers asook die senior huisvaders of opvoeder aan diens se

toestemming vooraf verkry word en moet die persoon self die leerder in en uit teken in die

week-uittekenregister.

3.3.13 Versoeke vir toestemming vir ‘n koshuisleerder om gedurende die week uit te slaap, moet

skriftelik met die nodige motivering deur die ouers aan die senior huisvaders gerig word

en sal slegs in hoogs uitsonderlike gevalle, met buitegewone meriete, verleen word.

3.4. Vir ‘n naweek

3.4.1 Koshuisleerders mag elke naweek huis toe gaan, behalwe oor Atoe-naweke@, wanneer

niemand huis toe mag gaan alvorens die funksie of byeenkoms nie afgehandel is nie,

behalwe met die toestemming van die senior huisvaders of die opvoeder aan diens nie.

(1)

3.4.2 Oor koshuisnaweke en langnaweke word elke koshuisleerder verplig om die koshuis oor

die naweek te verlaat en om al sy goed uit die koshuis te ontruim, indien so versoek. (1)

3.4.3 Die senior huisvaders sal in ‘n omsendskrywe aan die einde van elke kwartaal aandui

welke naweke, indien enige, in die volgende kwartaal toe-naweke of koshuisnaweke sal

wees en, in die geval van koshuis- of langnaweke, of die leerders hulle goed moet ontruim

al dan nie.

3.4.4 Behalwe met die toestemming van die senior huisvaders mag geen koshuisleerder meer

as twee agtereenvolgende naweke in die koshuis deurbring nie. (1)

3.4.5 Na die naweek moet alle leerders die Sondagaand voor 20:00 terug wees by die koshuis

of, so nie, die Maandag-oggend na 06:00 maar voor 06:45, om betyds reg te maak vir

skool. (1)

3.4.6 Leerders moet Maandae-oggende met volledige skooldrag opdaag by die koshuise. (1)

3.4.7 Die senior huisvaders moet ‘n >naweek-uittekenregister= (Bloukaarte) voorsien, wat in die

kantoor gehou word en wat, onder andere, voorsiening maak vir die volgende:

1. Die datum;

2. Die naam van die leerder;

3. Die naam en handtekening van die gemagtigde persoon;

4. Die handtekening van die persoon wat hom terugebring het.

3.4.8 Elke koshuisleerder moet, voordat die koshuisterrein vir die naweek verlaat word en weer

as hy na die naweek teruggebring word, behoorlik uit- en teruggeteken word op leerder se

bloukaart. Na 16:00 op ‘n Vrydag en voor 16:00 op ‘n Sondag sal die bloukaarte by die

woonstel van die opvoeder aan diens beskikbaar wees. Inligting oor waar en hoe om die

opvoeder aan diens op te spoor sal by die kantoor aangebring wees.

3.4.9 Slegs die koshuisleerder se ouers, of die persone wat skriftelik deur die ouers daartoe

gemagtig is op die leerder se bloukaart, mag die leerder vir ‘n naweek uitteken, met dien

verstande dat die ouers vooraf skriftelik met die senior huisvaders kan reël dat die

koshuisleerder saam met of na ander mense, uitgesonderd die gemagtigde persone, vir ‘n

naweek kan gaan, in welke geval die persoon in die toestemming genoem die leerder vir

-8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!